Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR  (Read 9210 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #80 op: August 05, 2007, 06:06:11 PM »
Anneke, ek kry die gevoel ons Bravolanders se pad gaan nog laaaaaaaaank raak.  :D

Dankie vir almal wat foto's geplaas het, Sakkie, daardie foto van die konvooi is bitter mooi!

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #81 op: August 05, 2007, 07:03:16 PM »
Dankie aan almal wat foto's geplaas het.Julle almal het julle beroepe as fotograwe gemis.


Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #82 op: August 06, 2007, 10:02:44 AM »

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #83 op: August 06, 2007, 10:12:04 AM »
Foto's... Baie mooi. Dankie vir elkeen wat geplaas het.
Ek kon dit ongelukkig nie bywoon nie en wonder of daar 'n ander manier is om die prof se boek in die hande te kry?

Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #84 op: August 06, 2007, 10:20:40 AM »
Aster

Die boek kan by kraaluitgewers by www.kraaluitgewers.co.za bestel word.  Hulle is die uitgewers van die boek.

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #85 op: August 06, 2007, 10:20:51 AM »
Baie mooi sis op julle en ons hier in die kaap?   wat moet ons nou doen!
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #86 op: August 06, 2007, 10:23:58 AM »
Dankie Sannie!
Ek waardeer dit baie!

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #87 op: August 06, 2007, 02:15:14 PM »
Dankie aan al die Bravolanders vir die lekker dag by potch!  Ek het dit regtig geniet om weer saam met julle te kuier!

Hier is 'n paar foto's van my :

1.  Konfooi
2. Bravoland (BL) se eerste vervoer vragmotor gesien oppad!
3.  Volkspele
4. BL pawiljoen

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #88 op: August 06, 2007, 02:25:39 PM »
Nog 'n paar..

1. Skare (sien iemand letters?)
2. Perde
3. Weer BL pawiljoen


Ek het 'n hele paar mooi foto's van die nabetragtings sessie...  het iemand al besluit of ons dit gaan pos?

Karools

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #89 op: August 06, 2007, 02:55:37 PM »
Ons wat nie daar kon wees nie, is lekker jaloers!

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #90 op: August 06, 2007, 04:32:00 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #91 op: August 06, 2007, 08:07:56 PM »
Anita,

Baie dankie dat jy ook hierdie dag, met hierdie skrywe vir altyd vir my spesiaal sal maak. Ek het dit drie keer gelees want ek kon net nie genoeg daarvan kry en die eerste keer was dit vir my tekort.

Ons was almal baie bly toe jy by ons kom aansluit het toe die Bravolanders geselig verkeer het. Om geselig te verkeer is lekker, maar is soveel lekkerder saam met jou eie mense. Snaaks hoe vinnig die tyd verby gegaan het? Daar was nog so baie wat ek wou gesels!

Onder aan bladsy 130 van die boek "De La Rey, 'n stryd vir Vryheid", is 'n aanhaling oor die Boervrou. Toe ek dit Saterdagaand lees, toe weet ek, die Boervrou het sedert die ABO niks verander nie.


Groete en dankie vir my vlaggie,

Ben 

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #92 op: August 07, 2007, 08:11:51 AM »

Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #93 op: August 08, 2007, 07:52:17 PM »

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #94 op: August 08, 2007, 08:52:57 PM »
Ja jong! Dit was vir my baie lekker.Het die boek van die generaal gekoop en n mooi vlag en nie gepraat van die lekker kos nie.Dit was nogal snaaks toe daar n sprinkaantjie staan en roomys eet.Seker nie n idee gehad wat aangaan nie.Boere groete.

Van der Walt

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #95 op: August 30, 2007, 05:58:23 PM »
Ek het 'n e-pos van Gerald Fourie ontvang.  Daar is 'n dvd van die dag se verrigtinge beskikbaar teen R170-00 (wat 'n cd van die dag se toesprake insluit).  Indien enige van julle sou belangstel, pm my en ek sal die inligting aan Gerald deurgee.

Groete
Sannie

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #96 op: January 24, 2008, 11:32:40 PM »
Ek het nou so vlugtig deur hierdie draad gelees en weer die foto's gekyk, ai die nostalgie.

Gelukkig is Majuba om die draai! Daarna is dit Bravoland se eerste verjaarsdag en 'n maand later Republiekdag. Sommer 'n klomp feeste wat hierdie jaar wink. En hoe meer Bravolanders dit kan bywoon, hoe beter!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #97 op: January 24, 2008, 11:48:17 PM »
Waar is Tannie Anita? Ek het nou weer hierdie stukkie gelees wat sy geskryf het na die dag se gebeure... pragtig.

Gaan Tannie Majuba toe? Ek sal weer my tent met Tannie deel, en ek belowe ek sal weer so "stil" slaap.  ;D

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #98 op: January 25, 2008, 09:20:29 PM »
Hullo Meisiekind

Ek gaan saam met die GHA se Silwervalke, my tent-slaapplek en kombuisdiens is al laasjaar bespreek! Onthou jou hoed,baadjie, beker en das vir die Cantus! Dit oortref alle pret wat jy al beleef het. Laasjaar het Francois my Hollandse Tante die volgende dag erken as "die Tannie wat amper van haar stoel afgeval het", soos ek en sy gelag en te kere gegaan het.... Ongelukkig het die Tante geval, agter haar hanslammers aan, en kan sy die jaar nie gaan nie.

Majuba is oorwinningsgrond, 'n mens moet ten minste een maal in jou lewe daar staan!

Sien jou daar!



Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HONDERD EN VYFTIGJARIGE HERDENKING VAN DIE VIERKLEUR
« Antwoord #99 op: January 25, 2008, 09:35:00 PM »
« Laaste verandering : January 25, 2008, 09:45:37 PM deur Karina de Jager »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal