Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Chemtrails  (Read 2122 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Bokvel

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: Chemtrails
« op: June 01, 2007, 12:21:59 PM »
Ek het gehoor van navorsing in die Nelspruit omgewing en van die boere kla nogal erg. As ek dink oor die saak kan ek nie regtig fout vind nie maar ek hou nie van manipulasie nie, veral as dit met die natuur te doen het. As gevolg van die manipulasie faktor gee ek die aksie 'n negatiewe punt.

Die vlieeniers vlieg blykbaar tot binne-in die wolke en dan skiet hulle missiele. Hulle se vir my dit is nogal erg gevaarlik. Die vliegtuie is vol knoppe geslaan van die haelkorrels.

Ons het nou 33dae laas reen gehad. Die weer dreun al vanaf 09:00 vanoggend. As iemand nou ons reen steel gaan dit nie mooi wees nie.

Groete
Bokvel

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Chemtrails
« Antwoord #1 op: August 21, 2007, 03:11:52 PM »
Wat word met Chemtrails bedoel?

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Chemtrails
« Antwoord #2 op: August 21, 2007, 03:54:05 PM »
Dit kan ook brandstof wees in sekere gevalle stort vliegtuie hulle brandstof.

Afwesig Bokvel

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: Chemtrails
« Antwoord #3 op: August 21, 2007, 03:59:02 PM »
Nee brandstof sal gou verdamp (dink ek) en dit sal nie 'n grid patroon laat in die lug nie.

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Chemtrails
« Antwoord #4 op: August 21, 2007, 04:03:43 PM »
Vliegtuig brandstof is  Jet A1 (krag parrafien) so dit verdamp nie vinnig soos petrol nie, hoe dink jy sal  'n paar ton in die lug lyk, want dit gebeur.

Afwesig Bokvel

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: Chemtrails
« Antwoord #5 op: August 28, 2007, 05:47:19 PM »
Ek weet nie hoe dit sal lyk nie maar ek raai dit sal dan seker lyk soos die water wat die bombers op die vure gooi.

Afwesig unlimitedsky

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Chemtrails
« Antwoord #6 op: September 22, 2009, 02:40:02 PM »
Hello Ouens,
Ek is nuut in hierdie forum en sit in Italia, my Afrikaans is lekker geroes maar ek gaan deurdruk daarmee want my moedertaal so 200 jaar :) gelede was Afrikaans. Ek het op julle site afgekom want ek soek gereeld goed oor chemtrails in South Africa. Dit is 'n baie baie ernstige saak. Hulle spei elke dag hier by ons, dag in dag uit. Ek  het 1000de fotos van ons area daarmee. Dit is nie net experimente wat hulle doen nie, dit is baie erger as dit. Ek hou my oog op Suid Afrika want ek kom terug om uit die chemtrails to kom. Letterlik. Dit is so moeilik om te verduidelik al die kennis wat ek daaroor het.EK het dit op myself geneem om mense hiervan te begin inlig want dit is baie ernstig en Suid Africa weet altyd laaste. So ver dink ek nie julle het chemtrails nie. Check die link wat ek hier onder ingesit het en laat asseblief weet of julle soiets het. My friende daar s^e nee. EK het 'n email saamgestel wat ek aan julle kan email met baie baie links wat die hele situasie verduidelik. Dit sal omtrent onmoontlik wees om al die links hier te pos. Wat julle moet doen, is bv gaan na Yahoo UK and Ireland en dan doen 'n search oor chemtrails in die Yahoo UK search engine. Ook oor Morgellons, 'n siekte wat dit veroorsaak. Ook oor HAARP. Gaan na Youtube en doen dieselfde searches. Om mee te begin kyk hierna: Aerosol Crimes 1st Edition Ek stuur graag vir julle my excellent compilation as julle my laat weet.

Afwesig unlimitedsky

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Chemtrails
« Antwoord #7 op: September 22, 2009, 02:45:46 PM »
Chemtrails het in die 1950 begin maar vinning weer gestop. In die 90s was daar oor Oakville, 'n klein dorpie in die VSA gespry. 
http://www.brasschecktv.com/page/662.html
Wat is die ingredients in chemtrails?
http://pagan-magic.co.uk/shop/article_info.php/chemtrails-a-547

Afwesig unlimitedsky

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Chemtrails en Morgellons
« Antwoord #8 op: September 22, 2009, 03:02:48 PM »
Mens, ek bring nie goeie nuus nie en ek hoop dat julle nie verward sal raak en die arme boodskapper stenig nie, want hierdie boodskapper probeer haar bes om inligting te versprei om almal se onthalwe. Ek se beskeie dat Suid Afrikaners in die donker gehou word en hier waar ek in Italie sit kan ek help om die waarheid by julle uit te bring.

Morgellons is 'n sciencefiction-agtige siekte wat mens veral in die VSA vir lank al onder chemtrails bly aantas. Julle sal dit moeilik vind om te hoor van nanotecnology wat uit chemtrails uitgespuit word saam met barium, and allerande aaklige metale, gifstowwe, verdowingsmiddels ens. Maar julle sal dink dit is onmoontlik wanner julle hoor watse siekte morgellons is. Die nanotecnology is die ergste. Kyk asseblief na Dr Hildgarde Stanenger se onderhoud hier onder. Ek pos 'n paar links. Ja, dinge is sleg in Suid Afrika, die mooiste land, maar daar is 'n groter prentjie wat besig is om oor die wereld toe te sak.


Hildegarde Staninger Interview - Part OneDQ

Hildegarde Staninger interview - Part TwoDQ


Hildegarde Staninger interview - Part ThreeDQ

http://www.rense.com/general71/mmor.htm
Linking Data Points - Chemtrails, Nano Tech, MorgellonsDQ




Afwesig unlimitedsky

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Meer oor morgellons. Hoe lyk dit?
« Antwoord #9 op: September 22, 2009, 03:08:43 PM »
http://uk.images.search.yahoo.com/images/view?back=http%3A%2F%2Fuk.images.search.yahoo.com%2Fsearch%2Fimages%3Fp%3Dmorgellons%26ei%3DUTF-8&w=382&h=286&imgurl=www.morgellons-research.org%2Fmorgellons%2Fpics%2Fmorgellons-lesions12.jpg&rurl=http%3A%2F%2Fwww.morgellons-research.org%2Fmorgellons%2Fmorgellons_symptoms.htm&size=16k&name=morgellons+lesio...&p=morgellons&oid=1a01b1f4f40f516c&fr2=&no=4&tt=6176&sigr=125rm1vl5&sigi=1240g19q6&sigb=125l48tbl
Hierdie vrou ly so vreeslik. Daar is oor 14 000 families geregistreer in die VSA met hierdie siekte. Die regerings hou dit stil en praat nie daaroor nie. Hierdie is die pandemic. Nie die swyngriep nie!!!!!!! Jy kan jou indink hoefeel mense weet nog nie hulle is siek nie wat nie geregistreer is nie.
Morgellons Chemtrails Wahrheitsbewegung de nano nwo truthDQ


Die ongelooflike simtome (:
http://www.morgellons.eu/symptoms.php
http://morgellonswatch.com/2006/05/09/we-all-have-the-same-symptoms/

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Re: Chemtrails
« Antwoord #10 op: September 22, 2009, 08:04:17 PM »
Limietloos,

Kan jy vir my opsom waaroor dit gaan en belangrikste, is dit iets waarvoor ek die ANC verantwoordelik kan hou?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal