Skrywer Onderwerp: Re: Oumense in Wolmer  (Read 9093 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #20 op: August 15, 2007, 07:58:37 PM »

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #21 op: August 15, 2007, 08:01:15 PM »
Karina,

Groot plesier!!!! :)

Sover lyk dit net na ek ,Stoetbul en Nantes.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #22 op: August 15, 2007, 08:02:54 PM »
Anneke, weereens dankie vir jou moeite. Dit word opreg waardeer! Sal jou volgende maand onthou met die BBB, hehe!
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #23 op: August 15, 2007, 08:07:45 PM »

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #24 op: August 15, 2007, 10:58:34 PM »
Ek sien my naam is klaar op, dit is reg ek gaan saam! ;D
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #25 op: August 15, 2007, 11:05:51 PM »
Karina... ek gaan ongelukkig nie saam nie. :(

Sal wel by die volgende ene wees!!!

Afwesig Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
    • Aikona
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #26 op: August 16, 2007, 12:30:48 AM »

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #27 op: August 16, 2007, 08:25:52 AM »
Desia,
Baie dankie vir die inligting.
Klink na 'n goeie idee en verseker iets waarna gekyk moet word.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #28 op: August 16, 2007, 08:16:47 PM »
Naand julle,

Sannie het ons vandag gebel.Ek gaan haar Saterdag optel by die Kollenade Winkelsentrum.
Sy gaan ook saam met ons.

Groete

Anneke

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #29 op: August 17, 2007, 10:05:51 AM »
Dag julle, waar gaan ons bymekaar kom?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #30 op: August 17, 2007, 10:42:54 AM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #31 op: August 17, 2007, 11:34:15 AM »
Baie dankie aan ieder en elkeen vir al julle moeite met hierdie operasie.

'n Spesiale dank aan Anneke wat die goedjies gaan koop het en die pakkies opgemaak het.

'n Spesiale dank aan Aster wat die kaartjies vir ons gemaak het.

'n Spesiale dank aan elkeen wat daar teenwoordig gaan wees more. Neem asb. foto's en dra my groete aan Ina oor asseblief.

Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #32 op: August 17, 2007, 12:48:16 PM »
Stoet,

09h00 by Ina se huis.

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #33 op: August 17, 2007, 12:51:59 PM »
Dankie Ben.

Wat is die straat addres nou weer.  Het nou al so bietjie vergeet.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #34 op: August 17, 2007, 12:54:10 PM »
Wolmer koordineerder:
Ina van Heerden
selnr. 083 241 2429

Broodrykstraat 467B
Wolmer
Pretoria Noord

 ;D

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #35 op: August 17, 2007, 01:02:42 PM »
Dankie Ben nou onthou ek weer.  Sal die Bravolanders daar kry so teen 9.  Het nou nie kamera nie so kan iemand een bring vir die bewys stukke.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #36 op: August 17, 2007, 07:18:43 PM »
Die pakkies is gereed

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #37 op: August 17, 2007, 07:23:12 PM »
Ben en Anneke, so baie dankie vir julle moeite tot dusver en wat julle nog more gaan doen. Dit word waarlik opreg waardeer.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #38 op: August 17, 2007, 07:24:59 PM »
Jis maar julle is oulik!  ;D

Michelle

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #39 op: August 17, 2007, 07:46:55 PM »
 ;)Ag man dit lyk mooi, het iemand al vandag vir julle gese julle is net te dierbaar!  Julle moet dit more geniet en gee maar 'n ekstra drukkie hier en daar van die kant af.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal