Skrywer Onderwerp: Nederlandse Bondgenote  (Read 1834 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7538
  • Verkenner
    • Verkenners
Nederlandse Bondgenote
« op: September 09, 2007, 03:46:51 PM »
Burgers,

Dit was nou voorwaar aangenaam om op die mense af te kom. Daar is drie groepe wat ek ontdek het:

De Roepstem ( http://roepstem.net/index.html )

Baie interessante artikels op hierdie webwerf, lees hier http://www.roepstem.net/argentina.html van die Boere wat na Argentina verhuis het in 1902 en steeds Afrikaans praat of verstaan en steeds die kultuur lewendig hou.

Lees hier http://roepstem.net/wet.html oor die Nederlanders se groot agting vir Generaal De Wet. Daar is selfs 'n pragtige standbeeld van hom.

vzw Vrienden van Zuid-Afrika (Vlaams-Afrikaanse vereniging) http://users.skynet.be/VZA/

Hierdie organisasie bestaan al vir 40 jaar!


Nederlands Zuid-Afrikaanse Werkgemeenschap http://www.nzaw.nl/

Kyk ook na hulle koerant - Saamtrek. http://www.nzaw.nl/zanu.htm
http://www.nzaw.nl/s0705.pdf

Minister van Buitelandse sake, ons moet met hierdie mense bande sluit, ek dink jy en Sakkie moet 'n plan beraam.
Minister van Kommunikasie en Bemarking, dink jy nie hierdie mense moet Die Bravolander ontvang nie?

Groete,

Ben

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7538
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #1 op: September 09, 2007, 06:52:58 PM »
Baie welkom aan Roepstem, wat vanaand aangesluit het by Bravoland!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7538
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #2 op: September 09, 2007, 07:06:30 PM »
Baie dankie Sakkie!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #3 op: September 09, 2007, 07:13:12 PM »
Oeps, ek het dit ook vir hulle ge-e-pos, toemaar nou gaan hulle dink dis belangrik.  ;D

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #4 op: September 09, 2007, 09:02:43 PM »
Marcel Bas was onlangs in Suid-Afrika om deel te neem aan die verrigtinge op Orania.

(Die Roepstem)

Winter

  • Gas
Re: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #5 op: September 30, 2007, 08:25:29 AM »
Ek het sommer by alle webwerwe aangedoen wat op jou pos geplaas is Ben en dan sommer op nog wat weer daarvandaan vertak.

Dis goed om te sien mense daarbuite stel nog in ons belang.

Afwesig dunno

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 12
Insake: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #6 op: March 13, 2008, 03:24:56 PM »
Hallo,

Ek kom julle besoek. Sorry vir my Afrikaans, maar ek is 'n Vlaming en praat ni afrikaans ni.

Hopelijk vinden jullie het niet erg als ik nederlands schrijf. Ik kom jullie eens bezoeken. Ik weet niet hoeveel Vlamingen nog weten van jullie taal en jullie volk, maar ik heb interesse gekregen in jullie taal en cultuur. Zo, ik kom eens goeiedag zeggen op dit forum. Misschien kan ik hier nog wat leuke dingen lezen/leren.

Groeten uit Vlaanderen.
« Laaste verandering : March 13, 2008, 03:38:14 PM deur dunno »

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #7 op: March 13, 2008, 03:41:07 PM »
Baie welkom Dunno!

Ek hoop jy geniet jou verblyf in Bravoland, jy mag maar Nederlands skryf, ons vind dit nie "erg".  :D

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Nederlandse Bondgenote
« Antwoord #8 op: March 13, 2008, 05:24:33 PM »
Baie welkom Dunno!

Hoop jy sal jou verblyf hier aangenaam vind
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal