Ek het NÁ ’94 nog nooit ophou bid en hoop op ‘n wonderwerk nie – om weer vry te wees in ‘n eie land,eie skole, eie kerke, EIE mense(nie wit mense nie), maar blanke boere-afrikaners wat dieselfde waardes huldig, dieselfde oor gemeenskaplike sake dink, nie inkruip by die krotte van die volksvreemdes nie en nie hand om die nek staan met die satan nie. Ek wil vanaand – terwyl ek na hierdie beeldmateriaal kyk – net BÁIE DANKIE sê aan diegene wat probeer om uit hierdie moeras van ‘n siek samelewing weer ons mens op te rig, rigting aan te dui, voor te vat en uiteindelik ons vryheid, wat dúúr gekoop is met die bloed van ons boere-afrikaners, weer vir ons terug te gee. Baie dankie vir ONS HEMELSE VADER wat nooit slaap of sluimer nie – wat belowe het om ons nooit die werke van SY HANDE te laat vaar nie en wat nou maar net weereens vir ons, SY KINDERS, wýs dat HY altyd bedoel wat HY sê. Ek dank die VADER dat hy bravolanders op die afrikaner volk se pad gestuur het om SY goeie werke voort te sit en ons in die geloof te sterk. Dankie vir julle ‘bravolanders’. Ek bid julle alle seën en sterkte toe met die groot taak wat julle op hande het. As ek kan help, sal ek dit graag doen.
Vrede vir my mense. Mag ons hierdie liberale gees vir eens en vir altyd verbreek en tot niet maak.
U mag enige tyd hierdie boodskap publiseer. Ek is trotse boer. Ek is nie skaam vir wat, wie en hoekom ek is nie. Ek het nie verskuilde agendas nie. Ek is nie bang om in die openbaar my sê te sê nie – al staan duisende van die vyand om my.
* As dit enigsins moontlik is om iewers vir my volk te werk, kan u my gerus laat weet. Ek is werkloos sedert ’94 – omdat die politiek nie myne was nie en ek nie kon aanvaar om ‘aan te pas’ om in te pas nie.
Groete. JHL VAN ROOYEN
Tel. nr. 022 715 4966 of sel: 076 467 1419 of Faks: 022 715 4966