Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Konsentrasiekamp skoonmaak aksie  (Read 1027 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Konsentrasiekamp skoonmaak aksie
« op: September 26, 2007, 07:03:50 PM »
Die Afrikaner gemeenskap van Krugersdorp het Saterdag die 22 September die inisiatief geneem om die plaaslike konsentrassiekamp te gaan opknap en skoonmaak.


Bravoland se burgers het die aksie gaan steun, vinnig vinnig hulle moue opgerol en hande vuil gemaak.

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Konsentrasiekamp skoonmaak aksie
« Antwoord #1 op: September 26, 2007, 07:04:58 PM »

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Konsentrasiekamp skoonmaak aksie
« Antwoord #2 op: September 26, 2007, 07:06:45 PM »
Ons eie minister van Kuns en Kultuur het self ook ingespring...

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Konsentrasiekamp skoonmaak aksie
« Antwoord #3 op: September 26, 2007, 07:08:10 PM »
Terwyl ons onder streng toesig van ons ASP geswoeg het... :D

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Konsentrasiekamp skoonmaak aksie
« Antwoord #4 op: September 26, 2007, 07:10:31 PM »
Soos met alle goeie dinge, was daar 'n onsmaaklikheid... Die DA wat eintlik die maandag moes skoonmaak, het volkvreemdes saam gebring om hulle arbeid vir hulle te doen, terwyl hulle orders uitgedeel het....

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Konsentrasiekamp skoonmaak aksie
« Antwoord #5 op: September 26, 2007, 07:24:56 PM »
Dankie Sakkie, een ou puntjie ekstra is darem maar min, maar nou ja, bedelaars kan seker nie kieskeurig weees nie.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal