Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Stig van 'n kooperasie  (Read 3245 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Stig van 'n kooperasie
« Antwoord #20 op: February 04, 2008, 06:03:09 PM »
Nee. Dit is twee afsonderlike entiteite.
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Stig van 'n kooperasie
« Antwoord #21 op: January 12, 2011, 09:44:46 AM »
Die stig van 'n kooperasie of artikel 21 maatskappy behoort definitief ons aandag te geniet.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Stig van 'n kooperasie
« Antwoord #22 op: April 05, 2011, 09:09:59 PM »
Ministers,

Ek dink steeds dat ons albei gaan nodig he. Die Ko-op vir die algemene bedrywighede van Bravoland en die Art 21 vir die Volkshulp aksies.


Groete,


Ben

ASP, ek is geneig om saam te stem.

Rede :

Ko-op - lede besluit wat om met wins te maak. (Dit kan selfs gevat word deur hulle)

Art 21 - Mag nie wins maak nie.

Dus vir die volkshulp aksies sal dit dalk beter wees.  Veral as ons baie geld van buite gaan kry.

As die ko-op eendag so sterk is om sy eie volkshulp aksies te finansier, dan gaan die art 21 dalk oorbodig wees.

Mens kan egter net met 'n ko-op ALMAL eienaars maak van iets.  Uit die volk, vir die volk.

Groete



Dus kan ons na altwee kyk .

Jan , staan jou aanbod nog ?

Geagte minister van finansies

Ek voel daar moet dringend oorgegaan word met die registrasie van 'n kooperasie vir Bravoland sodat ons goed kan begin funksioneer. 

Ek bied hiermee ook my dienste aan om te help met die stigting.

Wat ek kan doen is die naam reservering, asook help met die statuut.  Sodra u aantoon dat dit in orde is so, doen ek die naam reservering van die kooperasie.  Die naam reservering sal geldig wees vir 2 maande, wat ons dus sal dwing om die statuut in orde te kry.

As u dit so goedvind, laat weet wat die naam van ons kooperasie sal wees, dan kan ons die naam reservering solank doen.

Kontak my gerus as daar vrae is.

Groete

Jan Beyers




Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal