Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Ops Vanderbijl  (Read 17685 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Ops Vanderbijl
« op: September 04, 2007, 11:28:27 AM »
Ek het nog nie al die besonderhede nie, maar hier is wat ek al tot dusver kon uitvind.

Dit is 'n blanke gemeenskap van so plus minus 50 mense, wat daagliks in swak toestande oorleef. Die benodighede is kruideniersware, maar enige klere en komberse sal natuurlik waardeer word. Daar is tans drie baie klein babatjies wat melk, pap en doekie benodig.

Soos wat ek verstaan is dit rofweg so 80km van Koppies af. Ek het gedink dat ons dit die Saterdag, 22 September 2007 gedurende die oggend kan doen. Ek dink ons vat slegs 'n paar voertuie en ry maar so gesamentlik daarheen.

Ek luister graag na julle insetsels en idees.

Die drag is natuurlik Ops T-hemde en keppe. Keppe kos R40 en julle kan bestellings by my plaas.

Wilna, sal jy weereens vir T-hemde kan sorg as daar belangstelling is?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #1 op: September 04, 2007, 11:37:08 AM »
KB

Alhoewel ek nie dit nie gaan bywoon nie, wil ek graag 2 x keppe bestel.

Ek werk solank aan 'n padkaart vir julle
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #2 op: September 04, 2007, 11:47:00 AM »
Baie dankie, Plaas. Ek sal solank jou bestelling insit. Moet ek dit saam met die vlag vir jou aanstuur?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #3 op: September 04, 2007, 11:48:48 AM »
Sal dit opreg waardeer, dankie.
VOEL TUIS

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #4 op: September 04, 2007, 01:34:30 PM »
KB... ek soek ook 'n kep asseblief!

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #5 op: September 04, 2007, 01:36:23 PM »
Regso Aster!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #6 op: September 07, 2007, 03:34:18 PM »
Plaas, sal jy nog vir ons die kaart kan pos hier asseblief?

Dan wil ek vra dat elkeen asb moet probeer om kos, klere en/of komberse in te samel vir hierdie operasie.

Cois, staan die R 4 000.00 aanbod nog?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #7 op: September 07, 2007, 03:41:43 PM »
KB

My agent ;D het my belowe dat hy dit volgende week vir my sal stuur.

Hy gaan die naweek die roete ry, sodat hy 'n volledige padkaart vir ons kan gee
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #8 op: September 07, 2007, 04:05:34 PM »
Sjoe, Plaas, ek het vir 'n oomblik vergeet van 'kontakte'! By voorbaat dank vir die moeite.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #9 op: September 10, 2007, 04:46:18 PM »
Ops Vanderbijl vind plaas op Saterdag, 22 September 2007 gedurende die oggend.
Sodra ek die volledige adres het en 'n tyd kan vasstel, sal ek dit hier plaas.


Ek wil vir ieder en elkeen vra om asb. enige iets saam te bring wat hierdie mense se daaglikse bestaan kan verbeter. Die belangrikste is maar kos.  As iemand geld skenk, betaal dit asb. by die Volkshulp rekening in met verwys. na Ops Vanderbijl. Plaas dan ook u naam hier of van die persoon/instansie wat geskenk het, dat ons later aan elkeen 'n bedankingsbrief kan stuur.
Moed Vryheid Eer

Knoppies

  • Gas
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #10 op: September 10, 2007, 07:23:06 PM »
Christa & Sannie, weet ons al wie gaan almal die Ops bywoon?  Of is dit maar almal wat by die BBB gaan wees?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #11 op: September 10, 2007, 07:26:46 PM »
Sal ons dan 'n naamlys begin saamstel? Net om darem so 'n idee te kry?

1. Kleinbekkie, Kristian, Winter, Elizma
Moed Vryheid Eer

Van der Walt

  • Gas
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #12 op: September 10, 2007, 07:37:33 PM »
1. Kleinbekkie, Kristian, Winter, Elizma
2. Sannie

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #13 op: September 10, 2007, 08:20:39 PM »
1. Kleinbekkie, Kristian, Winter, Elizma
2. Sannie
3. Aster

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #14 op: September 10, 2007, 08:58:28 PM »
Ons ook!

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #15 op: September 12, 2007, 12:22:50 PM »
Hier is 'n kaart om die pad vir julle makliker te maak

Julle kan nabetragting by Stonehaven gaan hou, maar ek waarsku julle dat julle dalk die BBB sal misloop as julle dit doen.
Uit ondervinding het ek al geleer dat tyd 'n relatiewe begrip by Stonehaven is ;D

VOEL TUIS

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #16 op: September 12, 2007, 12:24:19 PM »
Stonehaven is in die regterkantse hoek op die kaart
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #17 op: September 12, 2007, 12:36:47 PM »
Baie dankie vir die moeite Plaas!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #18 op: September 12, 2007, 12:55:56 PM »
Vra gerus as julle aanwysings nodig het om by die kaart se begin uit te kom, ek behoort dit self te kan antwoord. Onthou nog die paaie uit my Vanderbijl dae...
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #19 op: September 12, 2007, 04:41:08 PM »
Lochvaal Deurgangshuis

Kontak persoon: Sally Bruwer

Tel. nr: 016 987 1948

Ek vra u elkeen om asb. in u omgewing kos en klere in te samel vir hierdie mense. Daar is nog net 'n week tyd.
 
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal