collapse

* Nuwe Inskrywings

Vrou bid - krag van gebed ! deur Desia
[May 19, 2012, 12:05:47 AM]


Werk gesoek deur derrick
[May 18, 2012, 10:05:09 PM]


Groete, musiek vir almal! deur Lukaas
[May 18, 2012, 05:20:30 PM]


Quo vadis, Radio Pretoria? deur Clem de Klerk
[May 18, 2012, 04:16:48 PM]


Ons en die nasiestaat-moles! deur Alwyn
[May 18, 2012, 08:57:03 AM]


Kernkrag lek se gevaar deur Clem de Klerk
[May 18, 2012, 07:36:41 AM]


RSA Landbouers deur Bittereinder
[May 17, 2012, 08:09:17 PM]


Kan jy dalk help? deur Bittereinder
[May 17, 2012, 09:14:08 AM]


Bende doen hulself as polisiebeamptes voor deur Bittereinder
[May 17, 2012, 09:10:42 AM]


Chaos by DA-optog in Jhb deur Bittereinder
[May 17, 2012, 07:43:02 AM]


* SA Topsites

SA Topsites :: .

* Algemene Navrae


* Bravo Blitsgids


Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

* Welkom in Bravoland


Wat is Bravoland?


'n Kuberstaat vir die Bloedrivier Geloftevolk! Bravoland het tot stand gekom, grensloos, onafhanklik, uit die versugting van die Afrikaner/ Boerevolk na vryheid!

Elke lid van die Bloedrivier Geloftevolk en ALMAL wat hulself met die stryd van die Bloedrivier Geloftevolk vereenselwig is welkom in Bravoland. U word vriendelik uitgenooi om deel te word van die snelgroeiende kuberstaat.

Bravoland is uit die volk vir die volk... en moet (in spesifiek die forum) gesien word as 'n verhoog. 'n Verhoog waar u as burger kan opstaan, u kennis en ondervinding kan aanbied in die toepaslike "departement", hetsy dit onderwys, energiesake, veiligheid, finansies, ensovoorts is.

Bravoland het geen politieke affiliasie nie, maar deur die samewerking van alle burgers van alle Afrikaner/Boere-organisasies en/of partye, moet Bravoland gesien word as u spreekbuis – waar u u vrese kan openbaar, u vrae en kwellinge kan verwoord, u siening mag uitlig en in die proses ook deur kundige kennis gehelp en/of gelei kan word.

Daarom dat Bravoland geskoei is vanuit 'n volkstaatkonsep. Die doel van die "kuber-volkstaat" is dan ook om u as burger aan te hoor.

Feite is dat die Afrikaner-kultuur, -geloof, taal en geskiedenis vandag onder ontsaglike druk is en dat dit stadig besig is om verlore te gaan. Hier in Bravoland sal daar pogings aangewend word om, deur kundige leiding en bestuur, juis ook hierdie kwessies aan te spreek en dan ook met daadwerklike optredes te poog om dit te implementeer.

Word deel van Bravoland. Kom deel u kennis en ervaring en help om ons volk weer op te bou.

Word nou deel van die toekoms, sluit aan by Bravoland.






Lewer hier kommentaar

* Bravoland BCVO wisseltrofee



Graag wil ons u hartlik bedank vir u lojale ondersteuning aan die BCVO en goeie samewerking.
Baie dankie dat u tydens ons Jaarlikse Glansgeleentheid die trofee wat Bravoland geskenk het oorhandig het.

Aangeheg die foto waar u die Bravoland-trofee aan die beste presteerders in Rekenaartoepassingstegnologie, Chevaughn Steenkamp van CVO Gromar, (Leona Venter van CVO Zoutpansberg was afwesig) wat die trofee deel, oorhandig.



Vriendelike groete


LUCIA VAN WYK
UITVOERENDE HOOF





Lewer hier kommentaar .


SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal