Skrywer Onderwerp: Pretorianers! Tree aan!!  (Read 3432 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Pretorianers! Tree aan!!
« op: August 23, 2007, 01:40:33 PM »

Karools

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #1 op: August 23, 2007, 02:45:45 PM »
Veral as die naamsveranderings hanteer word soos die van Durban, wat nou iets te doen het met beeste - en dan verleenthede skep sodat die sogenaamde burgemeester die naam nou weer wil verander.

Afwesig JongBoer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 34
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #2 op: August 23, 2007, 03:08:56 PM »
Ek sal daar wees! Enige idee hoe laat die aksie is? Ek het klas van 10 tot 11 dinsdae.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #3 op: August 23, 2007, 04:38:20 PM »

Stoetbul

  • Gas
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #4 op: August 23, 2007, 04:44:03 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #5 op: August 23, 2007, 06:28:12 PM »
Ek sal gaan as ek slaapplek kry. (ben?)

Die poorte van Lekkerkry staan altyd oop vir vriende!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #6 op: August 25, 2007, 11:57:13 AM »
Die aksie word beplan vir 09h00 en sal aanhou tot 11h00.

Indien u daar sal wees plaas asb u naam op die lys:

1. Ben
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #7 op: August 25, 2007, 12:13:56 PM »

Die aksie word beplan vir 09h00 en sal aanhou tot 11h00.

Indien u daar sal wees plaas asb u naam op die lys:

1. Ben
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.

Afwesig Adolph

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 28
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #8 op: August 26, 2007, 03:02:18 AM »

Die aksie word beplan vir 09h00 en sal aanhou tot 11h00.

Indien u daar sal wees plaas asb u naam op die lys:

1. Ben
2.Adolph Hitler
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
Geteken : Adolph Hitler

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #9 op: August 26, 2007, 12:22:24 PM »
Die aksie word beplan vir 09h00 en sal aanhou tot 11h00.

Indien u daar sal wees plaas asb u naam op die lys:

1. Ben
2.Adolph Hitler
3. Cois (met my Bravo hemp en hoedjie....)
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #10 op: August 27, 2007, 07:20:49 AM »
Ek neem aan almal wat in Pretoria woon en wie se naam nie op die lys is nie, is tevrede met die naam Tshwane.

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 420
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #11 op: August 27, 2007, 08:01:02 AM »
Ben

Ek is baie opgewonde oor die verset, volgens  die VF+ verwag hulle 'n groot opkoms.
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #12 op: August 27, 2007, 11:38:22 AM »
mmmm Waar kry ons mekaar ??  Ek wil nie soos 'n verlore skaap daar rondstaan nie...  ek wil by my vrinne wees !!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #13 op: August 27, 2007, 11:43:07 AM »
Cois, naby die Pretoria nuus se kantore is 'n Wimpy(dit is ook by die parkeer area), sal ons mekaar daar kry so teen 08h50?

(dit is oos van die hof)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #14 op: August 27, 2007, 12:08:17 PM »
omtrent 'n blok van die hof af in 'n oostelike rigting.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #15 op: August 27, 2007, 12:09:46 PM »
Daar sal tien KRUGERSDORPERS daar wees.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #16 op: August 27, 2007, 12:41:44 PM »
 in Vermeulen str tussen Andries en Potgieter  (Pretoria)

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #17 op: August 28, 2007, 07:53:42 AM »
Iemand help asseblief.  Ek het nie Ben se nr nie....   My sel is 0832348857

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #18 op: August 28, 2007, 07:56:37 AM »
Ek het die nommer vir jou per sms aangestuur. Het jy dit gekry, Cois?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Re: Pretorianers! Tree aan!!
« Antwoord #19 op: August 28, 2007, 11:45:49 AM »
Dankie   Dame


So terloops EK was daar !!!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal