Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: CV vir aanwending in Bravoland.  (Read 10365 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig David R. Roux

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« op: May 21, 2007, 10:27:34 AM »
Wel uiteindelik is ek hier!

Groete aan almal,

Darem is hier nie vormpies en vereistes om aan te voldoen nie so ek hoop om burgerskap hier te verkry.

Groete


David
Groot en Goed is God die Almagtige skepper van hemel en aarde !

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #1 op: May 21, 2007, 10:32:55 AM »
Welkom David R. Roux! Vra en vir jou sal gegee word.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kassie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 5
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #2 op: May 21, 2007, 11:40:36 AM »

Afwesig David R. Roux

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #3 op: May 21, 2007, 01:33:55 PM »
Hi,

Dankie vir die welkom almal ! Ek sien oom Jan is ook hier  :) en Kleinbekkie vir jou ken ek ook van buurstaat af. Ek voel nou sommer tuis met so warme verwelkoming.

O ja kassie as jy belangstel in programerings werk ek het twee wonderlike programme ontdek wat jou laat programme ontwikkel sonder enige kennis van enige rekenaar tale. Die een is 'n "opensource" program en die ander 'n semi "Free" d.w.s. jy kan programme ontwikkel tot jou hartelus en "Distribute" behalwe vir 'n irriterende "Nag" skermpie wat elke 5 minute op pop (die ding gaan weg as jy die kommersiele weergawe koop dit kos so R 700.00.

Die enigste verskil tussen die twee is die een met die "Nag" skermpie is vir .exe tipe apps en die ander een is 'n "web application" stelsel wat met Apache Tomcat se  JAVA Engine werk.

PM my dan stuur ek vir jou die details as jy belangstel dit geld ook vir enigiemand hier.

Ek het alreeds heelwat programme met hierdie pakette ontwikkel en dis nogal maklik as jy eers agter die kap van die byl kom.

Groete



David
Groot en Goed is God die Almagtige skepper van hemel en aarde !

Afwesig Dave Gaybba

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 25
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #4 op: May 27, 2007, 04:42:29 PM »
Ek is ook meer tegnies aangele! Elektronies, Elektries en Maganies (Tegnikus)! Ek is ook tans in die mynbedryf werksaam en word gebruik op 'n redelike wye veld! PLC's, Radio Remote Control systems, Hidrolies, Maganies, Opleiding ens! Ek is redelik rekenaar vaardig! Ek sou graag die poltitiek wou betree namens my Volk maar weet nie waar om te begin nie! Sal seker nooit in die rigting regkom nie want ek kry dit nie reg om te lieg nie!!
Ek is 100% beskikbaar as ek enige iets vir my Volk kan doen! Praat net!!!!
Dave
 

Sarie Marais

  • Gas
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #5 op: May 28, 2007, 01:55:38 PM »

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #6 op: May 28, 2007, 02:01:41 PM »
Sarie

Ek speel al lank met die gedagte aan ordentlike en bekostigbare  AFRIKAANSE kleuter en kinder boeke.  Met Lekker opbouende stories, leersaam en eie aan ons volk. Mooi kleurvolle prentjies  - Alles gedruk en versprei deur Bravoland se eie Uitgewers.   

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #7 op: May 28, 2007, 04:51:39 PM »
Cois

Julle moet asb Bravo Kompanie by julle stories insluit.

Dit is uniek ;D
VOEL TUIS

Sarie Marais

  • Gas
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #8 op: May 28, 2007, 08:52:54 PM »
Sarie

Ek speel al lank met die gedagte aan ordentlike en bekostigbare  AFRIKAANSE kleuter en kinder boeke.  Met Lekker opbouende stories, leersaam en eie aan ons volk. Mooi kleurvolle prentjies  - Alles gedruk en versprei deur Bravoland se eie Uitgewers.   

Cois, dit klink na 'n lekker projek om aan te pak!!  Ek glo nie ek is so taalkundig en verbeeldingryk om stories te skryf nie, maar dit behoort 'n avontuur te wees om te sorg vir die prentjies en alles bymekaar sit!!!  Waar begin ons??

Afwesig Dave Gaybba

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 25
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #9 op: May 28, 2007, 10:59:29 PM »
My vrou is ook al tydjie besig met die groot soektog! Deesdae kry jy mos net als in Ingels! Ek sal haar bietjie vra of sy al iewers gekom het! My seuntjie praat nog Boertaal so ek glo sy het reg gekom! ;D

Skillie

  • Gas
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #10 op: May 29, 2007, 07:42:28 AM »
Ek werk by 'n siviele ingenieurs firma.  Ek doen meestal CAD tekenwerk, GIS werk, en ook konstruksie toesig.  Ek het 'n baie goeie kennis van Autocad, Caddie en Arcview. Ander teken programme sal ek maklik onder die knie kry. Ek het ook 'n baie goeie algemene rekenaar kennis (MS Windows en Office).

Eninge CAD en GIS werk is welkom en ek sal met graagte help.

Groete
Skillie

Afwesig JongBoer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 34
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #11 op: May 29, 2007, 09:19:44 AM »
Ek is 'n argitek student. Werk op die oomblik vir 'n Argitek om my prakties om te kry :P
Ek kan Caddie,  AutoCAD Architectural Desktop, ArchiCAD en sketchup werk. Het basiese kennis van Photoshop en Corel Draw.

Skree as julle my nodig het!

Boere Groete
Renier

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #12 op: May 30, 2007, 08:59:36 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #13 op: June 12, 2007, 09:34:34 PM »
Jeug,

Baie dankie, ek kan nie glo ons het hom gemis nie!

Afwesig Adolph

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 28
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #14 op: July 23, 2007, 09:11:58 PM »
Hi Santie
Ek kan jou 'n kort opsomming gee en dan moet julle maar besluit waar kan julle my aanwend.
Ek is 41j oud en het uitstekende kennis en ondervinding in verskeie aspekte, soos wapen hantering en die reg. Het vir 2 jaar in Angola geveg vanaf 1986 - begin 1988.
Het regte gestudeer en was ook in die polisie vir 'n aantal jare, in die goeie dae !!  Het toe in die versekerings bedryf vir jare verskeie ondersoeke gedoen en so betrokke geraak by vervoer maatskappye. Het my transport diploma gedoen en werk tans vir 'n groot internasionale transport maatskappy as floot bestuurder.
Ek is betrokke by die selfbeskermings opleiding en by die plaaslike DLU. Ek woon in Pietersburg en sal graag wil help waar ek kan.

Boere Groete
Adolph
Geteken : Adolph Hitler

Van der Walt

  • Gas
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #15 op: July 23, 2007, 09:21:31 PM »
Adolph

Baie dankie vir die hulp wat jy aanbied.  Ons gaan dit beslis nodig kry.  Ek kan op hierdie stadium vir jou twee departemente aanbeveel.  Aangesien jy regte gestudeer het, kan jy jouself dalk by die departement van Justisie aanmeld.  Die minister van Justisie is Knoppies- Anne-marie.  En dan is daar die departement van Beveiliging, en die minister is Oranje Vrystaat. 

Die keuse is joune.  En as jy by 'n sekere departement aansluit, beteken dit nie dat jy nie jou insette elders mag lewer nie.  Almal se insette is oral welkom.

Groete
Sannie
« Laaste verandering : July 23, 2007, 09:25:12 PM deur Sannie van der Walt »

Afwesig Adolph

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 28
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #16 op: July 23, 2007, 09:35:50 PM »
Hi Santie
Ek het gedink by Dep Beveiliging. Daar sal ek 'n aanwins wees.
Ek wag nou maar om van die Dep te hoor wat is die besluit.
Groete


Geteken : Adolph Hitler

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #17 op: July 23, 2007, 09:38:04 PM »
Adolf, gaan pos gerus jou insette in daardie departement en noem dit dat jy graag daar wil betrokke raak. Jy hoef regtig nie vir toestemming te wag nie. Bravoland is uit die Volk vir die Volk, met ander woorde, ons almal s'n.

So, gaan gerus en gaan lewer jou insette.
Moed Vryheid Eer

Afwesig zappy

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #18 op: July 23, 2007, 09:40:41 PM »
Veiligheids-adviseur -  sal met grootste liefde en gratis enige beveiliging of sekerheidsadvies /planne ens ens lewer aan ons mense.
kontak my per pb vir meer besonderhede.
« Laaste verandering : July 23, 2007, 10:01:05 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Adolph

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 28
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #19 op: July 23, 2007, 10:29:35 PM »
Dankie kleinbekkie, sal so maak !! :D
Geteken : Adolph Hitler


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal