Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Ops Vanderbijl  (Read 17685 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #80 op: March 06, 2008, 01:29:43 PM »
Cois mag ek nou asb jou bankbesonderhede kry, voordat ek vir WSP Jan vra om die sweep te klap!

Karools

  • Gas
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #81 op: March 06, 2008, 01:57:39 PM »
Cois mag ek nou asb jou bankbesonderhede kry, voordat ek vir WSP Jan vra om die sweep te klap!

Karina

Jy gaan nie die besonderhede kry nie - ek dink Cois het nie 'n bankrekening nie - so jy vra verniet!  :) :) :) :) Ek het al 'n amptelike klag ingedien - help niks!

Toemaar Cois, ons mors bietjie met jou


Karools

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #82 op: March 06, 2008, 02:00:41 PM »
*knop in die keel en 'n traan in die oog*

Dankie Bravoland  - Julle is staatmakers !!

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #83 op: March 06, 2008, 02:01:27 PM »
Het jy toe reggekom, Cois?
Moed Vryheid Eer

Karools

  • Gas
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #84 op: March 06, 2008, 02:35:13 PM »
KB jy vra nog - Cois kom altyd reg - die dat hy hoogste tokenning ontvang het!

Karools

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #85 op: March 07, 2008, 10:24:16 AM »
Sjarko, jou bankbesonderhede asb?

Cois, het jy toe reggekom met die stoof?
Moed Vryheid Eer

Karools

  • Gas
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #86 op: March 07, 2008, 10:27:06 AM »
KB, daardie jong man Cois het reg gekom - stuur vir hom 'n boodskap indien jy dit nodig ag.

Gegroet
Karools

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #87 op: March 07, 2008, 10:41:15 AM »
Dankie vir die laat weet, dit word baie waardeer, oom Karools.

 Ek het vandag eers uitgevind dat ek 'n hanteerder het  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #88 op: March 07, 2008, 11:29:17 AM »
KB,

Dit is ABSA Clearwaters
Tjek Rekening nommer 0310271772

Dankie.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #89 op: March 07, 2008, 11:53:34 AM »
« Laaste verandering : March 07, 2008, 12:07:13 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #90 op: March 07, 2008, 12:36:10 PM »
Hoe laat kom ons bymekaar?  Ons moet dit maar vroegerig hou.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #91 op: March 07, 2008, 01:27:01 PM »
Ons wil dit graag 11H00 doen. Aangesien ons uit verskeie rigtings kom, sal ons by Lochvaal Deurgangshuis self bymekaarkom.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #92 op: March 07, 2008, 04:28:24 PM »
Ek vra omverskoning vir die laat terugvoer.

Ek gaan hierdie naweek in, met 'n jubel in my hart en dit is lekker om die volgende aan u oor te vertel !!

Ek het met Andre in aanraking gekom rakende die stoof in Springs. Ek het 'n Johan geskakel. Hy het my meegedeel dat die stoof ('n Dover8) oorgedoen is en R3000.00 kos. Ek het hom kortliks vertel wat ons beoog met die stoof en ook die omstandighede van die mense.

Deel hy my toe mee dat die Dover* nie geskik is vir die doel nie, maar dat hy 'n Union stoof het wat meer geskik is en ook BAIE groter is. Die stowe kos in die omgewing R5000.00-R6000.00

*moed het in my skoene gesak nadat hy verduidelik dat die Dover heeltemal te klein is*

Hy bied egter aan dat ons die Union stoof kan kry teen dieselfde prys as wat hy my gekwoteer het vir die Dover8.

Ek betaal die bedrag (ontvang deur skenkings) Maandag oggend aan hom oor. Ek sal reel dat ek die stoof sommer die vyftiende sal optel oppad na die Deurgangshuis.

Verder is dit my voorreg om aan te kondig dat saam met die stoof nog R1800.00 se kos en benodighede ook aangeskaf gaan word met die oorblywende fondse.

Weereens - BAIE DANKIE aan al die Staatmakers wat so mildelik bygedra het.

Cois


Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #93 op: March 07, 2008, 04:35:22 PM »
Sjoe, mense, baie baie dankie aan elkeen vir jul moeite en hulp.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #94 op: March 07, 2008, 04:36:15 PM »
Ai Cois, baie dankie vir al jou moeite.

Ek voel vandag opnuut weer trots om 'n Bravolander te wees!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #95 op: March 07, 2008, 05:51:38 PM »
Dankie Cois, jy is inderdaad 'n Bravolander van formaat!

En ek dra sommer dank oor namens Bravoland aan almal wat dit alles moontlik gemaak het.

So stap ons die toekoms in!

Groete
Clem
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #96 op: March 08, 2008, 11:17:01 PM »
Net weer 'n herinnering aan Ops Vanderbijl wat eerskomende Saterdag, 15 Maart 2008 plaasvind. Dit sal wonderlik wees as daar so 'n klompie Bravolanders teenwoordig kan wees. Dit sal baie waardeer word as julle foto's van die geleentheid kan neem en dit hier op die werf kan kom plaas.

Baie dankie aan al die skenkers en moeite doeners, dit word werklik opreg waardeer.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #97 op: March 12, 2008, 08:22:12 AM »
Mense, kan ons 'n tyd vasmaak? 11:00 is heeltemal te laat vir my, kom ons probeer dit so vroeg as moontlik maak, eerder 9:00 of 9:30 asseblief.

Kan iemand ook vir ons die adres gee?

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Insake: Ops Vanderbijl
« Antwoord #98 op: March 12, 2008, 09:24:04 AM »
Kan ons ook 'n aanduiding kry van wie daar gaan wees?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: Ops Vanderbijl
« Antwoord #99 op: March 12, 2008, 10:05:22 AM »
Lochvaal Deurgangshuis

Kontak persoon: Sally Bruwer

Tel. nr: 016 987 1948

Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal