Afdeling van die Afrikanerfront > Algemene Besprekings

Afrikanerfront

(1/4) > >>

Nantes:
AP

Net 'n vinnige vraag?  Aangesien SP in die vreemde vra ek dit maar hier.

Soos u seker bewus is, is daar 'n Afrikaner Front op die been gebring waar veskillende afrikaner organisasie saam om 'n tafel sit en ondersoeke doen rondom afrikaer aangeleenthede onder andere 'n volkstaat.

My vraag is:  Wat is die kans dat Bravoland ook op daardie "forum" betrokke kan raak ons sit hier in Bravoland met 'n klomp intelligente burgers en 'n kabinet wat vir geen ander kabinet in die wereld sal terug staan nie.

Ons het tog maar almal dieselfde ideaal al verskil die ons almal hier en daar van mekaar glo ek dat ons 'n positiewe bydrae kan maak.

Groete.

Nantes.

Oranje-Doring:
Ek is met jou nantes...

Ons moet met "Jeug" praat. Hy sal ons baie meer inligting kan gee.

Nantes:
Dankie OD.

Ek glo verseker ons kan verskil maak.  Reg so ons moet met hom dan praat.  Is hy daar betrokke?

Francois Coetzee:
Ons is reeds besig met samesprekings wat betref verskeie organisasies.

Bravolandverbind homself nie tot enige vaste besluite wat op sulke forums bespreek word nie, hoewel ons ook ons insette lewer.

Ek glo dit beantwoord die vraag. Ek plaas iets soortgelyks onder my amptelike persverklarings.

Vriendelike groete

jeug:

--- Aanhaling van: Oranje-Doring op August 09, 2007, 10:38:15 AM ---Ek is met jou nantes...

Ons moet met "Jeug" praat. Hy sal ons baie meer inligting kan gee.

--- End quote ---

Ek is daarby betrokke - en SP was self ook teenwoordig by een geleentheid - maar nou sit hy in die land van die onderdrukker

Bravoland is ook deur ander burgers verteenwoordig - so, laat ons nie te veel kwel nie, sake sal koers vat !

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version