Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Taal beleid  (Read 3612 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Taal beleid
« op: May 16, 2007, 10:11:07 AM »

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Taal beleid
« Antwoord #1 op: May 16, 2007, 11:33:32 AM »
Johann ek stem saam.

Daar is net soveel Engelse kennis en ondervinding wat ook tot voordeel van Bravoland sal wees. Om daardie groepering dan te skei of te vervreemd van Bravoland sal beteken dat ons magsbasis net soveel kleiner sal wees. Sou Bravoland in die toekoms handelooreenskomste sluit met ander lande sal Engels tien teen een die aanvoer taal wees.

Ek weet dat daar baie Afrikaanse persone is wat nie gemaklik is met skryf of die praat van Engels nie ,  so ook Engelse persone wat nie gemaklik is met Afrikaans nie. Tog is dit so dat die meeste dit sal verstaan. Ek het GEEN probleem as enige persoon in sy moedertaal hier ook sy insette wil lewer nie. Sommige sal die persoon in daardie taal terug  antwoord, ander in sy eie moedertaal.

Waar daar 'n wil is is 'n weg. Die Engelse is lankal nie meer ons "vyand" nie. Ons is tans vandag almal in dieselfde bootjie

Afwesig marco

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 123
  • Kluit
Re: Taal be leid
« Antwoord #2 op: May 20, 2007, 11:06:37 AM »
Ek stem SP!

jeug

  • Gas
Re: Taal beleid
« Antwoord #3 op: May 21, 2007, 05:47:21 AM »
A nee a Boere. Wees 'n slag billik teenoor jou eie mense!!!!

Bravoland behoort een taal - Afrikaans te he

Natuurlik is daar ruimte vir al die ander tale om op skool of universiteit te leer. Maar een amptelike taal - anders gaan ons dieselfde pad loop as wat so baie met ons gebeur het in die verlede!
Jeug

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Taal beleid
« Antwoord #4 op: May 23, 2007, 12:41:05 PM »
Medeburgers,

Julle argumente oor Afrikaans as die enigste amptelike taal klink suiwer. En al dink ek dat Engels 'n verpligte taal op skool moet wees, skakel dit steeds in by ons Staatspresident se idee om weg te beweeg van 'n dual medium-beleid.  Met ander woorde:  op skool leer al ons leerlinge Afrikaans Eerste Taal sowel as Engels Tweede Taal. In die totale staatsadministrasie en in ons universiteit(e), kolleges, howe, en so meer word slegs Afrikaans gebruik.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Taal beleid
« Antwoord #5 op: May 23, 2007, 01:00:34 PM »
Johann ek glo soos jy.  Ingels bly die vyand se taal..

Leer die kinders Ingels, maar moenie hulle huiswerk gee vir die Ingelse taal nie.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Taal beleid
« Antwoord #6 op: May 23, 2007, 01:05:11 PM »
Meneer die Staatspresident, ek stem volkome saam met jou standpunt.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Taal beleid
« Antwoord #7 op: May 23, 2007, 01:30:48 PM »
Wille mense suig!

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Taal beleid
« Antwoord #8 op: May 23, 2007, 01:55:56 PM »
Bilingual?   Uhhhh    Tweetalig!  Ek het dit!

jeug

  • Gas
Re: Taal beleid
« Antwoord #9 op: June 02, 2007, 05:57:06 AM »
Sonder om 'n debat te begin - en dit is nie gerig tot die Engelssprekendes van Bravoland nie -  maar ons moet in ag neem dat die "Antie Liesbet" van Britanje se mense ons nog altyd baie drama gegee het - en dit is ook een van die redes waarom die RSA(NSA) is waar hy is met taal en kultuur waardes - die Boer se waardes moet weg wees.

Ons kan Afrikaans amptelik maak en Engels Duits en Frans aan ons kinders leer en toelaat - maar amptelik Afrikaans!
Jeug

Afwesig Adriaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 11
Re: Taal beleid
« Antwoord #10 op: June 02, 2007, 04:03:38 PM »
 WEG MET ENGELS!!!

Engels is glo belangrik, n wereldtaal en wat nog. Hoe het dit n wereld taal geword? Deur mense te dwing Engels praat... Ons Afrikaners is n baie intelegente volk, baie uitvindsels in die wereld is deur Afrikaners uit gevind bv.  Die Amerikanaase veghelikopter(daardie swart ding wat in sirkels kan vlieg en sy wapen wat volg na waar die vlienier kyk.) Dit is Afrikaner tegnologie wat al voor 94 in die rooikat beskikbaar was. Maar wat die Amerikaners na 94 by die klomp swarte oorgekoop het en nou maak of die wonderlike tegnologie in Amerika deur Amerikaners ontwerp is... Bog!!!  Die muis van rekenaars. n Afrikaner het gesit en die dingetjie so bekyk en besef,maar dit is n swak ontwerp. Die wiel bly vuil word dan hak hy vas ens. kom toe met n briljante idee,skakel Microsoft en vertel hul hy het n voorstel vir n baie beter ontwerp. Siedaar daar is toe n rooilig muis. Maar die Afrikaner werk nou in n Amerikaanse maatskapy en bevorder engels.  Wanneer ons weer ons eie regeering het moet ons ,ons tegnologie in Afrikaans bemark en Afrikaans daardeur bevorder en uiteindelik sal Afrikaans soos Engels n wereldtaal wees wat ander volke sal wil aanleer om by te bly.Net so met Duits,Frans en nog, Dis ons SKULD dat Engels n wereld taal is en nie Afriaans,Duits,Frans of Spaans nie. Ons ondersteun daardie taal, hulle wil ons laat glo dat Engels nootsaaklik is om te oorleef in die wereld, want anders moet hulle n ander taal aan leer om te oorleef en daarvoor is hulle te DOM en AROGANT.


WEG MET ENGELS!!!!!

Winter

  • Gas
Re: Taal beleid
« Antwoord #11 op: June 04, 2007, 06:32:48 PM »
Adriaan jy maak 'n baie sterk punt en ek ondersteun dit ten volle.

Ek het nog nooit so daaraan gedink nie.

Afwesig Werner Pereira

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
Re: Taal beleid
« Antwoord #12 op: June 05, 2007, 10:33:12 AM »
Ek stem vir die idee van een amptelike taal, Afrikaans, met 'n verpligte Afr eerste taal en Eng tweede taal op skool, en selfs aanmoediging vir 'n derde (europese) taal.

Sodoende kommunikeer almal in Afrikaans, maar kan tog maklik internasionaal kommunikeer.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Taal beleid
« Antwoord #13 op: June 05, 2007, 03:00:14 PM »
Hei wena khuluma Zulu ?

:)

Jan

Tje, ke bua Sesotho, Malome Jan.

Groete uit die Vrystaat


Afwesig Werner Pereira

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
Re: Taal beleid
« Antwoord #14 op: June 05, 2007, 03:38:37 PM »
Die voordele van 'n Afrika-taal is maar skraps in 'n "volkstaat"-situasie. Onderhandelinge met nsa sal in elk geval in Engels wees, die anc het nie erg aan hulle moedertale nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Taal beleid
« Antwoord #15 op: June 05, 2007, 06:59:50 PM »
Hei wena khuluma Zulu ?

:)

Jan

Tje, ke bua Sesotho, Malome Jan.

Groete uit die Vrystaat



Nna ke, o bua Tshwana, mosetsane Spy.


Ke a le boga.

Morena Ben

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Taal beleid
« Antwoord #16 op: June 05, 2007, 10:41:15 PM »

Nna ke, o bua Tshwana, mosetsane Spy.


Ke a le boga.

Morena Ben

Was dit ROT 13 :)

Jan

Nee Oom, maar Rotte praat dit ook. Dis Sotho.

Winter

  • Gas
Re: Taal beleid
« Antwoord #17 op: June 11, 2007, 07:29:51 PM »
Kan ons maar die "poll" toe maak of dink julle daar moet meer mense stem?

Dit lyk vir my amper 'n uitgemaakte saak dat Afrikaans DIE taal van Bravoland gaan wees en Engels slegs as hulp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Taal beleid
« Antwoord #18 op: June 11, 2007, 07:39:28 PM »
Winter,

Die Volksraad het 'n besluit hieroor geneem. Die Taalbeleid sal weldrae bekend gemaak word.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal