Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Pretorianers! Tree aan!!  (Read 3610 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #20 op: August 28, 2007, 12:06:56 PM »
Ja die Bravolanders was daar! Dankie aan almal wat daar was.

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #21 op: August 28, 2007, 12:10:15 PM »
Ben...
Bietjie terugvoer...?
Hoe was dit? Baie mense?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #22 op: August 28, 2007, 12:16:11 PM »
Daar was 'n paar diere wat graag wil he die naam moet verander:

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #23 op: August 28, 2007, 01:38:45 PM »
Die ironie van die saak is, die DA het ook so vyf of ses mense daar gehad. Toe wonder ek nou, is dit die selfde DA wat in die Kaap pro-naamsveranderings is.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #24 op: August 28, 2007, 02:03:58 PM »
Ek het so pas verneem, die hof het bepaal dat die stadsraad geen naamborde mag vervang met Tshwane nie!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #25 op: August 28, 2007, 02:08:48 PM »
 ;D ;D ;D Al is die oorwinning hoe klein, dit is soet!  ;D ;D ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #26 op: August 28, 2007, 02:57:28 PM »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #27 op: August 28, 2007, 03:00:13 PM »
Ek weet nie of dit lekker was nie, maar interesant wel..

Wat 'n kontras!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #28 op: August 28, 2007, 03:03:42 PM »
Die "Voortrekkermonument is in Tshwane" hahaha.

NS. Mooi hemp en hoedjie, Cois!  :D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #29 op: August 28, 2007, 03:07:39 PM »
Ons hoof van Bemarking het voorwaar bemark. Ons het ook vir 'n ene "Harvie" ontmoet. hehehe

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #30 op: August 28, 2007, 03:10:06 PM »
Ons hoof van Bemarking het voorwaar bemark. Ons het ook vir 'n ene "Harvie" ontmoet. hehehe

Ene Harvie van Steve se Spoeg Blok?   :D

Ek sien twee mense daar verwys dat hulle verby twee sulke l-a-a-a-n-g mans geloop het, was een van die twee mans ons agbare ASP. . .?  :)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #31 op: November 27, 2007, 08:22:00 AM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal