Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Springende Webblad  (Read 1799 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Springende Webblad
« op: September 28, 2007, 02:25:00 PM »
Is daar nie iets wat gedoen kan word aan die webblad wat so spring nie?. Ek vermoed dit is as gevolg van die nuus banier met  die nuwe nuusberig wat elke nou en dan verander.
Dit maak dat die blad geweldig rondbeweeg en jy vinnig jou plek verloor.

Verskriklik irriterend en maak die lees ondervinding baie onaangenaam.

Hoop iemand kan iets doen of 'n voorstel maak hoe ons dit kan  stop.

Dankie
GB
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #1 op: September 28, 2007, 02:28:14 PM »
Dit is 'n groot irritasie, ek stem saam, dit gebeur gelukkig nie meer by my vandat ek Firefox gebruik nie, maar ek weet almal gebruik dit nie.

Ek gaan vir eers die Bravolander se advertensie afhaal dat daar net een aankondiging is, dan sal dit nie spring nie.

Ek hoop dit help!

Groete
Karina

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Springende Webblad
« Antwoord #2 op: September 28, 2007, 02:32:02 PM »
Jy het my sowaar voorgespring, dankie Karina.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Springende Webblad
« Antwoord #3 op: September 28, 2007, 02:35:07 PM »
Stuur my gou die Bravolander se skakel  - dan plaas ek dit links, bo die advertensies

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Springende Webblad
« Antwoord #4 op: September 28, 2007, 02:37:37 PM »
Ai dankie tog

Ek het al begin voel soos 'n  ou wat net "liquid lunches" gehad het.
Sien dubbel sonder dop  :D

GB
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #5 op: September 28, 2007, 02:42:04 PM »
http://www.clickkliek.com/bravo/Bravolander1.pdf

Hehe, Christa, skuus man!

Ja Gelofteboer, dit het my ook altyd irriteer en ek het altyd probeer dat die kennisgewings bo-aan ewe veel lyne het, dan het dit gewoonlik nie gespring nie.

Ek onthou, jy wil nog so op iets kliek, en die volgende oomblik is dit WEG!!

Karools

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #6 op: September 28, 2007, 02:44:02 PM »
Ek het eers gedink dit is wanneer iemand anders ook op dieselfde draad is en 'n bydrae lewer, toe ek waarneem dat dit nie so is nie, het ek gedink dit het iets met my ouderdom te doen... en nou dit !

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #7 op: September 28, 2007, 02:51:14 PM »
Hehe Karools, ek dink beslis dit het iets met ouderdom te doen!  ;D
Ek spot sommer!  ::)

Dankie Cois, ek sien jy het 'n skakel na die Bravolander aan die linkerkant opgesit.  :)

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Springende Webblad
« Antwoord #8 op: September 28, 2007, 02:52:27 PM »
Cois? Stoetbul het gese dat mens die settings kan stel dat die nuusflitse nie spring nie, al is dit nie ewe lank.
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #9 op: September 28, 2007, 02:57:01 PM »
 Nee dit is nie so maklik nie.  Daar sal na die HTML kode gekyk word agter die blad.  Dit is huidiglik gestel as 'n persentasie so dit laat groei toe na die kante as daar te veel data is vir 'n veld.

Dit is hoekom dit so spring.  Die een skakel is maar net langer as wat dit moet wees en nou groei die bladsy net vir daai skakel.  As die ander skakel opkom dan keer webbladsy terug na normaal.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #10 op: November 01, 2007, 10:36:59 PM »
Die forum spring alweeeeeer!

123 Blok My

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #11 op: November 01, 2007, 10:45:43 PM »
Ai Karina, meet die blad wat ook soooo gegroei het, het ek vandag maar vir Firefox begin gebruik en nou spring die blad nie en is ook nie meer groot/lank nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #12 op: November 01, 2007, 10:51:59 PM »
Ek gebruik Firefox by die huis, maar ek mag dit nie by die werk aflaai nie, want dit laai outomaties die Google Hulpstaaf (toolbar) saam af, en die hulpstaaf gooi my dan uit ons stelsel uit en dan raak die IT-outjies baie kwaad.  :o

123 Blok My

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #13 op: November 01, 2007, 11:03:34 PM »
 :o  Karina moet liewer nie die IT-outjies kwaad maak nie!!!  :o

Winter

  • Gas
Re: Springende Webblad
« Antwoord #14 op: November 02, 2007, 06:07:04 PM »
'Uncheck' net die merkie langs die Google opsie en dit installeer nie.

Ek gebruik ook Firefox, weergawe ...Mozilla/5.0 (Windows; U; Windows NT 5.1; af; rv:1.8.1.8) Gecko/20071008 Firefox/2.0.0.8


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal