Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Die Bravolander: Advertensies  (Read 4192 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Die Bravolander: Advertensies
« op: August 14, 2007, 02:11:45 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #1 op: August 16, 2007, 12:27:12 PM »
Ek het vandag ons eerste advertensie verkoop, vir 'n jaar vooruit!

Werda B+B, Upington (dankie Ma!)  ;D

Volkseie verblyf!

Karools

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #2 op: August 16, 2007, 12:33:12 PM »
Advertensiekoste:
Wees aan die begin ook ietwat buigsaam met tariewe.
Algaande sal wysheid kom

Sanderis

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #3 op: August 17, 2007, 11:13:19 AM »
 :) GELUK ! Karina, Duidelik is jy 'n baie besige mens- soos die spreekwoordelike term lui, jy laat nie gras onder jou voete groei nie .
Knap gedaan.  :)

Karools

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #4 op: August 20, 2007, 04:25:32 PM »
Karina

Ek sal reel dat Radio Pta sy embleem vir jou stuur tesame met bewoording

Groete

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #5 op: August 20, 2007, 04:30:57 PM »
Baie dankie Karools

Ek waardeer dit.

Groete
Karina

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #6 op: August 21, 2007, 01:10:58 AM »
Dankie Karools, ek het die embleem en die bewoording gekry.

Groete
Karina

Karools

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #7 op: August 21, 2007, 12:32:07 PM »
My voorreg

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #8 op: September 13, 2007, 01:52:38 AM »
Dit is weer sulke tyd!

Baie dankie aan almal wat in die eerste uitgawe van Die Bravolander adverteer het.

Die beplanning vir Oktobermaand se Bravolander is in volle swang en ons vra asb. weer as daar enigiemand is wat wil adverteer om my te kontak per PM of by redaksie@bravoland.co.za.

Advertensiekoste:

5 x 5 cm     @ R30.00
1/4 bladsy @ R50.00
1/2 bladsy @ R100.00

Baie dankie.

Groete
Karina

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #9 op: January 27, 2011, 12:15:25 PM »
Persone en instansies wat in die Bravolander wil adverteer is meer as welkom.

As 'n afskop is al die advertensies in die eerste uitgawe gratis. Die nuwe redaksie sal daarna besluit of daar in die toekoms tariewe gehef gaan word.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #10 op: January 27, 2011, 12:48:03 PM »
KB,

Ek sal belangstel in 'n advertensie.

Sanderis

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #11 op: February 02, 2011, 07:09:59 AM »
Dit is weer sulke tyd!

Baie dankie aan almal wat in die eerste uitgawe van Die Bravolander adverteer het.

Die beplanning vir Oktobermaand se Bravolander is in volle swang en ons vra asb. weer as daar enigiemand is wat wil adverteer om my te kontak per PM of by redaksie@bravoland.co.za.



Sal die eposadres nog van krag wees en sal jy dit nog beman Karina of is dit oordraagbaar ? Of moet ons  bravolander@gmail.com  gebruik ?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #12 op: February 02, 2011, 11:07:16 AM »
Dit is weer sulke tyd!

Baie dankie aan almal wat in die eerste uitgawe van Die Bravolander adverteer het.

Die beplanning vir Oktobermaand se Bravolander is in volle swang en ons vra asb. weer as daar enigiemand is wat wil adverteer om my te kontak per PM of by redaksie@bravoland.co.za.



Sal die eposadres nog van krag wees en sal jy dit nog beman Karina of is dit oordraagbaar ? Of moet ons  bravolander@gmail.com  gebruik ?

Sanderis, dit is oordraagbaar. Dit is darem al een afdeling wat ek verstaan  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #13 op: February 10, 2011, 04:46:52 PM »
Adverteerders wat graag in die eerste Bravolander wil adverteer, moet asb. jul advertensie teen 23 Februarie 2011 aan my epos by scburger@bravoland.co.za of scburger@hotmail.com.

Die advertensies in die eerste uitgawe sal gratis wees. Plasing word nie gewaarborg nie, alhoewel ons ons bes sal doen om dit moontlik te maak.

Voorkeur word gegee aan Volkseie instellings/besighede.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #14 op: February 22, 2011, 07:53:39 AM »
Ek wil net weer die aanbod van gratis advertensie in die Bravolander herhaal. Stuur asb. u advertensie vir u Volkseie instansie aan my by onderstaande eposadres/se.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #15 op: April 11, 2011, 10:49:19 AM »
Alweer sulke tyd .
Advertensies word ingewag vir die volgende uitgawe .

Sanderis

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #16 op: April 14, 2011, 10:38:02 PM »
Adverteerders wat in die vorige uitgawe geadverteer het kan dit herhaal deur dit of hier op die draad te bevestig of 'n epos vir KB te stuur .

Chantal van die VVK is tevrede met die vorige uitgawe s'n en soek dit herhaal .

Ek dink ek moet ook van die geleentheid gebruik maak . Ek dink nog net bietjie aan die bewoording .

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #17 op: May 30, 2011, 11:04:53 AM »
Kom  mense, kom adverteer jul besighede en organisasies in die volgende Bravolander. Dit is dan heeltemal gratis!
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #18 op: June 01, 2011, 10:14:42 PM »
Sperdatum vir hierdie kwartaal se uitgawe is 27 Junie 2011 .
Advertensies wat na dit inkom sal in die volgende weergawe verskyn .

Sanderis

  • Gas
Re: Die Bravolander: Advertensies
« Antwoord #19 op: July 17, 2011, 11:24:47 PM »

Alweer sulke tyd .
Advertensies word ingewag vir die volgende uitgawe .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal