Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Geskiedenis van Bravoland  (Read 2760 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Geskiedenis van Bravoland
« op: July 24, 2007, 02:26:54 PM »
Elke staat het sy eie geskiedenis.  Wie gaan die taak onderneem om die geskiedenis van Bravoland te boek te stel?

Ek stel voor dat ons begin om 'n soort joernaal aan te hou waarin al die geskiedkundige gebeurtenisse van die vrye Republiek van Bravoland aangeteken word.  As ons nie nou hiermee begin nie, kan daar dalk baie van ons eietydse Bravolandse geskiedenis verlore gaan.  Dit sal baie jammer wees.  'n Volk sonder 'n geskiedenis is 'n volk sonder 'n toekoms.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #1 op: July 24, 2007, 02:32:31 PM »
Uitstekende idee Johann!

Daar sal werk gemaak moet word daarvan.  Miskien sorteer dit onder departement Onderwys?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #2 op: July 24, 2007, 02:55:30 PM »
Dit is regtig jammer dat die heel oorspronlike ontstaan van Bravoland al klaar vernietig is, maar dit keer ons nie om by 21 April te begin nie. As daar iemand is wat dit op hom- /haarself wil neem, ek is bereid om te help.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #3 op: July 24, 2007, 04:03:33 PM »
Ek dink dis 'n briljante idee, ons kan altyd koppe bymekaar sit, want ek glo elkeen van ons het ietsie om by te voeg, en elkeen van ons sien dalk iets uit 'n ander oogpunt.

Iemand kan dalk net die hoofgebeure en datums uiteensit en ons kan almal help om die details in te voeg. Dis net 'n idee. Mens vergeet so maklik die klein dingetjies wat gebeur het, so hoe gouer ons begin, hoe beter.

Van der Walt

  • Gas
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #4 op: July 24, 2007, 04:12:47 PM »
Johann

Weereens 'n briljante idee!  Ek dink daar behoort seker redelik van die geskiedenis en gebeure in die mense se gedagtes te wees.  Dink net hoe lekker gaan dit wees as ons eendag so na ons geskiedenis kan terugkyk en onthou...


Stoetbul

  • Gas
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #5 op: July 24, 2007, 04:13:09 PM »
Dit sal noggal wonderlik wees.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #6 op: July 24, 2007, 06:57:51 PM »
hehe, Stoetbul, en in die meeste gevalle lagwekkend as ons so 'down memory lane' nou al gaan.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #7 op: July 24, 2007, 10:47:14 PM »
Welke departement gaan verantwoordelikheid hiervoor aanvaar?

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #8 op: July 25, 2007, 08:23:35 AM »
Ek is bly dat almal so geesdriftig is oor die idee.   ;D

Behoort dit nie dalk deur die Departement van Kuns en Kultuur gedoen te word nie?  :-\

Stoetbul

  • Gas
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #9 op: July 25, 2007, 09:53:48 AM »
Julle sal maar net my insette op Bravo Kompanie moet sensor.  Veral die die geheime bestandeel van die ertjie sop.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #10 op: August 13, 2007, 07:47:28 AM »
Kom ons hou op klets en boekstaaf ons geskiedenis op hierdie draad...

Ontstaan -
Hoogtepunte (soos Ops Wolmer van Junie en Ops Grenspos van Julie)

ens.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #11 op: December 20, 2007, 10:00:44 AM »
Bravoland Geskiedenis: Erkenning aan Persone

1. 27 Junie 2007 Bravoland Vlag, bekend as Triomfvlag, voorgestel deur Francois Coetzee
2. 1 November 2007 Bravoland Leuse ontwerp deur Winter Burger
« Laaste verandering : December 20, 2007, 03:13:30 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #12 op: April 10, 2008, 08:22:39 AM »
Vandag, presies een jaar gelede het Bravoland haar eerste Staatshoof verkies.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #13 op: April 10, 2008, 08:41:52 AM »
KB, wat is die mootlikhede om die belangrike gebeurtenisse in datum volgorde geplaas te kry sodat Bravoland se geskiedenis behoue sal bly ?

Dit kan herdenkings geleenthede soveel makliker maak.

Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #14 op: April 10, 2008, 08:45:14 AM »
Ek probeer dit direk op die kalender plaas, maar ek behoort seker so teen Saterdagaand kans te kry daarvoor. Dankie vir die herinnering.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #15 op: April 10, 2008, 08:56:16 AM »
Ek gaan vra of die omroeper aan diens nie vir jou "kommandeur kommandeur" wil speel nie - jy verdien dit!!!

Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #16 op: February 10, 2012, 01:25:13 PM »
Geagte Bravoland Burgers

Bravoland is byna vyf jaar oud en dit sal goed wees as ons die geskiedenis tot dusver kan aanteken. Almal wat hiermee wil help is welkom.
Moed Vryheid Eer

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1921
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #17 op: February 21, 2012, 09:10:21 PM »
Geagte Bravoland Burgers

Bravoland is byna vyf jaar oud en dit sal goed wees as ons die geskiedenis tot dusver kan aanteken. Almal wat hiermee wil help is welkom.

Dankie KB!! Ons kan nie vir meer bekwame hande vir hierdie taak vra nie! :)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1615
  • Verkenner
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #18 op: February 22, 2012, 08:06:16 AM »
Ek persoonlik is maar 'n laatkommer en was nie van die begin af betrokke nie. Ek sien daarna uit om te kan hoor wat julle uitgesnuffel kan kry.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1921
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Geskiedenis van Bravoland
« Antwoord #19 op: February 22, 2012, 09:46:35 AM »
Ek sien KB maak of sy nie hoor nie.... :o ::) 8)

Vir my het Bravoland heel anders begin as vir die 3 stigterslede, ek was nooit deel van Bravo Kompanie nie. Ek het maar getrek oor die krake op die buurplaas later slote geword het.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal