Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR  (Read 9210 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« op: July 21, 2007, 09:54:17 AM »
Man dit is darem lekker om te sien hoe vinnig die Bravolanders aan die gang kom.

Ek dink die idee van Menlyn is 'n goeie een, ek sal met die President, die restaurant in Menlyn is "THE PLACE"  hy ken een van die venote.

Sal later meer besonderhede deur gee.  Ek wag ook vir Henk om terug te kom na my toe.  Wil net eers met hom ook toets.
VRYHEID MY STREWE!

Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #1 op: July 23, 2007, 01:11:36 PM »
Tannie Anita du Plessis het dit onder my aandag gebring dat die konvooi van 6 Januarie laat was, en hulle het blykbaar 6vm uit Pretoria vertrek.  Dit is dalk iets wat in gedagte gehou sal moet word vir die bymekaarkom tyd.

Groete
Sannie

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #2 op: July 23, 2007, 01:15:03 PM »
Ons sal definitief die tyd mooi moet dophou.  Wat ons konvooi laas keer teruggehou het, was die vlae.  Mens kan nie veel vinniger ry as 60-80km/per uur met vlae wat by die karre uitsteek nie.   

En die vlae MOET heelpad wapper!

groete

Afwesig Adolph

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 28
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #3 op: July 23, 2007, 10:56:14 PM »
My hart en gedagtes gaan met julle wees, ek het reeds ander verpligting op my program. Sterkte aan almal en geniet dit.

Boere groete
 :-*
Geteken : Adolph Hitler

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #4 op: July 26, 2007, 01:06:55 PM »
Hallo almal.Kan iemand my dalk se hoe laat ons in Trimpark moet wees.Kom van ver en kan nie wag nie.Baie dankie.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #5 op: July 26, 2007, 01:09:42 PM »
Ek het met hoorse gehoor dat die verigtinge MOONTLIK uitgestel gaan word.

Kan iemand dalk meer duidelikheid gee?

Groete

Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #6 op: July 26, 2007, 01:21:09 PM »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #7 op: July 26, 2007, 01:26:36 PM »
Dankie Sannie

Iemand het net vir my gese dat hy oor Radio Pta gehoor het dat dit dalk afgestel gaan word. 

Ek is bly jy het my ingelig!

Laat die vierkleur wapper!

Groete

Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #8 op: July 26, 2007, 01:29:02 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #9 op: July 26, 2007, 01:33:16 PM »
Dankie Sannie

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #10 op: July 27, 2007, 10:28:03 PM »
Oom Sakkie,


Die Konvooi vertrek van die Petroport in Pretoria om 07hoo en beweeg dan na die Paardekraal Monument in Krugersdorp (waar ek en die Krugersdorpers by hulle aansluit).

Groete,


Ben

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #11 op: July 27, 2007, 10:29:23 PM »
Ben

Waar sal die Kleinfonteiners aansluit? 

Petroport is bietjie ver!


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #12 op: July 27, 2007, 10:33:46 PM »
Jan,


Ek ken Pretoria nie so goed nie, Nantes is die man wat die reelings tref, hy sal seker vir julle Kleinfonteiners 'n plan kan maak.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #13 op: July 27, 2007, 10:36:24 PM »
Dankie Ben

Ek sal dan met Nantes reel.


Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #14 op: July 27, 2007, 10:39:24 PM »
Naand Sakkie en almal wat saam met die konvooi wil ry.

Na 'n gesprek vandag met SP het ons saam besluit dat die petroport op die R28 'n goeie bymekaar kom plek is.  Ek wou gehad het dat ons weer in Menlyn by die restaurant by mekaar kom maar die restaurant het toe gemaak.  

Hiermee die amptelike reelings:

Saterdag oggend 04/08/2007 om 07:00 vertrek ons van die Petroport op die R28 (Krugersdorp snelweg).
Wees dus asseblief voor 7 daar sodat ons dan om 07:00 kan vertrek.

Van daar ry ons na Krugersdorp waar Ben hulle by ons aansluit.

Die verrigtinge begin om 10:00 dan behoort ons betyds te wees.

ONTHOU 'N VIERKLEUR IS JOU TOEGANG TOT DIE KONVOOI.

As iets onduidelik is skakel my gerus op 082 8022 507.

Groete.

Nantes.
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #15 op: July 27, 2007, 10:43:21 PM »
Dankie Nantes.

Ek het aan verkeerde petroport gedink. 

Ons sal so paar karre hier van Kleinfontein wees.  Ons ontmoet dan daar!

Groete

Volkstrots

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #16 op: July 27, 2007, 10:48:08 PM »
Ry julle van Krugersdorp af verby Randfontein en Westonaria tot op die N12, of hou julle aan met die N14 en draai by die Carltonville afrit af?

Ek gaan moontlik in Parys bly volgende naweek, so dalk kan ek by julle aansluit.

Groete
Karina

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #17 op: July 27, 2007, 10:52:46 PM »
Naand Karina.

As jy wil dan ry ons Randfontein, Westonarea, Fochville/Carltonville Potch.

Hoe meer ons in die konvooi kry hoe beter.

Groete.
VRYHEID MY STREWE!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #18 op: July 27, 2007, 10:55:32 PM »
Dit klink uitstekend, dan kan ek by julle by die N12/Fochville-kruising aansluit.  :D

Dankie Nantes

Groete
K

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #19 op: July 27, 2007, 11:01:33 PM »
PIEKFYN!!
VRYHEID MY STREWE!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal