Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: BBB: Bravo Bivak Braai  (Read 15975 times)

0 Lede en 4 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #100 op: September 19, 2007, 11:05:38 PM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #101 op: September 19, 2007, 11:07:33 PM »
Baie dankie vir die aanbod, maar dan is Lekkerkry nie meer te ver nie. Gelukkig is dit more se probleem. Dus, 'n heerlike aand vir julle elkeen.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #102 op: September 19, 2007, 11:09:34 PM »
Ek moet seker vir jou die res van die aanwysings gee: As jy by die Krugersdorp wiltuin kom, kyk uit vir 'n hek waar die Bravoland vlag hang!

Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #103 op: September 21, 2007, 01:51:44 PM »
1. Die Vredendalers
2. Die Lekkerkryers
3. Nantes (Miskien Sondag)
4. Karina kom nie, want sy eet nie pap nie
5. Aster en Sannie "roadtrip" af soontoe... :D
6. Anita (Sondag, indien als reg uitwerk) - sal Karina se pap eet(is mos 'n Vrystater eintlik)
« Laaste verandering : September 22, 2007, 10:11:58 AM deur Ankoren »

Stoetbul

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #104 op: September 21, 2007, 02:01:07 PM »
1. Die Vredendalers
2. Die Lekkerkryers
3. Nantes (Miskien Sondag)
4. Karina kom nie, want sy eet nie pap nie
5. Aster en Sannie "roadtrip" af soontoe... Cheesy
6. Anita (indien als reg uitwerk) - sal Karina se pap eet(is mos 'n Vrystater eintlik)
7. Stoet is net daar vrydag. :'(

Michelle

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #105 op: September 24, 2007, 02:51:01 PM »
Ben, Anneke dankie vir julle gasvryheid en 'n heerlike dag.  Winter, Christa, Sakkie, Anne-marie, Jen, Sannie dit was so lekker om julle almal uiteindelik te ontmoet!  Die dag was net heeltemal te kort, sal nie weer dieselfde fout maak om nie vir 'n hele naweek te beplan nie!

Groete
T & M

Aan wie dit mag aangaan : Elke sport het sy beserings ne?  Hoop u voel sommer baie beter vandag! ;D
« Laaste verandering : September 24, 2007, 02:56:00 PM deur Micky »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #106 op: September 24, 2007, 03:47:37 PM »
Die BBB met al sy fasette het dan nou tot einde gekom. Dankie aan almal wat deelgeneem het hieraan. Aan die mense van Vredendal (wat nou nog op die pad is) aan Aster en Sannie wat veilig tuis is, aan Sakkie en kie wat ook nog oppad huis toe is, aan Nantes wat ons veras het en Stoetbul vir sy kuier Vrydag aand, my hartlike dank. Micky en haar man wat kom kuier het, dankie daarvoor, wens julle was langer hier!

Ook my dank aan almal wat teenwoordig was by die skoonmaak aksie by die konsentrasiekamp Saterdag, so ook aan almal wat vandag deel was van die protes aksie by die SABC. BRAVOLAND se vlag het gewapper en baie mense het kom uit vra oor die vlag!

Dit is lekker om 'n Bravolander te wees!
« Laaste verandering : September 24, 2007, 03:51:05 PM deur Ben (Transvaler) »

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #107 op: September 24, 2007, 05:25:25 PM »
Ben, Anneke en kleinspan...
Baie dankie vir julle gasvryheid!!
Ek het dit besonders geniet.... ::)
Julle is prag mense!!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #108 op: September 24, 2007, 11:16:57 PM »
Baie dankie aan elkeen wat die moeite gedoen het om saam te kuier.

'n Spesiale dank aan Ben en Anneke, twee staatmakers daardie! Dit was lekker om in die Boesmanland saam met julle te kon kuier.
Moed Vryheid Eer

Van der Walt

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #109 op: September 25, 2007, 06:04:06 PM »
Van my kant af - Ben, Anneke en gesin, baie dankie vir 'n wonderlike naweek, en julle warm harte, ons waardeer dit opreg.

Aan elkeen wat die naweek bygewoon het, ook baie dankie.  Ek is bly ek kon weer so 'n paar nuwe gesigte leer ken, al voel dit asof mens al jare lank familie is.

Groete
Sannie

Winter

  • Gas
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #110 op: September 25, 2007, 06:27:04 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #111 op: September 25, 2007, 07:09:24 PM »
Dankie vir julle almal se dankies. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle almal hier te he.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #112 op: September 25, 2007, 07:26:39 PM »
Sjoe Sakkie!  Wat 'n pragtige foto!!!!
Jammer ek het dit misgeloop, maar dinge aan my kant lyk maar oes.  Ek hoop met die volgende een sal dit met my beter gaan, dan sal ek opmaak vir als wat ek gemis het    ::)
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #113 op: September 25, 2007, 08:49:45 PM »
Wilna, begin sommer asb. om die volgende VR vergadering te kom bywoon? Ons wil almal weer lekker kuier en julle outjies wat so stil is weer 'n slaggie sien.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: BBB: Bravo Bivak Braai
« Antwoord #114 op: September 25, 2007, 08:58:24 PM »
Baie Dankie aan almal wat die naweek hier was.Dit was 'n onvergeetlike naweek ,net bietjie kort.Ek is bly almal is veilig by die huis.Sjoe maar ek mis julle almal!!!!Dit is  nou baie stil.Hoop om julle gou weer te sien!!Vredendallers ons sien julle sommer gou weer,ek tel nou die slapies af :).Lekker aand verder!!!

Groete
Anneke



Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal