Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp:  (Read 5890 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

123 Blok My

  • Gas
« op: July 28, 2007, 04:21:30 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #1 op: July 29, 2007, 08:43:13 PM »

123 Blok My

  • Gas
« Antwoord #2 op: July 30, 2007, 08:05:08 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #3 op: July 30, 2007, 09:06:36 PM »
As ek na die lang lys giftige plante kyk en omdat ek nie plante so goed ken nie, sal ek maar al die plante (en klippe) uit my tuin verwyder.  ;D


Groete,

Ben

123 Blok My

  • Gas
« Antwoord #4 op: July 30, 2007, 11:12:20 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #5 op: January 15, 2008, 04:03:12 PM »

123 Blok My

  • Gas
« Antwoord #6 op: January 15, 2008, 04:08:26 PM »
Genade Karina!!!!  Ses maande is al verby! Waar is almal se tuin fotos?  Jou suikermielies groei darem mooi!   ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #7 op: February 18, 2008, 08:32:34 PM »
Ek sien geen mielies nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #8 op: February 18, 2008, 08:39:49 PM »
Ek sal more weer 'n foto neem, hulle raak nou GROOT!  ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #9 op: February 18, 2008, 08:42:01 PM »
Dan moet jy oes vir Majuba.

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #10 op: February 18, 2008, 08:43:00 PM »
Hulle is nog nie so groot nie, hulle is nog babatjies, hulle maak dan nog nie eers koppies nie. :-\

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #11 op: February 19, 2008, 08:57:05 AM »
Hulle is nog nie eetbaar nie, gee nog so twee maande kans, ek dink ek het bietjie te veel mielies op 'n klein stukkie geplant.  ::)

Karools

  • Gas
« Antwoord #12 op: February 19, 2008, 12:13:29 PM »
Hulle is nog nie eetbaar nie, gee nog so twee maande kans, ek dink ek het bietjie te veel mielies op 'n klein stukkie geplant.  ::)

Karina, ek het een maer bees - kan hy nie daar gaan wei nie? :'( ;)

Dit lyk mooi en gesonde plante!!

Gegroet
Karools

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #13 op: February 19, 2008, 01:18:57 PM »
Hehe.  :D

Ek sal vir Oom se een maer bees 'n sak voer en 'n blok lek saamneem Majuba toe, en dan kan een van die Kleinfonteiners dit vir Oom saamvat Pta toe!  :P

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
« Antwoord #14 op: February 19, 2008, 01:36:51 PM »
Karina

Is die mielies geplant of gesaai?
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #15 op: February 19, 2008, 01:42:15 PM »

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
« Antwoord #16 op: February 19, 2008, 01:46:12 PM »
Geen strik vraag nie.

Soos jy noem, mielies wat geplant is, is in rye. Jou mielies lyk of jy die pitte in die lug opgegooi het en toe toegehark het. ;D
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #17 op: February 19, 2008, 01:49:20 PM »
 ;D ;D ;D Plaas, ek belowe hulle was in rye (soortvan) kyk pos #5 op hierdie draad (daar was so hier en daar enetjie wat die slootjie "misgeval" het).  ;D

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
« Antwoord #18 op: February 19, 2008, 01:52:01 PM »
Ek is nie 'n boer nie, maar ek dink daardie mielies kry te veel water.

Ek hoop vir jou part hulle skiet mooi kop...

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
« Antwoord #19 op: February 19, 2008, 01:54:56 PM »
Is jy seker dit is mielies, in pos 5 sien ek omtrent net gras ;D

Het jy onthou om stikstof te gee?
VOEL TUIS


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal