Skrywer Onderwerp: Re: Oumense in Wolmer  (Read 9092 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
    • Aikona
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #60 op: August 18, 2007, 11:39:39 PM »

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #61 op: August 18, 2007, 11:46:36 PM »
Ai nee Desia,
Dankie vir jou pos, ons waardeer dit rerig.
Moenie jou aan sulke goedjies steur nie.
Een ding van 'n forum, mens kan nie die ander persoon se stem toon, gesigsuitdrukking en liggaamstaal ervaar nie.
Hoop nie jy voel dit is 'n aanval op jou nie.
Leke aandjie!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #62 op: August 19, 2007, 03:49:05 AM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #63 op: August 19, 2007, 11:51:40 AM »
Baie dankie aan Stoetbul, Aster, Karina, Sanderis en Desia vir jul insette. Karina dankie ook vir die verklaring, ek vertrou dat almal nou die volle betekenis verstaan.

Ek sluit hiermee die bespreking oor die spesifieke woord 'armlastiges' af en die poste wat hierna volg moet asb. gaan oor Ops Wolmer Senior.

Baie dankie
« Laaste verandering : August 19, 2007, 08:21:36 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #64 op: August 19, 2007, 05:06:24 PM »
Hallo almal,

Ek wil net baie dankie se aan Aster vir die moeite wat sy gehad het met die maak van die baie mooi kaartjies.Ek het dit vir Ina gegee en sy sou dit vir elke oumens by die ouetehuis gaan gee het. Dit  was voorwaar 'n baie wondelike dag en ons het elke oomblik van dit geniet.Baie dankie aan Stoet wat ons so mooi uit Pretoria op die hoofweg geit het.Ons waardeer jou opoffering!!! :)

Christa baie dankie vir al jou reelings met Ina,alles was baie mooi gereel.Jy is 'n regte staatmaker!!!! 

Groete

Anneke

Knoppies

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #65 op: August 19, 2007, 06:55:27 PM »
Dankie aan Anneke, Stoetbul, Nantes, Elsabie (Nantes se vrou), Ben se ma, Jaco & Kleinben en Sakkie:  die tweede Wolmer-operasie het ook suksesvol afgeloop. 

Die oumense was werklik bly oor die pakkies wat hulle ontvang het.  Mag Bravoland dit weer doen!

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #66 op: August 19, 2007, 11:03:16 PM »
Net ter aansluiting.

Van my en vroulief se kant af ook dankie, dit was 'n voorreg om deel te kon he aan die aksie.
So iets laat mens weer met ander oe na die wereld kyk!
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #67 op: August 23, 2007, 10:47:47 PM »
Foto:

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #68 op: August 23, 2007, 10:54:50 PM »
Sakkie bekende boer en sakeman van Koppies, in gesprek met die bejaardes van Wolmer:

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #69 op: August 23, 2007, 10:57:54 PM »
Oom Sakkie, jy maak die Tannie skaam!

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #70 op: August 24, 2007, 08:49:16 AM »
Huh? Is oom Sakkie ook 'n bejaarde ??

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #71 op: August 24, 2007, 11:29:02 AM »
Wolmer inwoner:

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #72 op: August 24, 2007, 11:35:54 AM »
Laat julle my dan nou so vroegdag trane kry!

Baie baie dankie aan elkeen van julle wat die moeite gedoen het om Ops Wolmer Senior by te woon. Baie dankie aan Anneke en haar ma, Nantes en sy vrou, Stoetbul, Sakkie en Knoppies.

Baie dankie ook aan Ben vir die hulp met die beplanning en raad, asook aan Aster wat die kaartjies gemaak het.

Anneke, baie dankie vir jou moeite met die aankoop.

As ek enige iemand oorgeslaan het, vra ek nederig om verskoning. Baie dankie aan al Bravoland se mense, want sonder julle sal Volkshulp se Departement nie kan funksioneer nie.

Dan, 'n spesiale dank aan ons Hemelse Vader, wat ons hande versterk om na ons Volksgenote te kan omsien. Dat Hy ons wys waar die hulp nodig is en dit vir ons moontlik om, hoe gering ook al, 'n verskil te kan maak.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #73 op: August 24, 2007, 11:44:39 AM »
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #74 op: August 24, 2007, 11:46:31 AM »
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Oumense in Wolmer
« Antwoord #75 op: August 12, 2010, 08:17:41 PM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal