Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister  (Read 2097 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« op: September 13, 2007, 09:50:05 AM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #1 op: September 13, 2007, 10:08:08 AM »
WONDERLIK!!!!!

"Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont..." (Anton Myburgh)

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #2 op: September 13, 2007, 11:50:08 AM »
Dis hoekom ek niemand op my grond het nie , wil aanhou of omdersteun nie.  Ek het my les geleer nou kan hulle maar in die dorp by en maar taxi geld betaal.

Nou kry hulle 'n salaris, geen kos, geen huis ,vervoer in dorp of hospitaal toe of  Baas my Pa is dood gee geld nie.

Maar die b**m krap my nuwe bakkie, voer nie die diere nie en breek elke tweede ding ,nie omdat die b**m nie ore, opleiding of verstand het nie, nee omdat hulle van kleins af geleer word by bosskole om die witman te haat en soveel skade as moontlik aan te rig.

Laat hy ons minister  dit kom se as hy wil en 100 polisiemanne en sommer die weermag ook bring!!

En dan maak ons somer die hele NSA
Bravoland volk 600 ha.


« Laaste verandering : September 13, 2007, 12:58:07 PM deur Volkstrots »

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #3 op: September 13, 2007, 10:36:41 PM »
Mooi so Jan!!!!!!!

Laat weet oor terugvoer asb.
VRYHEID MY STREWE!

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #4 op: September 13, 2007, 11:16:30 PM »
Dis die tipe optrede wat ek steun!

Puik, Min Beyers!!

Vriendelike groete

Michelle

  • Gas
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #5 op: September 14, 2007, 11:36:55 AM »

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #6 op: September 14, 2007, 11:44:50 AM »
Micky, baie mooi gestel.

Ek wonder geld die selfde vir huishulpe wat in bly?

Wanneer is 'n plaaswerker 'n plaaswerker?

En manier om dit te oorkom is dalk die volgende:

Jou werkers huur op die plaas by die boer langs jou so dan verander sy status van plaaswerker na huurder. Jy verhuur dan behuising aan sy werkers en hulle is dan jou huurders. Met huurkontakte.

Jan is dit 'n moontlike oplossing.


Michelle

  • Gas
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #7 op: September 14, 2007, 11:52:23 AM »
Basjan, hierdie onderwerp le my persoonlik baie na aan die hart!  Nee, darem met huiswerkers is daar (nog nie) hierdie spesifieke bedreiging, alhoewel jy hulle ook nie net mag uitsit as hulle inbly.  Jy moet te alle tye kan bewys jy het redelik opgetree - so 'n maand is redelik.  Ek sal graag vir jou mooi uiteensit die verskil tussen 'n huurarbeider en plaaswerker, mag dalk net bietjie lank raak.  Sal dit probeer kort saamvat, indien ek dit nie regkry dalk vir jou e-pos?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #8 op: September 14, 2007, 12:00:07 PM »
Dankie Micky

Pos daardie uiteensetting gerus hier, al is dit baie lank, ek wil ook graag weet en ek is seker daar is ander Burgers wat ook belangstel.

Dankie  :)

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #9 op: September 14, 2007, 12:03:12 PM »
Micky is my derde punt dalk 'n manier om die probleem?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #10 op: September 14, 2007, 01:06:10 PM »

Michelle

  • Gas
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #11 op: September 15, 2007, 10:42:52 AM »
« Laaste verandering : September 15, 2007, 10:48:28 AM deur Micky »

Van der Walt

  • Gas
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #12 op: September 26, 2007, 09:33:17 PM »
Verdien hierdie brief nie versetpunte nie?  ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #13 op: September 26, 2007, 09:35:47 PM »
Minister Sannie,

Jy is reg, dit verdien punte.

Aan die Transvaal: 5 punte.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Ope brief aan Dirk du Toit - Adjunk Minister
« Antwoord #14 op: November 23, 2007, 11:10:57 PM »
Hierdie brief is 'n perfekte voorbeeld van verset, ek is seker dat meer van ons hierdie voorbeeld kan volg.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal