Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Eie Bloedbank  (Read 19277 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #120 op: September 21, 2008, 10:32:04 PM »
Hulle oefen eers op diere
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #121 op: September 21, 2008, 10:37:07 PM »
Werner sit met 'n probleem.  Wat as die vark op 'n manier alkohol ingekry het?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #122 op: September 21, 2008, 11:05:54 PM »
Ja julle klomp skinderende grapkaste.

Al waarvoor ek wou voorsiening maak is dat ek sekere vrae deeglik kan beantwoord, sonder om te wonder of te raai hoe die aksie wat ek so heelhartig ondersteun nou eintlik werk.  Ek hoop julle klomp kan al die vrae beantwoord.  Julle moet ligloop, daar

kom dalk lank voor kort nog vrae
en as julle nie weet nie kry julle slae
hahahahahahahahahahahahahae
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #123 op: September 21, 2008, 11:08:35 PM »
Jy en wie gaan ons slae uitdeel?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #124 op: September 21, 2008, 11:09:28 PM »
Julle moet ligloop, daar

kom dalk lank voor kort nog vrae
en as julle nie weet nie kry julle slae

Is dit net ek wat iets fout sien met hierdie stelling?
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #125 op: September 22, 2008, 11:51:51 AM »
Is daar geen ander opbouende vrae nie!!!!
AS ek ligsinnighede wil lees gaan ek ander drade toe, hier wil ek oor die onderwerp gesels! >:(
Hoop julle verstaan  ;)
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #126 op: September 22, 2008, 11:59:16 AM »
Baie dankie Boerseun vir al jou moeite. Gaan dit beteken dat ons almal by TABOK geregistreer moet wees?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #127 op: September 22, 2008, 12:12:49 PM »
Wel ja, in die bree kom dit seker daarop neer!!!
Om bloed te skenk glo ek hoef jy nie 'n lid te wees nie, maar om vir die ooreengekomde voordele te kwalifiseer sal jy moet wees, hulle het immers die geld en tyd ingesit om dit te bewerkstellig, en die aksie sal moet onderhou word. Dit is waarvoor ledegelde gaan of hoe!
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #128 op: September 22, 2008, 12:17:04 PM »
Ek het nie 'n probleem daarmee nie, want dit is boonop Volkseie. Dit sal goed wees as iemand van TABOK dalk  hier kan registreer en ons meer kan inlig oor hul organisasie. As ek reg onthou was hier 'n afdeling spesiaal vir hulle geskep.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #129 op: September 22, 2008, 12:22:17 PM »
Ek dink dat die skenkers lede moet wees sodat die bloed volks eie kan bly en nie later baster bloed word nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #130 op: September 22, 2008, 09:31:52 PM »
Kan enige blanke Afrikaner registreer vir die bloedbank al is hy nie op Bravoland nie.  Ek het al met van my vriende gepraat wat sal belangstel.  Let wel my vriende is almal wit.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #131 op: September 22, 2008, 09:35:25 PM »
Johan,

Enige blanke Afrikaner kan registreer vir die bloedbank. Het jy al jou wit vriende vertel van Bravoland?

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #132 op: September 22, 2008, 09:41:25 PM »
NATUURLIK!!!!!!!!!!  Ongelukkig het meeste van hulle regtig min tyd en nie almal het toegang tot internet nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #133 op: September 23, 2008, 07:59:24 AM »
Dit klink of Tabok 11 Oktober by Paardekraal sal wees. Dan kan vrae sommer direk gevra word.

Afwesig Bloedbroer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 127
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #134 op: November 10, 2008, 10:02:04 AM »
Ek't lanklaas kommentaar oor die bloedbank gelees, hoe vorder die dinge hier?

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #135 op: November 10, 2008, 02:02:03 PM »
Ek verstaan dat hulle 'n ooreenkoms met die nasionale bloeddiens het maar verder het ek nie veel gehoor nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #136 op: November 18, 2008, 08:47:50 PM »
Vriende
Na my gesprekke met Louis van TABOK was dit baie duidelik dat daar nie 'n ander uitweg is as die weg  wat TABOK al loop na hulle baie duisende rande betaal het om lesse te leer oor hoe om die pad vorentoe te loop.
Ons kan steeds voortgaan om die name op ons lys te plaas maar slegs met die voorneme om dit aan TABOK beskikbaar te stel indien hulle register in werking kom, verder kan ons niks fisies met die lys maak nie.....
Soos in my vorige poste beskryf sal dit beter wees om met TABOK saam te werk om die Bloed databasis uit te brei deur self bloed by hul klinieke te skenk en sodoende aktief te wees met die projek..

Boeregroete
Hendrik
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #137 op: November 18, 2008, 08:56:28 PM »
Dankie Hendrik,

Ek wil die mense op die databasis aanmoedig om te gaan bloed skenk, dit hoef nie so gereeld te wees nie, net minstens een keer per jaar.

Ek het Saterdag gaan skenk, maar omdat ek 5 jaar laas geskenk het, word my bloed soos 'n "nuwe skenker" s'n hanteer. Daardie eenheid wat ek geskenk het, gaan nie gebruik word nie, dit gaan wel al die nodige toetse ondergaan. Eers van die tweede skenking af kan die bloed gebruik word.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #138 op: November 18, 2008, 09:29:31 PM »
So 'n klein ietsie vir aanmoediging:  ;D ;D

(Dit is baie meer gevorderd as 5 jaar gelede, en die naald is ook 'n bietjie dunner.) :D

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #139 op: November 18, 2008, 09:52:03 PM »
Daardie naald waarmee hulle bloed trek maak glad nie seer nie.  Mens voel dit net vinnig as die dokter of wie ook al die naald insteek en verder niks.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal