Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Eie Bloedbank  (Read 19277 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: Eie Bloedbank
« op: May 28, 2007, 05:18:46 PM »
Dit klink na 'n uitstekende idee! Ek het ophou skenk omdat die bloed vir "almal" gebruik word.  >:(
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #1 op: May 30, 2007, 11:29:10 AM »
TABOK (www.tabok.co.za) is besig om vir die Afrikaner (m.a.w. die blanke Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner) 'n bloedbank op te stel.

EK sal u op hoogte hou met die verwikkelinge, maar as alles vlot verloop, behoort ons binne die volgende 8 weke te kan skenk in Suid-Afrika.

Ons eie, veilige bloed vir ons eie mense!

Vriendelike groete

Dagse SP

Is daar al enige nuus oor TABOK se Bloeddiens? Gaan ons in elke (groot) dorp kan skenk of gaan daar een keer in twee maande 'n soort "mobiele bloeddiens" verbykom?

Ek wil nie meer vir die NSA bloed gee nie, sal eerder vir TABOK en ons eie Volk ondersteun.

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #2 op: July 29, 2007, 05:57:45 PM »
Ek het my dienste aangebied per e- pos maar geen andwoord ontvang nie , kan enige Tabok lid my dalk Pm asb
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #3 op: November 09, 2007, 07:03:11 PM »
Hier is die draad, Karina! Tabok se bloeddiens.
Vra net sus, dit help partykeer  ;D
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #4 op: November 09, 2007, 08:19:07 PM »
Dankie!
« Laaste verandering : August 01, 2008, 02:14:24 PM deur Karina de Jager »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #5 op: July 15, 2008, 12:48:22 PM »
Ek het gister verneem dat TABOK twee klinieke geskep het. Hulle ooreenkoms met die regime was, dat die regime Afrikaanse susters daarheen sou stuur en dat die TABOK lede daar sou bloedskenk.

Tipies van die regime het hulle nie hulle woord gestand gehou nie en swart susters gestuur wat net Engels praat. Die TABOK lede het hulle woord gestand gehou en NIE daar bloed geskenk nie.

Die regering reken nou hierdie Afrikaanse bloedskenkers is rassiste......dit terwyl daar 'n reuse tekort aan bloed is.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #6 op: July 15, 2008, 03:58:04 PM »
So val alles uitmekaar - blankes skenk nie bloed nie, want die ander kry dit - dalk sommer gratis - en wanneer ons mense dit nodig het dan hoor ons daar is 'n tekort.

Die Vigs lyers loop met ons bloed - en diegene wat kan oorleef, word daarvan weerhou - maar so werk dit deesdae - Afrika alla Zim.
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #7 op: July 30, 2008, 08:18:27 PM »
Ek wonder of iemand al weer iets gehoor het van Tabok?


Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #8 op: July 30, 2008, 08:38:03 PM »
SP dis maar stil uit daardie oord - ek hoor niks van hulle nie.
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #9 op: July 30, 2008, 08:46:46 PM »
Al wat ek wil weet is HOE skenk mens vir/by Tabok?

Ek het vier jaar gelede ophou skenk toe my "humanistiese" streep verdwyn het.  ;D

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #10 op: July 31, 2008, 09:30:50 AM »
Vriende
Hierdie is vir my 'n grillerige draad, maar laat ek eers verduidelik:
'88 op Donkerhoek(Kleinfontein)was ek 'n jong seuntjie van 11 jaar oud, en daar het ons al bloed geskenk vir ons eie bloedbank(Ek hoop die bloed is al gebruik!)
Die grillerige deel is dat op daardie stadium is ek gedwing om bloed te skenk en die naald was so dik soos my arm :'( . Nodeloos om te sê is ek van toe af redelik skrikkerig vir bloedskenk EN naalde. Ek skenk nie bloed nie, maar ek sien myself as 'n lewende bloedbank, en is meer as bereid dat as iemand my oproep om bloed te skenk(O+) vir 'n volksgenoot of familie van volksgenote, sal ek dit doen. Slegs in noodgevalle.
Maar dan as ek mooi dink is die meeste bloed nodig in noodgevalle en om dan eers te ry en bloed te skenk is dalk te laat.
Kan 'n mens soos 'n bystands lys maak van bereidwillige mense met bloed groepe of indien bloed dringend nodig is, 'n oproep hier en op die verkenner poslys of die bittereinder poslys en orals vra vir bloed om geskenk te word vir 'n spesifieke persoon?

Boeregroete
Hendrik
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #11 op: July 31, 2008, 10:13:50 AM »
Hendrik, jou gedagtes is nie nuut nie - dit leef lankal in die volk, maar soos jy self opmerk, het 'n lewende bloedbank ook sy knelpunte. Dit is voorheen deur verskeie instansies probeer, maar die omstandighede waarin bloed benodig word, is gewoonlik krities, en dit maak die saak soveel moeiliker. Dit sou waarskynlik beter gewerk het as derduisende mense (volksgenote) regoor die land kon "registreer" as vrywillige skenker vir n lewende bloedbank - maar niemand kon nog die struktuur skep daarvoor nie.
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #12 op: July 31, 2008, 03:45:39 PM »
Hendrik,

Ek hou baie van jou idee, en soos ons SP sê "mens eet 'n olifant happie vir happie". Hierdie kan amper help met Tabok se marknavorsing.

As ons op kleinskaal begin om 'n lys name met bloedgroepe en die dorpe waarin hierdie mense hulle bevind, kan opstel is dit al 'n beginpunt en weet mens al waar om te begin soek as die nood druk.

Ek stel voor mens stel 'n alfabetiese lys (volgens dorpe) op en dan kan mens ander organisasies ook hierby betrek en hulle kan ook die name op ons lys gebruik as hulle in die nood is.

Dus as Tabok eendag alles in plek het vir 'n Bloeddiens kan hulle ook die lede op die lys kontak.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #13 op: July 31, 2008, 06:15:34 PM »
Boerseun Hendrik,

Gaan jy die aksie vir Bravoland (en die volk) bestuur?

(As jy ja se dan gaan koop ek daai TV reeks wat jy so graag wil he vir jou!)

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #14 op: August 01, 2008, 08:25:17 AM »
SP Ben ek word nie omgekoop nie.... ;)

Ek dink on moet bietjie hieroor gesels en oop kaarte speel.

Ek het 'n plan :o
Maar ek het hulp nodig.

As daar nou een ding is wat my grief is dit iets soos 'n ketting brief  waar jy jou naam opsit en aanstuur en elke 100 kom terug na 'n sekere mannetjie toe..... Wiskundig kan dit nie werk nie maar dit is 'n onderwerp vir 'n ander draad......

Die oplossing is duidelik soos die grondroof petisie webwerf wat die broeders begin het baie onlangs.

Daar moet 'n webwerf wees(hier waar ek hulp benodig) waar elke persoon na toe moet gaan en dan moet hy/sy hul gegewens daar intik, dit moet natuurlik konfidensieel wees..... die gegewens natuurlik.
Op die Voorblad kan daar 'n aanduiding wees van hoeveel van elke bloedgroep al geregistreer het. Later kan ons die dorpe ook byvoeg.

Daar moet gedurig bemarking gedoen word en die maklikste is natuurlik via e-pos, want soos alles sal dit baie aandag trek aan die begin, maar later sal dit afneem.

Ek weet Bernard Voster het ook al met so 'n lys begin en mens kan altyd probeer om dit te gebruik.

Enige ander idees?

Boeregroete
Hendrik

SP Ben het ek nie in een van my vorige e-posse gesê dit is 'n grillerige onderwerp nie??? :-\


Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #15 op: August 01, 2008, 08:31:14 AM »
Ben, daardie blog idee van jou....
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #16 op: August 01, 2008, 08:56:25 AM »
As alles volgens plan verloop, praat ek vandag oor die saak met TABOK

Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #17 op: August 01, 2008, 11:23:58 AM »
Hendrik,

Daardie webwerf is http://www.petitiononline.com/ en dit is baie maklik om dit op te stel. Ek dink dit kan werk!

Hier is nog 'n petisie-webwerf: http://www.thepetitionsite.com/

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #18 op: August 01, 2008, 01:47:41 PM »
Met TABOK gesels - maar die Bloedbank gaan nie gou van die grond af kom as ek alles reg verstaan nie - die hakplekke by die goewermint is hoof oorsaak

Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #19 op: August 01, 2008, 01:55:08 PM »
Dankie tog, nou kan ek my rasgerigte bloed darem nog 'n tydjie vir myself hou  ;)
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal