Ek is al so moedeloos, erens het iemand nie hulle werk gedoen nie. Ek probeer nog agter die kap van die byl kom.
Die maatskappy registrasies is besig om vir my 'n groot verleentheid(is al klaar) te word. Ek moet nou maar hierdie een deursien, voordat ek moeilikheid begin maak.
Dit is in werklikheid 'n ernstige storie, later sal ek meer daaroor uitbrei