Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp:  (Read 5890 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
« Antwoord #40 op: March 06, 2008, 04:08:32 PM »
Wel, daai mielies is nog te groen om as vrek bestempel te word.  Jy kan altyd weerskante 'n stok insit en tou om dit span om dit regop te hou. Dalk kan jy iets red.

Dit is mielies nie wingerd druiwe nie ;D
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
« Antwoord #41 op: March 06, 2008, 04:19:15 PM »
Bla bla bla, jy sal verbaas wees wat oorleef als op daai manier! ;D

Nou goed, ek sal maar my uit die kundiges se terrein hou! ;)
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal