Skrywer Onderwerp: Beplannings Kantoor  (Read 3657 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Van der Walt

  • Gas
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #20 op: October 08, 2007, 07:34:49 PM »
Die Geloftefees te Bloedrivier is eintlik in beplanning vir 2008 na aanleiding van die simboliese ossewa trek wat moontlik gereel gaan word.  Ek sal so gou moontlik terugvoer gee oor die 2007 Geloftefees.

Groete
Sannie

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #21 op: October 08, 2007, 08:04:06 PM »
Tot dusver is Bravoland al organisasie wat teenwoordig sal wees.  Los samesprekings het al daarop neergekom dat Bravoland se eerste Geloftefees op ons eie gehou moet word en die voorstelling was dat dit op die Lekkerkry kanton gehou sal word.

Hierdie alles is egter oop vir debat en ek sal verkies dat dit in die Departement van Onderwys, Kuns en Kultuur vervat word.

Minister Sannie, ek los dit dus in jou bekwame hande.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #22 op: October 19, 2007, 12:15:34 PM »
Kan daar nie dalk 'n draad oopgemaak word vir alle Gelofte feeste nie? Sodat as die wat nie kan of wil die ene te Lekkerkry bywoon nie. Na ene nader of meer van pas vir hulle kan bywoon. Insette van ander kan dan ook ingesamel word, en haal dit bietjie werk van Sannie af.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #23 op: October 21, 2007, 08:45:52 PM »
Ek wil net vra dat die Geloftefees praatjies in die Departement van Kuns en Kultuur voortgesit moet word, asseblief. Hierdie kantoor is vir Volkshulp.

Baie dankie vir die samewerking.

Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #24 op: October 31, 2007, 11:14:59 AM »
Aster en Anneke, kan ons 'n afspraak met die VR vergadering om so bietjie idees rond te gooi oor die Kersaksie, asseblief?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #25 op: October 31, 2007, 05:12:02 PM »
Christa dis reg...
Ek het al 'n paar idees.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #26 op: October 31, 2007, 09:55:49 PM »
Alles reg.
Ek en Ben het so bietjie al gesels oor ons kersaksie maar bespreek dit met jou wanneer jy hier is!

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #27 op: November 10, 2007, 07:24:02 PM »
Goeie naand, Bravolanders!

Ons is al so stadigaan besig om insamelings in te vorder vir die beplande Kersaksie. Na volgende naweek sal daar meer inligting op die forum geplaas word rakende watter volksgenote ons gaan help. ENIGE skenking is altyd meer as welkom. Onthou, dit is vir ons mede volksgenote wat regtig baie swaar kry. 

Ek wil net elkeen bedank wat alreeds 'n bydrae gemaak het, dit is werklik 'n riem onder die hart.

Wat hierdie skenking behels: Kos, klere, speelgoed, geskenkpapier om vir die kindertjies 'n geskenkie op te maak vir kersfees. Hierdie is maar net voorbeelde, maar ons is dankbaar vir enige skenking. As u 'n kontantdonasie gee, weet dat ons kos daarvan koop vir hierdie mense, soos die geval met Wolmer en Parys.

Baie dankie
Groete
Christa Burger
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #28 op: January 10, 2008, 09:41:12 PM »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #29 op: January 16, 2008, 09:07:52 AM »
Net weer 'n herrinnering vir idees vir ons volgende Volkshulpaksie?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #30 op: August 05, 2010, 09:43:36 PM »
Weet iemand dalk wanneer daar weer 'n volkshulp aksie gaan wees?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #31 op: August 06, 2010, 08:16:39 AM »
Johan, laat ons vir Sjarko kans gee om die bal aan die rol te sit  ;)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Beplannings Kantoor
« Antwoord #32 op: August 06, 2010, 11:45:45 AM »
KB, dis reg met my.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal