Volksekonomie > Departement van Mineraal en Energiesake
Re: Algemene besprekings
Winter:
Die Orania regering:
Behoort alle minerale aan Orania of moet hulle nogsteeds by pa ZA verby kom?
Weet iemand?
Maarten Venter:
Jammer, ek weet nie.
Winter:
Boeredok:
Ek het self daaraan geding en ja Bravo moet so groen moontlik wees , n voorbeeld vir die wereld stel
Winter:
'n Gedagte oor die minerale winste en aandele:
Gee die volk die kans om aandele te koop in GROOT myn maatskappye. Iets soos 20 sent aandele, sodat elkeen dit kan bekostig en op die manier bly die myn maatskappy en sy minerale wins in volksbesit.
* Maak miskien so ook met groot besighede wat omsette het van miljoene Rande (Ora's, ens.) *
Enige gedagtes, raad, voorstelle?
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version