Skrywer Onderwerp: Re: Oumense in Wolmer  (Read 9092 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #40 op: August 17, 2007, 07:53:01 PM »
Hallo almal,

Ek sal 'n kamera vat!!!!Ek het vanaand met Sannie gepraat.Sy kan ongelukkig  nie saam gaan more nie aangesien sy more 10 uur 'n vergadering het by die Monument.Ek sien die res more 9 uur by Ina se huis.

Groete
Anneke

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #41 op: August 17, 2007, 08:15:09 PM »
Karina,

Ek sal vir Stoet die kamera gee,hy kan foto's neem. :P
Ons wat daar gaan wees sal almal ietsie skryf en dan dit vir jou deur stuur om een storie te maak, vir die Bravolander!!!   ;D

Groete
Anneke

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #42 op: August 17, 2007, 08:42:02 PM »
Sakkie,

Moenie slapende honde wakker maak nie, hierdie kind was nog nooit bang vir ry nie.  :D

Ai Sakkie, ai Sakkie, ai Sakkie. Moet my nie in die versoeking lei nie. Daar is baie wat ek die naweek moet doen.  :o

Groetnis
Karina

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #43 op: August 17, 2007, 08:45:08 PM »
Karina,

Aangesien jy nie bang is nie wys ons dat jy gaan kom. ;D
Jy kan dan sommer eerstehands die berig skryf!!!!!


Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #44 op: August 18, 2007, 04:15:57 PM »
Is daar al enige terugvoering? Ek sit al heeldag hier en wag in spanning vir nuus!
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #45 op: August 18, 2007, 05:58:34 PM »
Dit was 'n sukses.  :D

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #46 op: August 18, 2007, 06:11:37 PM »
Ok, hier kom die volledige verslag.


Dit was 'n reuse sukses. ;D

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #47 op: August 18, 2007, 06:13:41 PM »
Sjoe Stoet...
Dankie vir jou in diepte verslag... :D

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #48 op: August 18, 2007, 06:19:04 PM »
Kommandant, moet mens dan alles uit jou uitwurg? Waar is die kasty toestelle?!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #49 op: August 18, 2007, 06:47:21 PM »
Baie dankie! Nou hoekom was dit nodig om eers te dreig? ;D
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #50 op: August 18, 2007, 06:48:34 PM »
Dit is daai besem :-X

Sanderis

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #51 op: August 18, 2007, 07:07:52 PM »
« Laaste verandering : August 18, 2007, 07:14:53 PM deur Sanderis »

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #52 op: August 18, 2007, 07:16:18 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #53 op: August 18, 2007, 07:36:13 PM »
Ek kry nou net die epos van 'n eskpat SAner hier, hy soek donasies vir 'n hulpprojek in Angola - ek hoop ek kry dit reg aangeheg, sodat mens dit kan lees.
Nou wonder ek, is dit moontlik om 'n soortgelyke liefdadigheidsorganisasie vir behoeftige wit Suid Afrikaners te begin, maar wat in die buiteland fondse insamel onder die ekspats. (Hier is alle donasies wat aan geregistreerde welsyn org. gaan belastingaftrekbaar, dit spoor mense aan om by te dra)
Ek weet ongelukkig niks van hoe mens so iets van stapel stuur nie, indien iemand in SA meer weet daarvan laat weet asb. Mens het seker 'n klomp defnitiewe statistieke nodig van hoeveel wit armlastiges daar in SA is, hulle omstandighede, outentieke (jammer, kom nie nou op 'n goeie Afr. woord nie) fotos en hoeveel hulp daar wel lokaal vir hulle is ens.
(En nee, ek gaan nie bydra vir die Angola projek nie, die Here het my eie mense op my hart geplaas.)

Hierdie is nie die regte plek om die debat van "Arm". "Armlastiges" en "Armsaliges" te bespreek nie.
Vertel my waar kan ons debatteer daaroor, want DUIDELIK is daar kwessies wat opgelos moet word.
« Laaste verandering : August 18, 2007, 09:04:14 PM deur Kleinbekkie »

Stoetbul

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #54 op: August 18, 2007, 07:43:25 PM »
Jong Sandaris.  Daai skrywe is van Desia.  Ek stem saam met jou mens moet j0u senior burgers  met die nodige respek hanteer.  So as jy wil debateer oor dit doen dit met die skrywer van die pos deur 'n pm.  Anders raporteer dit aan die draad se modereerder.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #55 op: August 18, 2007, 09:02:15 PM »
Ek vra om verskoning as my besem nie skoon genoeg vee nie, maar ek moet eerlikwaar in my verdediging se dat ek nie oral kan wees nie. Ek skim deur baie van die poste, dus is dit moontlik om woorde soos die, mis te lees. Rapporteer asb. in die toekoms sulke voorvalle, eerder as om 'n onnodige moddergooi draad te open. Ek sal dit beslis nie in my departement toe laat nie.

Groete
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #56 op: August 18, 2007, 09:12:21 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #57 op: August 18, 2007, 09:18:14 PM »
 :) Om te modder gooi was nie my bedoeling nie. Die is tog 'n forum, is dit nie juis oop vir bespreking nie. Ek het nie modder gegooi nie, ek het wel ontvang.

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #58 op: August 18, 2007, 09:32:18 PM »
Sanderis,
Niemand gooi jou met modder nie. Hulle gee net verduidelikings.

Voor mense begin kwaad word vir mekaar, kom ons vat dit rustig... en verstaan mekaar se se oogpunte.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #59 op: August 18, 2007, 09:49:27 PM »
Sanderis, ek deel jou sentiment oor die benaming. Ek werk self met hierdie mense en hulle is mense uit eie reg.

Ek vra weereens om verskoning dat my besem die woord gemis het en ek vra om verskoning as jy voel jy word aangeval. Dit is nie die geval nie. Ons probeer maar net verduidelik.

Terug na die die Wolmer Senior aksie asseblief.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal