Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: BBB: Bravo Bivak Braai  (Read 15975 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #80 op: September 18, 2007, 10:27:56 PM »
1. Die Vredendalers
2. Die Lekkerkryers
3. Nantes (Miskien Sondag)
4. Karina kom nie, want sy eet nie pap nie

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #81 op: September 18, 2007, 10:33:42 PM »
Haai sies, pap hou my nie weg nie!!  ;D

Ek gaan bietjie by my fandamelie kuier, glo my, my hart brand!  :'(

Winter

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #82 op: September 18, 2007, 10:35:40 PM »
Karina ek het al begin dink jy het nie 'n hart nie.

Sal hulle jou nog herken in die NC?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #83 op: September 18, 2007, 10:39:55 PM »
Ai ai Winter, ek het maar 'n klein hartjie, ek sit en sluk nou aan die knop in my keel omdat ek nie kan saamgaan nie. hehe, ek jok!  ;)

Ek hoop hulle herken my nog. . . hulle sal darem my stem herken!  ;D

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #84 op: September 19, 2007, 09:20:20 AM »
1. Die Vredendalers
2. Die Lekkerkryers
3. Nantes (Miskien Sondag)
4. Karina kom nie, want sy eet nie pap nie
5. Aster en Sannie "roadtrip" af soontoe... :D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #85 op: September 19, 2007, 07:39:38 PM »
Die skype bly by die huis, maar jy mag maar vir oom Koos as metgesel saamvat. Ek hoop jy eet pap!  :D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #86 op: September 19, 2007, 08:57:11 PM »
Jy mag maar jou skype vir die spit saamvat, ek is sommer jaloers!  ;D

Ekke eetie pappie! Ekke is affie Kaap!  :D
En ekke leesie koerantie! Dis al waarmee ek boer, maar ek ondersteun graag my broer se Koos-boerdery!  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #87 op: September 19, 2007, 10:09:12 PM »
Nou waar is die res van die mense wat sou gegaan het?  ::)


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #88 op: September 19, 2007, 10:11:36 PM »
Ek is klaar hier

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #89 op: September 19, 2007, 10:13:29 PM »
 ;D grapkas  ;D

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #90 op: September 19, 2007, 10:43:05 PM »
En ek pak die reis more oggend met baie moed en durf aan.
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #91 op: September 19, 2007, 10:48:39 PM »
Sterkte KB met die lang pad.  Sien julle vrydag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #92 op: September 19, 2007, 10:49:32 PM »
Dankie Stoet. Wie kry die eerste pannekoek floppe?
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #93 op: September 19, 2007, 10:50:44 PM »
Eish! nou raak ek erg bedruk! Ek gaan nou ophou om hierdie draad te lees.  :-\

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #94 op: September 19, 2007, 10:51:33 PM »
Jy moet veilig ry karina en geniet die troue. Gelukkig maak die Rittelfees vir als op. ;D
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #95 op: September 19, 2007, 10:56:22 PM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #96 op: September 19, 2007, 10:57:32 PM »
Dankie!

Die plan tot dusver is om deur te ry, sal maar sien hoe ons vorder.


Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #97 op: September 19, 2007, 10:58:38 PM »
Daar is nie tyd vir slaap nie! Ons sal slaap as ons dood is...

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #98 op: September 19, 2007, 10:58:51 PM »
Kb...mooi ry ousus!

Soos ek al genoem het ek en Sannie "roadtrip" af....So dink aan my asseblief... :D Grap net!

Karina...Geniet die troue!! Onthou bemarking... ::)

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #99 op: September 19, 2007, 11:03:18 PM »
Ek sal ook nie kan slaap as ek eers dood is nie, soveel plekke om te sien, soveel mense om by te spook.... ;D
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal