Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Versetaksie - 24 September 2007  (Read 4622 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Van der Walt

  • Gas
Versetaksie - 24 September 2007
« op: July 26, 2007, 07:36:04 PM »
« Laaste verandering : August 12, 2007, 02:48:50 PM deur Sannie van der Walt »

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #1 op: July 27, 2007, 11:00:12 PM »
Het Woensdag met Andre gepraat.

EK GAAN BESLIS SAAM!!!! ;D
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #2 op: July 27, 2007, 11:22:22 PM »
Ek en 'n paar manne hier van Krugersdorp is ook daar!

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #3 op: July 27, 2007, 11:24:33 PM »
Ben, lyk my ek en jy gaan mekaar gereeld raak loop een van die dae!!!

Ek hou van pret veral as ek daarmee ook kan standpunt in neem.
VRYHEID MY STREWE!

Van der Walt

  • Gas
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #4 op: August 08, 2007, 07:11:32 PM »
Ek wil die Burgers aanmoedig om hierdie aksie te ondersteun.  Ek het ook vandag 'n draai op die webwerf www.pretoriablypretoria.co.za gaan maak. 

Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #5 op: August 08, 2007, 09:11:55 PM »
Dankie Sannie. Ek was nounet op hulle webblad, ek sien hulle gebruik my Youtube video wat ek van Pretoria gemaak het :)
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afwesig Boela

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 20
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #6 op: August 08, 2007, 10:07:56 PM »
Ek het ook daar gestem. Goeie video Piet laat my sommer terug verlang na my studente dae in PRETORIA. Net jammer hulle krap nou te veel waar dit glad nie jeuk nie. Ek raak sommer van voor af m@$r*g. >:(

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #7 op: August 08, 2007, 11:10:02 PM »
Jammer ek gooi nou koue water op jul vuur, maar besef julle dat dit die datum van die VR vergadering te Stillerust, Koppies is?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #8 op: August 08, 2007, 11:14:52 PM »
Jy is reg KB, ek sal dus nie die aksie kan by woon nie.

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #9 op: August 08, 2007, 11:19:56 PM »
Moenie bekommerd wees nie julle, ek sal julle skoene ook volstaan!
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #10 op: August 09, 2007, 12:25:15 PM »

Van der Walt

  • Gas
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #11 op: August 10, 2007, 09:59:22 PM »
Tannie Anita het vir my die versetskrif teen die naamsverandering van Pretoria gestuur, maar dit is te groot om op die forum te pos, en daarom is dit weer per e-pos aan ons burgers gestuur.  Ons moedig die Burgers aan om die versetskrif te teken en dan te versprei.

Ek wil ook net noem dat daar op facebook 'n groep met die naam Pretoria bly Pretoria gestig is.  Vir almal wat teen die naamsverandering van Pretoria is.

http://www.facebook.com/group.php?gid=17470901728

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #12 op: August 14, 2007, 10:49:24 AM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #13 op: September 07, 2007, 02:11:27 PM »

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #14 op: September 07, 2007, 08:09:27 PM »
Na aanleiding van die pos hierbo van Karina net die volgende.

Die hekke open om 09:00 by die parkeer area by RAU, die optog begin om 10:00 dus moet die van u wat dit gaan bywoon asseblief so by ons aansluit dat ons stiptelik om 10:00 kan begin anders gaan die tyd ons in haal die dag.

Die wat belangstel om in 'n motorkawelkade te ry kan my skakel so ook die van u wat u self wil beskikbaar stel as opsieners.

Nantes Kelder
0828022507
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #15 op: September 07, 2007, 08:15:36 PM »

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #16 op: September 07, 2007, 09:33:05 PM »
Die rekening nommer van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA):

GHA, REK NO 0730140223 TAKKODE 323245 ABSA.

Groete.
Nantes.
VRYHEID MY STREWE!

007Meisie

  • Gas
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #17 op: September 07, 2007, 11:32:20 PM »
Ahooi mense!

Wil net weet of jul ten minste gereel het vir beter klank as wat daar
by die Pretoria optog was voor die hof so paar weke terug?

Groetnis

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #18 op: September 08, 2007, 08:31:21 AM »
Moenie bekommer nie, ek is seker dit sal wees. Daar word ook vir 'n mobiele verhoog gereel, wat outomatiese aan die klank 'n verskil sal maak.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Versetaksie - 24 September 2007
« Antwoord #19 op: September 08, 2007, 08:34:40 AM »
Die optog in Pretoria voor die hof is baie vinnig gereel, dus kan ons hulle seker maar verskoon. Hierdie optog het nou al baie beplanning gehad, dus glo ek dit sal goed ge-organiseerd wees.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal