Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Braai/Kamp  (Read 1644 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Braai/Kamp
« op: May 15, 2007, 07:03:44 PM »

Sarie Marais

  • Gas
Re: Braai/Kamp
« Antwoord #1 op: May 22, 2007, 03:56:18 PM »
Dit klink erg lekker, maar ek twyfel of ons dit oor 'n naweek sal kan doen, ons bly in kaap, en my ouers in potch, ek dink nie hulle sal dink dis vreeslik oulik as ons tot op hulle voorstoep kom en nie by hulle kuier nie, so die naweek ding maak dit biejtie moeilik, tensy ons dalk 'n week verlof insit....hmmmmm  sal sien hoe die lewenspad ons vat nader aan die tyd.

Afwesig wipe0

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: Braai/Kamp
« Antwoord #2 op: May 23, 2007, 08:26:21 AM »
Kleinbekkie

Kom ons maak 'n datum vas sodat ons almal dan rond om dit kan beplan  en se net min of meer waar is rsm se plaas ek wil nie net vir 'n naweek 1000km ry nie

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Braai/Kamp
« Antwoord #3 op: May 23, 2007, 08:40:12 AM »
Hi Wipe0

Gaan kyk gerus onder die afdeling BBB-Bravo Bivak Braai
Alle inligting is daar beskikbaar.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal