Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007  (Read 1978 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« op: August 08, 2007, 10:01:58 PM »
« Laaste verandering : August 08, 2007, 11:51:17 PM deur Karina de Jager »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #1 op: August 09, 2007, 04:44:01 PM »
Hierdie draad is oop vir bespreking en vrae.

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #2 op: August 10, 2007, 07:45:06 PM »
 :)
Lyk my bravoland raak druk-besig. GOED SO. Ek kan nie wag vir die e-koerant, baie opgewonde. Gaan alle bravoland burgers die koerant ontvang of moet ons iewers registreer ?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #3 op: August 10, 2007, 07:54:51 PM »
Naand Sanderis

Alle Burgers gaan die koerant ontvang, so jy hoef nie bekommerd te wees nie.  :D

Lekker naweek vir jou!

Groete
Karina
« Laaste verandering : August 10, 2007, 08:03:29 PM deur Karina de Jager »

Gas

  • Gas
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #4 op: August 10, 2007, 10:00:28 PM »
Ek hou verskriklik baie van wat ek sien hier in Bravoland. Sal julle asseblief so voortbou aan die wonderlike werk. Moet vir geen oomblik huiwer nie en moet nie toelaat dat selfs die grootste struikelblok julle rigting verander nie. Vir ONS!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #5 op: August 10, 2007, 10:09:41 PM »
Hallo Gas

Ek is nou uit die veld geslaan, ek het nie geweet gaste kan pos nie.  ???

Maar ek is baie bly jy hou van wat jy sien. Sluit gerus aan.

Ons het mense soos jy nodig.  :D

Vriendelike groete
Karina

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #6 op: August 10, 2007, 10:53:52 PM »
Gas,

Dankie vir jou mooi woorde, indien jy hou waarvan jy sien, sal jy verbaas wees hoeveel meer jy kan sien indien jy aansluit as besoeker. Burgers sien natuurlik nog meer as besoekers!

Dus, sluit aan, doen aansoek vir burgerskap en raak betrokke. Bravoland het jou net so nodig as wat jy Bravoland nodig het.
Doen dit, vir ONS!

Groete,

Ben

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #7 op: August 11, 2007, 09:27:19 PM »
Ek dink nie Gas kan meer julle poste beantwoord nie, die persoon het homself/haarself verwyder van die ledelys.
Moed Vryheid Eer

Gas

  • Gas
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #8 op: August 12, 2007, 12:14:54 AM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Bravoland se beplanning vir Augustus 2007
« Antwoord #9 op: August 12, 2007, 12:32:31 AM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal