Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: CV vir aanwending in Bravoland.  (Read 10365 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #60 op: June 04, 2008, 09:07:40 PM »
Praat met Kraal Karina. Bravoland sal help met die bemarking.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #61 op: June 04, 2008, 09:12:35 PM »
Jy en Kraal is mos ook nou groot vriende...  ;)

Ek het ook aan hulle gedink, maar hulle het nou 'n reuse-projek aangepak met die Kinderboekreeks (Erwe vir ons Kinders), ek weet nie of hulle binne die volgende jaar bereid sal wees om iets nuuts aan te pak nie, en dít nog in 'n heel nuwe rigting as waarin hulle "spesialiseer".

Ek sal dit aan Paul noem as ek weer met hom praat. Hulle sal bereid wees om dit te doen, maar die Volk is te slapgat om sulke projekte te ondersteun.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #62 op: June 04, 2008, 09:20:03 PM »
Ek het ook al sulke tipe goed gesoek, want dit help kinders ook om te leer lees. Ongelukkig was alles wat ek in die hande kon kry, engels. Ek is besig om te kyk of Storiemuis en Storieman nog bestaan.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Moed Vryheid Eer

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #64 op: June 06, 2008, 03:42:47 AM »
Dankie Kleibekkie, ek het na die link gaan kyk en ja dit is min of meer waarna ek op soek is, net jammer ek kon dit nie op spoor voor ek weer SA verlaat het nie.

Karina, ek dink ook dit sou wonderlik wees as ons ons kinders hulle volk se geskiedenis kon leer, al te meer nou dat dit nie meer op skool in die boeke is nie. Alles van die aankoms in die Kaap tot die groot trek, stigting van ons land en Anglo oorlog en meer.

Ek het Engels so geleer deur video op video te sit en kyk toe ek klein was. Ek het tot geleer om Engels met 'n Amerikaanse aksent te praat. Wat ek daar deur probeer sê is dat as jy hoor hoe dit uit gespreek word dan sal jy dit ook reg uitspreek en nie soos 'n engelsman wat probeer klink nie.

Nogmaals dankie vir julle terug voering op die onderwerp, ek het nie verwag om enige iets anders as "die storie is oud, ons praat al oor ander dinge" te gekry het nie. Julle is wonderlik!

Ben
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #65 op: June 06, 2008, 08:17:24 AM »
Plesier Bosveldwolf

As jy na kalahari.net gaan, daar sal jy audio cd's kry waar Liewe Heksie en Jakkals en Wolf stories op het en nog vele ander. Ongelukkig het dit nie boekies by nie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #66 op: June 06, 2008, 11:17:58 AM »
Kleinbekkie

Ek het vir hom op die ou end toe maar 3 DVDs gekry met Afrikaanse Bybel stories op en ook 1 "Leer Afrikaans vlak 2" boekie wat net ' CD is en 'n boekie.

Maar soos ek gesê het sou dit lekker gewees het as dit ''n DVD met boekie kon wees.
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Afwesig Brandwag

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #67 op: December 12, 2008, 12:00:44 AM »
Is daar n beloofte land?
Is daar n plek waar ek as wit Afrikaner,
my kinder kan heen vat vir n veilige bestaan?

Almal praat van registrasie vir burgerskap. Ek is n burger van Suid-Afrika
en wonder hoekom ek my geboorte plek moet op gee, aan die nasie
waarvoor my vriende gesterf het.

Gaan die res van ons maar net hande gevou sit, en toesien
dat die vyand ons geboorte grond weg vat.

Dit het tyd geword dat ons ophou hoop vir n Bravoland,
en veg vir dit waarvoor ons voorvaders geveg en vermoor is.

 ???

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #68 op: December 12, 2008, 07:46:33 AM »
Joe, vir 'n eerste pos is dit darem ernstige aantygings wat hier teen Bravoland gemaak word. Ek stel voor dat jy eers bietjie rondlees, alvorens jy te velde trek.

Nerens word daar eens beweer dat burgerskap van SA in gedrang kom nie en niemand sit hier hande gevou nie, dus is ek jammer om jou alreeds teleur te stel op daardie twee  punte.

Dit is nie soveel gevra om net goeie maniere te handhaaf nie.

Groete
Christa Burger
Moed Vryheid Eer

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #69 op: April 12, 2010, 11:54:56 AM »
Ek is 40jr oud was indie ou SAW as LT in infantrie, meg infatrie en opps kamer vir genl opperman. Werk tans vir my self met 2 vernote in siviele bedryf. Ons bou groot concrete geboue en strukture. As direkteur van n matskapy kan ek dalk help met beplaning ens.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #70 op: April 28, 2010, 01:53:07 PM »
Hiermee doen ek asb aansoek om Burgerskap...
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #71 op: April 28, 2010, 06:17:40 PM »
Fran,

Welkom in Bravoland en geluk met jou burgerskap.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #72 op: April 28, 2010, 07:27:43 PM »
Baie geluk fran en welkom by bravoland.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #73 op: April 29, 2010, 07:24:35 AM »
Welkom Fran. Mag jy verblyf lank en gelukkig wees.

(Het jy my PB gekry?)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #74 op: April 29, 2010, 09:28:45 AM »
More almal

Ja, Dankie Adri, sal hom kontak.

Geseende dag vir almal.
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #75 op: July 08, 2010, 08:16:42 PM »
Ek is Shalom.

Ek het reeds my aansoek om burgerskap ingedien.

Ek is regtig nie iemand van belang nie en is maar tot min in staat.

Ek is bekend aan van die burgers van Bravoland en word onder andere beskou as "dom", "liberaal", "aanvallend", " skoorsoekend" en "sarkasties".

Ek gee nie regtig om hoeveel vingers na my wys nie want daar wys altyd meer terug en ek is tevrede met die minste.

Ek sal graag die President van Bravoland wil word as ek eendag groot is.

Kan ek iewers aangewend word?

Afwesig August

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #76 op: February 24, 2012, 12:06:47 AM »
Ek is 'n 48 jarige  petrol /Diesel werktuigkundige in die weskus / Vredenburg . As jy probleme kry en in die nood langs die pad staan kan jy  my kontak .


Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1921
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: CV vir aanwending in Bravoland.
« Antwoord #77 op: February 24, 2012, 10:15:15 AM »
Baie welkom August!

Ek wens jy was nader aan Upington, my kar moet gediens word en dis altyd lekker om eerder ons eie mense te ondersteun.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal