Anneke, ek kry die gevoel ons Bravolanders se pad gaan nog laaaaaaaaank raak. 
Ja, hierdie geleentheid was eintlik nogal senutergend, ek het 'n klomp nuwe mense by die geleentheid op Potch ontmoet, en weer 'n klomp gesigte gesien wat ek nie op daardie stadium so goed geken het nie. En Anneke het daardie dag 'n nuwe bekommernis bygekry...

Ek sal regtig probeer om nie so 'n hand vol te wees nie.
