Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: BBB: Bravo Bivak Braai  (Read 15975 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« op: May 21, 2007, 12:10:00 PM »
In samewerking met Kleinbekkie:

1.  Plek - Plaas Stillerust, distrik Koppies, provinsie Vrystaaaaaaat.
2.  Kaart - 'n kaart sal later beskikbaar gestel word - don't stress, Koppies het 'n afdraai van   die N1 af.
3.  Datum - die langnaweek van die 21 - 24ste September 2007.
4.  Tipe paartie - die naam se duidelik 'Bivak' - verwag hope veld en bosse...
5.  Verblyf - Tente en nogmaals tente, in verskillende grotes en kleure.
6.  Kleredrag - Geen hoehakskoene, dasse of blommetjiesrokke sal toegelaat word nie.
7.  Versnaperings - bring jou eie vleis, bykosse en drank.  Wees verbeeldingryk.
8.  Braaigeriewe - Roosters sal welkom wees.
9.  Bure - blerrende skape, gevaarlike beeste en twee hienas.  Nee, skape mag nie gevang word nie.
10.  Musiek - Konsertinas is welkom (lmga)
11.  Programme - hel, soek julle 'n program?? Boere weet mos hoe om te paaartieee!





As iemand dalk 'n army tent het vir die kombuis, sal dit nogal baie waardeer word. Dan so, ek dink, drie groot tafels (staaltafels of deesdae se plastiek ekwivalent daarvan) en koelgeriewe.

Ek het ook goed gedink dat daar 'n basiese spyskaart saamgestel word, dan bring elke persoon/gesin net genoeg vir hulle en ons sit op die ou end als bymekaar.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #1 op: May 21, 2007, 06:47:07 PM »
heeeeehaaaa! Ek gaan gatte maak...longdrops! en nee. visvang is uit soos...... al die veld is vrolik!

Maar Plaas? Hoe dan nou? Jy vertel dan jy ry verby? Mooi vissies in Koppiesdam! Oorweeg jy om tog maat te staan vir 'n wyle? Dit sal jy moet wees wat die skype oppie spit draai ....


RSM

Ek het eintlik namens al die Vissermanne/Hengelaars gevra

Ek wens ek kon daai skype kom spit, julle het nog nie so iets in julle lewe geproe nie...
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #2 op: May 21, 2007, 07:37:09 PM »

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #3 op: May 21, 2007, 08:13:03 PM »
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #4 op: May 21, 2007, 08:20:13 PM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #5 op: May 22, 2007, 09:16:39 AM »
Bravolanders, dit blyk dat daar iewers 'n groot fout ingesluip het.....
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #6 op: May 22, 2007, 09:34:52 AM »
Watse fout is dit die?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #7 op: May 22, 2007, 10:18:52 AM »
Ek is nog te geskok om iets te se.......
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #8 op: May 22, 2007, 10:24:27 AM »
Kom nou Bekkie jy kan maar se.   Of gaan jy ook begin vrae antwoord met vrae?

Afwesig Deklinasie (Riaan)

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 46
  • Ek is die een in die middel. Kom hoor gou hier...
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #9 op: May 22, 2007, 10:32:25 AM »
Curiosity opens the door to all unexpected.
'n Boer met rigting!

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #10 op: May 22, 2007, 10:36:10 AM »
Kom nou Bekkie jy kan maar se.   Of gaan jy ook begin vrae antwoord met vrae?

Hoekom wil jy weet , wil jy weer tweedrag saai hier , wie is jou hanteerder hoe lank werk jy al vir NI?
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Stoetbul

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #11 op: May 22, 2007, 10:41:45 AM »
Hanteerder dalk is dit baasjan.  Dalk hanteer hy iets.   Ag wil maar net weet wat is die GROOT FOUT, is maar al.  Ag toe Bekkie "pretty please"

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #12 op: May 22, 2007, 11:37:19 AM »
Baie dankie vir die geleentheid om te se:


DAAR IS NIKS FOUT NIE!!! ALLES VERLOOP SEEPGLAD!!!



Hehe, wou net sien of julle regtig belangstel!
Moed Vryheid Eer

Knoppies

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #13 op: May 23, 2007, 07:29:46 PM »
Het ons al gese die Koppiesdam is seker omtrent ...7 km hiervandaan om 60 % leeggetrek te word van visse?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #14 op: May 24, 2007, 07:10:09 PM »
Agge nee, Knoppies, hoe gaan ons almal lekker kuier as die meeste visvang? Hehe
Moed Vryheid Eer

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #15 op: May 25, 2007, 11:24:11 AM »
Agge nee, Knoppies, hoe gaan ons almal lekker kuier as die meeste visvang? Hehe

Jy het duidelik nog nie gesien hoe hard n mens lanks n dam kan kuier nie het jy
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Trompie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
  • Le n hinderlaag onder die boom
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #16 op: May 25, 2007, 11:29:44 AM »
More mense
Lekker om julle weer te sien.....
Sal graag daaai naweek wil by woon.....
Dalk kan ons in n groep af ry hier van PTA en die Vierkleure laat wapper agter op ons bakkies??

Boere groete
Trompie
Die Vierkleur sal weer wapper
Siener Van Rensburg

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #17 op: May 25, 2007, 11:35:40 AM »
Trompie  - Wat van ons eie vlag ??  Bravolandsvlag ??

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #18 op: May 25, 2007, 01:42:08 PM »
Trompie  - Wat van ons eie vlag ??  Bravolandsvlag ??

 Nou praat jy!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #19 op: May 25, 2007, 02:19:28 PM »
Agge nee, Knoppies, hoe gaan ons almal lekker kuier as die meeste visvang? Hehe

Jy het duidelik nog nie gesien hoe hard n mens lanks n dam kan kuier nie het jy


Dis juis omdat ek weet...... ;)
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal