Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Volksverraaiers  (Read 3611 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Re: Volksverraaiers
« Antwoord #20 op: April 22, 2011, 07:17:57 PM »
BoereBanneling , net vir intresantheid ; weet jy hoeveel Andre Brits in "Gauteng" woonagtig is ? Om bloot net te sê 'n ene "Andre Brits van Gauteng " kan misleidend wees , sien jy my punt ?

Verskoon my dan as ek stadig van begrip is maar hoe skakel die onderste gedeelte in Engels by die boonste gedeelte in Afrikaans in ?
En hoekom sê jy hy is verantwoordelik vir 900 000 blankes se skade ? Brei bietjie uit a.s.b.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal