Skrywer Onderwerp: Re: Eie Bloedbank  (Read 18314 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #140 op: January 08, 2009, 11:28:05 PM »
Bloedskenk simbolies van die nuwe SA     
Geskryf deur die redakteur   
Woensdag, 07 Januarie 2009
http://praag.co.za/content/view/3923/402/

Die selflose Afrikaners is die bevolkingsgroep in die land wat die meeste bloed skenk. Die nuus dat die Suid-Afrikaanse bloeddiens 'n tekort aan geskonke bloed ondervind, toon miskien dat Afrikaners minder altruïsties begin raak.

Dog op 'n ander vlak is die Afrikanerbloedskenkers wat die bloeddiens aan die gang hou ook simbolies van die nuwe Suid-Afrika. Die Afrikaner gee, gee, gee, maar ontvang in ruil net mooi niks. Die Suid-Afrikaanse staat beskou die Afrikaner as sy vyand en probeer ons skole verengels en dit vir moordenaars makliker maak om ons in ons huise en op ons plase te kom vermoor.

Die vraag is, sekerlik: waarom bloed skenk? Waarom nog belastings betaal aan 'n staat wat jou as burger as sy vyand sien?

Pogings om 'n eie Afrikanerbloedbank op te rig, moet gesteun word. Daar moet ook gedink word aan eie gemeenskapshospitale sodat ons mense nie meer aan die vernedering van staatshospitale wat hulle vyandig behandel, blootgestel hoef te word nie.

Mag ons onsself van die bloedsuiers verlos.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #141 op: January 09, 2009, 05:33:17 AM »
Soos n swerm sprimkane wat toesak en maai waar hulle nie gesaai het nie.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #142 op: January 09, 2009, 11:13:47 AM »
Hoe werk dit as mens sou belangstel om vir die volkseie bloedbank bloed te wil skenk.  Ek het vir hul 'n tyd gelede al 'n epos gestuur en nog niks gehoor nie?

Nog 'n ding. Hoe skoon is ons vyande se bloed?   ;D
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #143 op: January 09, 2009, 11:59:54 PM »
Hoe werk dit as mens sou belangstel om vir die volkseie bloedbank bloed te wil skenk.  Ek het vir hul 'n tyd gelede al 'n epos gestuur en nog niks gehoor nie?

Nog 'n ding. Hoe skoon is ons vyande se bloed?   ;D

Johan, tot dusver het ons nog nie 'n volkseie bloedbank nie. Tabok was in die proses om 'n eie bloedbank op die been te bring, maar wetgewing het hulle planne bietjie gekelder. Ek dink ook nie dit is baie maklik om 'n bloedbank te stig nie en dit is ook nie goedkoop nie as mens in ag neem die laboratoriums en toerusting wat jy nodig het om bloedtoetse te doen. Ek weet nie of 'n volkseie instansie 'n bloedbank winsgewend sal kan bedryf nie...?

As jy regtig wil bloed skenk moet jy maar by die SANBD skenk, ek het vir vyf jaar opgehou skenk toe ek my Klub 25 voltooi het (Klub 25 - jy moet 20 eenhede bloed skenk voordat jy 25 is). Maar ek het weer in November begin skenk en dit sal nou maar weer 'n twee maandelikse instelling word.

Ek sal graag statistieke wil sien van hoe die persentasies vir die verskillende bloedgroepe onder die Afrika-nasies is...
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Insake: Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #144 op: January 13, 2009, 05:09:02 PM »
Ek het vandag 'n epos van die TABOK ontvang.  Hul sê dat hul besig is om 'n nuwe kontrak aan te gaan met die SANBD omdat SANBD se grondvlak aspris die ou kontrak laat misluk het. 

Hulle het gepraat van R55 ledegeld per maand en R45 om aan te sluit.  Jy kry ander voordele ook by soos 'n debiet kaard ens.

Gaan kyk gerus op hulle webblad vir meer inligting.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #145 op: September 23, 2009, 10:32:32 PM »
'n Tannie, ene mev. Joubert, het my gister uit die bloute gebel. Sy sê sy het destyds my nommer afgeskryf toe ek op die radio gepraat het, en sy wil weet waar kan sy bloedskenk, want die SANBD maak haar en haar man net kwaad. Hulle is elke keer vies as hulle klaar bloedgeskenk het.

Ek moes haar toe ongelukkig meedeel dat ons ongelukkig net 'n databasis het, en nie fisiese punte waar mense kan gaan bloedskenk nie.

Maar vanaand toe tref 'n ander idee my, ek weet dis nog nie ideaal nie, maar dit voel darem al baie beter. Wat van 'n SANBD-stalletjie by 'n fees soos Paardekraal se Paul Kruger-fees? (Natuurlik met blanke personeel!)

Ek weet die bloed gaan nogsteeds na die staat toe, maar ek voel bloedskenk is vir 'n goeie doel. Ek sal daarvan hou as 'n "bloedskenk-kultuur" onder ons mense gevestig word.

Ek gaan die sakie die naweek op Vegkop ook aanraak en hoor wat dink die mense daarvan, dalk loop ek net die regte persoon raak wat kan help dat ons 'n Boere-bloedbank op die been kan kry.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Sanderis

  • Gas
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #146 op: September 23, 2009, 10:58:10 PM »

Ek gaan die sakie die naweek op Vegkop ook aanraak en hoor wat dink die mense daarvan, dalk loop ek net die regte persoon raak wat kan help dat ons 'n Boere-bloedbank op die been kan kry.

Goeie idee Karina .

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #147 op: September 24, 2009, 10:54:39 AM »
Ek gaan die sakie die naweek op Vegkop ook aanraak en hoor wat dink die mense daarvan, dalk loop ek net die regte persoon raak wat kan help dat ons 'n Boere-bloedbank op die been kan kry.

'n Aksie was in die 90's geloods om 'n eie bloedbank te vestig. Daar is steeds 'n maatskappy wat geregistreer is om 'n bloedbank te bedryf. Die kostes om 'n eie bloedbank te vestig en te bedryf is egter onsettend hoog. Dit sluit aspekte in soos toetsfasiliteite, stoorfasiliteite, vervoer, ens. Daarom dat daar destyds begin was met die databasis om ten minste rekord te hê van ons eie mense se bloed.

Miskien is dit tyd dat die databasis weer effektief bedryf word. 
Ons Sal!!!

Afwesig Jopieswan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #148 op: September 28, 2009, 04:17:05 PM »
Maar vanaand toe tref 'n ander idee my, ek weet dis nog nie ideaal nie, maar dit voel darem al baie beter. Wat van 'n SANBD-stalletjie by 'n fees soos Paardekraal se Paul Kruger-fees? (Natuurlik met blanke personeel!)
Net so terloops, ek neem aan 'n TABOK-stalletjie sal selfs 'n groter prioriteit wees - nie net oor bloed nie, maar oor hulle hele groot netwerk-plan vir blanke Afrikaners.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #149 op: September 28, 2009, 04:27:23 PM »
Ek het toe nie tyd gehad om oor bloed te gesels nie, wel ek het eintlik vergeet ook. Ons was Vrydag en Saterdag van elke oggend 08:00 tot na 19:00 in die vergadering, en daar was elemente wat my aandag afgetrek het. Die opwinding was te groot.  :D ::)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Eie Bloedbank
« Antwoord #150 op: August 06, 2010, 12:07:52 PM »
Ek het 'n epos gekry van TABOK. 

Hulle het deur die proses gegaan om finansies te kry vir die eerste laboratorium en ten minste 3 klinieke. 

Hou gerus hulle webblad www.tabok.co.za dop van volgende week af en kyk watter aankondigings daar gemaak sal word.

Ek wens hulle alle sterkte toe.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal