Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Boere speletjies en sportsoorte  (Read 7940 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« op: August 05, 2007, 08:38:07 PM »
Al wat ek weet is dat kettie skiet lekker is.  ;D
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #1 op: August 05, 2007, 08:39:11 PM »
Al wat ek weet is dat jou gat erg brand as jy ruite uitskiet!!!
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #2 op: August 05, 2007, 08:41:33 PM »
Het jy al gesien hoe lekker brand 'n k***** se gat as 'n albaster tref!! ;D
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #3 op: August 05, 2007, 09:11:08 PM »
Nee nog net met pelet gesien

Wil mos oppi straat staan en ******
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Karools

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #4 op: August 06, 2007, 12:42:54 PM »
Kettieskiet het mos sy oorsprong uit die Boereoorlog? Wie weet meer van hierdie kultuursport?

Sakkie,
Miskien moet ek die kort storie vertel. As kind het my Ouma, wat met 'n Fransman getroud is, ons dikwels verwilder met ons ketties omdat ons die ruite gaan stukkend skiet. Dan het sy na ons ketties verwys as "catepillars" en ons het gelag vir die verkeerdheid daarvan. Toe, jare later luister ons na 'n program op Radio Pta waar 'n kundige oor die herkoms van die kettie gesels - en raai wat, dit kettie het sy ontstaan in Frankryk gehad en is toe Catepillar genoem.

So, Ouma was nie so dom soos ek nie!

Karools

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #5 op: August 06, 2007, 12:50:36 PM »
Speletjies

En wie het "melkie" gespeel met die "karton skyfies wat as prop gedien het op melkbottels?"

Baie dieselfde as alie speel wanneer daar n kring of driehoek getrek is om die alies of dan in die geval die "melkies" te "put". En daardie melkies met die koeikop was van groter waarde as melkies sonder enige iets  - en die rooi koeikop melkie meer waardevol as die blou een.

Ja dit is gister se speelgoed.

En kleilatgooi was baie gewild tot my broer my geleer het om soos 'n Dawid van ouds, slingervel te gooi.

« Laaste verandering : October 31, 2007, 02:22:00 PM deur Karools »

Karools

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #6 op: August 06, 2007, 12:54:03 PM »
Ek dink dit moet caterpiller wees en nie soos ek dit voorheen geskryf het nie.

Winter

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #7 op: August 11, 2007, 08:04:46 AM »
Is dit nie miskien 'n catapult nie?

Frikkie

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #8 op: August 11, 2007, 08:28:44 AM »
Al wat ek weet is dat jou gat erg brand as jy ruite uitskiet!!!


Eish, en die gepaardgaande pyn as daai rek breek en terugkom op die koue vingers of wang...

Groetnis
Frikkie

Karools

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #9 op: August 13, 2007, 12:09:50 PM »
Is dit nie miskien 'n catapult nie?

Winter
Jy is dalk reg - want sowat 60 jr gelede se uitspraak was dalk nie te suiwer nie ! En dalk was dit ek wat verkeerd gehoor het.

jeug

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #10 op: August 13, 2007, 09:06:36 PM »
Wat van Blik-aspaai, wegkruipertjie en dan blok ek myself ! So nou en dan nog "fly" gespeel en jou dikwels vrek geval van te grootmoedig wees !

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #11 op: August 13, 2007, 09:27:41 PM »
Wie onthou nog hoe om kennetjie te speel?

 Ek het dit baie jare gelede laas gespeel
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #12 op: August 13, 2007, 09:35:22 PM »
Kennetjie leer ons deesdae vir die kinders by die CVO skool. Hulle geniet dit vreeslik!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #13 op: August 13, 2007, 09:37:07 PM »
Verduidelik gou vinnig hoe speel mens kennetjie, asb. Dit klink bekend, maar ek het nie 'n idee nie!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #14 op: August 13, 2007, 09:44:07 PM »
Dit is amper soos Krieket, net heeltemal anders. Jy het 'n kort stokkie (die "bal") en 'n langer stokkie (die "spaan"). Die kort stokkie word na die persoon met die langer stokkie gegooi, hy moet dit dan slaan met die langer stokkie. As iemand die kort stokkie vang, is hy uit. Die aftand wat hy dit geslaan het word gemeet en dit bepaal hoe hy die volgende hou moet slaan.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #15 op: August 13, 2007, 09:46:13 PM »
Ons het dit nogal baie gespeel toe ek 'n kind was, maar ek gaan nou nie voorgee dat ek die reels uit my kop uit ken nie.

Basies het mens 'n stok van se maar so twee voet gebruik as 'n slaanding, en 'n ander baie kleiner stokkie ('n derde van 'n voet) as 'n gooiding.

n Gleuf in die grond waarin die gooiding pas is die teiken vir die gooier, en die slaner moet probeer keer dat die gooier die klein stokkie in die gleuf kry deur dit met die slaanding te slaan as die gooier gooi....LOL!

As die slaner mis slaan en die klein stokkie land in die gleuf, is die slaner uit en kry iemand anders 'n beurt om die slaner te wees, anders word daar met die slaanding gemeet hoeveel slaanding lengtes die klein stokkie weg van die gleuf af is, en afhangende van die totaal, moes die slaner 'n soort hou uitvoer.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #16 op: August 13, 2007, 09:50:42 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #17 op: August 13, 2007, 10:00:49 PM »
As die slaner mis slaan en die klein stokkie land in die gleuf, is die slaner uit en kry iemand anders 'n beurt om die slaner te wees, anders word daar met die slaanding gemeet hoeveel slaanding lengtes die klein stokkie weg van die gleuf af is, en afhangende van die totaal, moes die slaner 'n soort hou uitvoer.

Dankie Walter, ek neem aan dit was die "arm"-jare waarvan my ouers my vertel het (voor krieketkolwe  :D ).

Karools

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #18 op: August 14, 2007, 12:36:48 PM »
Dan was daar nog allerhande speletjies tydens byeenkomste soos by Geloftefees geleenthede:

Sak-resies, lepel en eier wedloop, kussingslaan op 'n dwarshout, blikbord en nog vele ander

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Boere speletjies en sportsoorte
« Antwoord #19 op: August 16, 2007, 12:25:06 PM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal