Comments for Welkom in Bravoland

Comment on Padkos vir die siel by Sanderis
Plesier peet .

Comment on Hoeveel nog? by barries
Ek glo die vyhand is nie net die ANC nie,ons grootste vyhand is die twee gesigte in ons eie afrikaner volk,dan praat ek nie eers van die liberale engelse nie,want vrymeselaar,van dag se broederbonders,rotariars en sataniste is een en die selfde klas hulle almal het hulle siele aan satan verkoop,ons moet hulle eers uit roei onder ons volksgenote voor ons kan dink,aan die toekoms van ons volk

Comment on Padkos vir die siel by peet
Baie mooi vertel dit maak my oe weer wa wyd oop vir die lig op mens se lewe baie dankie

Comment on Bravoland Ondersteuners Klub by cindy
kan ek aansluit

Comment on Die geskrewe woord by Tobie
Ek merk op dat Clem de Klerk baie neerhalend van “bestuurdertjie” en “prokureurtjie” praat in twee skrywes wat ek gelees het. Hy verwys na die sogenaamde platsak situasie by Radio Pretoria – maar as ek dit nie mis het nie het hy hulle so in die grond in bestuur dat hulp ingeroep moes word? Nou het hy dit lyk my ook teen alles wat Heinrich Marnitz se? Ek sou ook graag die ou wou skiet wat ‘n renoster gaan jag, maar gelukkig sien ek dit by wyse van spreke. Die feit dat Heinrich die tyd ongelukkig verkeerd aangekondig het, is darem ook nie doodsake nie – maar wat wel so is, is dat de Klerk kinderagtig in sy optrede is en ‘n tipiese geval van suurdruiwe (baie suur) openbaar! Ek glo nie julle sal hierdie skrywe plaas nie – maar nouja, ek het darem my se gese!

Comment on VVK Beeldmateriaal by Koos van Rooyen
Ek het NÁ ’94 nog nooit ophou bid en hoop op ‘n wonderwerk nie – om weer vry te wees in ‘n eie land,eie skole, eie kerke, EIE mense(nie wit mense nie), maar blanke boere-afrikaners wat dieselfde waardes huldig, dieselfde oor gemeenskaplike sake dink, nie inkruip by die krotte van die volksvreemdes nie en nie hand om die nek staan met die satan nie.  Ek wil vanaand – terwyl ek na hierdie beeldmateriaal kyk – net BÁIE DANKIE sê aan diegene wat probeer om uit hierdie moeras van ‘n siek samelewing weer ons mens op te rig, rigting aan te dui, voor te vat en uiteindelik ons vryheid, wat dúúr gekoop is met die bloed van ons boere-afrikaners, weer vir ons terug te gee.  Baie dankie vir ONS HEMELSE VADER wat nooit slaap of sluimer nie – wat belowe het om ons nooit die werke van SY HANDE te laat vaar nie en wat nou maar net weereens vir ons, SY KINDERS, wýs dat HY altyd bedoel wat HY sê.  Ek dank die VADER dat hy bravolanders op die afrikaner volk se pad gestuur het om SY goeie werke voort te sit en ons in die geloof te sterk.  Dankie vir julle ‘bravolanders’.  Ek bid julle alle seën en sterkte toe met die groot taak wat julle op hande het.  As ek kan help, sal ek dit graag doen.

Vrede vir my mense.  Mag ons hierdie liberale gees vir eens en vir altyd verbreek en tot niet maak.

U mag enige tyd hierdie boodskap publiseer.  Ek is trotse boer.  Ek is nie skaam vir wat, wie en hoekom ek is nie.  Ek het nie verskuilde agendas nie.  Ek is nie bang om in die openbaar my sê te sê nie – al staan duisende van die vyand om my.

*  As dit enigsins moontlik is om iewers vir my volk te werk, kan u my gerus laat weet.  Ek is werkloos sedert ’94 – omdat die politiek nie myne was nie en ek nie kon aanvaar om ‘aan te pas’ om in te pas nie.

Groete.  JHL VAN ROOYEN

Tel. nr.    022 715 4966 of sel:  076 467 1419  of Faks:  022 715 4966

Comment on ’n Verbete stryd by Ava Berrington 2
du Plessis Nee, soet is die stryd vir die stryder,Al moet hy uiteindelik verloor Maar die man wat sy deelname weier,Is die man wat sy nasie vermoor.

Comment on Bind die Gelofte van 1838 ons nog vandag ? by Adri van Staden
Marcus, as dit nie was vir die eeue se sendingwerk onder die ander inwoners van hierdie land nie, was dit nog steeds ‘n volslae heidenland. Ons voor-ouers het van die begin af die evangelie aan die inboorlinge verkondig en dit word steeds gedoen. Daar bestaan vandag honderde Christelike kerke en godsdienstige groepe onder hierdie mense wat alles die resultaat is van ons sendingwerk. As ons dus met die Gelofte die boodskap aan ons kinders oordra, sluit ons niemand daarvan uit nie. Die Boodskap van die Slag van Bloedrivier, nl. dat God met die oorwinning ons voortbestaan in hierdie land wil, moet egter ook aan ons kinders oorgedra word. En ja, God is ‘n God van liefde, maar soms is dit nodig om geweld ook te gebruik – soos Jesus Christus wat ook met swepe onder mense ingeklim het en selfs tafels omgekeer het!

Comment on Bind die Gelofte van 1838 ons nog vandag ? by Marcus Ampe
Watter belofte val daar te onderhou deur die Afrikaners? Die Gelofte ingebed in die ontstaansgeskiedenis van die Christelike gereformeerde kerke onder die in Suid-Afrika gekom Nederlanders moet in die lig gesien word van die kennis van die Bybel. Die dinge wat teenstrydig is aan die wil van God en die vrede onder die volk bedreig kan nie bindend wees. Men mag natuurlik die eer van God geen geweld aan doen nie. God is ‘n God van liefde en sal net akkoord gaan met beloftes wat hierdie liefde kan verwesenlik vir meer as net blankes.

Mens kan sê dat die nakoming van die Gelofte van 1838 Afrikaners verbind aan die wortels op Afrika-bodem en die uniekheid van God se handelinge met hulle volk bevestig. Maar God is ook oop vir almal, enige ras of watter kleur. Daarom moet die gelowige Afrikaner oop staan ​​om God se weë te volg en soos sy Seun Jesus Christus oop te staan ​​vir alle ander mense en hierdie ook op te neem in hul gemeenskap. Niemand mag van die Christelike gemeenskap uitgesluit word weens sy velkleur, opleiding, kultuur of taal.

Die gelofte God se Naam kenbaar te maak, is wat elke Christen moet doen. Dit kan die Afrikaner vandag nog steeds doen en is trouens nog steeds sy opdrag soos vir elke ander Christen. Ouers het die taak nie net hul nageslag die Naam van God te leer ken, maar ook hul bure en ander mense rondom hulle. Steeds moet daar alles aan doen dat men ter Eere van God vier kan.

Comment on Bind die Gelofte van 1838 ons nog vandag ? by Robbert
Ja ek glo seker dat die Gelofte ons ook tans nog bind. Daar is toe immers ‘n Gelofte aan God gedoen. Ook nou die regime daai dag ‘Versoeningsdag’genoem het ontslaan dit ons nie van die plig daai Dag te vier nie