Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: 365 SPORE  (Read 18595 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

123 Blok My

  • Gas
365 SPORE
« op: October 03, 2007, 11:44:35 PM »
« Laaste verandering : January 24, 2008, 11:16:50 PM deur RoosMaryn »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #1 op: October 03, 2007, 11:46:38 PM »
Oktober 1899, begin die ABO.

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #2 op: October 04, 2007, 12:06:29 AM »
So Karina kan ons dan se dat naamsverandering tog soms goed is.  :-\

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #3 op: October 04, 2007, 12:22:35 AM »
"En die verval in die media en die propaganda wat hulle verkondig wil ek nie met 'n instansie soos die Naspers van ouds vereenselwig nie."

Ja dis jammer dat dit veroorsaak dat dit baie van ons se gevoel is.  Tog so jammer ons kan dit nie regstel nie, en dat ons trots kon bly op dit wat was.

Van der Walt

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #4 op: October 04, 2007, 09:53:50 PM »
Roosmaryn

Hierdie is 'n uitstekende gedagte.  Doen so voort.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #5 op: October 04, 2007, 10:09:41 PM »
4 Oktober 2007

My ma het vandag 56 geword!  ;D
Grootnuus in Karinaland! (Net jammer ek kan nie daar wees nie)  :-\

Ek grap sommer, ek sal nou-nou hierdie pos kom verwyder!

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #6 op: October 04, 2007, 10:20:58 PM »
4 Oktober 2007

My ma het vandag 56 geword!  ;D
Grootnuus in Karinaland! (Net jammer ek kan nie daar wees nie)  :-\

Ek grap sommer, ek sal nou-nou hierdie pos kom verwyder!

4 Oktober

Karina se Moeder verjaar vandag.  Sy het die Werda Gastehuis in Upington waar volkseie mense kan tuisgaan.  Karina is onder ander verantwoordelik vir die Bravolander.  Bravoland se eie koerant.  Ook is Karina 'n gewilde Minister in hierdie tuisland in die Kuberruim.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #7 op: October 04, 2007, 10:24:26 PM »
ROOSMARYN!!!!

Jy maak my skaam.  :-[

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #8 op: October 04, 2007, 10:30:03 PM »
 ;D  So gaan hulle versamel  ;D

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: 365 SPORE
« Antwoord #9 op: October 04, 2007, 10:42:45 PM »
RoosMaryn nou wat gebeur met die spore in skrikkeljaar - of word hy bietjie afgeskeep?? ::)
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #10 op: October 04, 2007, 11:01:14 PM »
RoosMaryn nou wat gebeur met die spore in skrikkeljaar - of word hy bietjie afgeskeep?? ::)

Gelofteboer dan vat ons maar die skrikkel na die Rittelfees toe.

Maar net so vir die interessantheid van skrikkeljaar

29 Februarie

1684

Goeweneur Simon van der Stel se koperekspedisie gaan op reis

Gerugte van ryk kopermyne in die binneland het goewerneur Simon van der Stel van tyd tot tyd bereik.  As handelsliggaam het die VOC sterk daarop aangedring dat waardevolle minerale in sy kolonies ontgin moet word.  Toe 'n aantal Manakwas op 'n dag by die Ksteel opdaag sonder koper, het die goewerneur besluit om Isaak Schrijver met 15 soldate en drie mynwerkers saam met hulle na die noorde te stuur om na die kopermyne te soek.  Simon van der Stel kon op daardie oomblik sekerlik nie besef het watter fabelagtige ryk minerale bronne in die binneland van Suid-Afrika op ontginning gewag het en watter geweldige invloed dit op die verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis sou h^e nie.

Ek hoop dit antwoord jou vraag oor skrikkeljaar!

  :-*

Is dit goed genoeg om te gaan rittel?  ???




« Laaste verandering : October 04, 2007, 11:06:50 PM deur RoosMaryn »

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #11 op: October 04, 2007, 11:14:18 PM »
Wat het vandag in Bravoland gebeur wat as geskiedenis beskou kan word?

Enigiemand?


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #12 op: October 04, 2007, 11:44:01 PM »
Bravoland se Volskraad het vandag begin met die verkiesing van die nuwe Staatspresident. (Die grondwet van Bravoland bepaal dat die Volksraad verkies die Staatspresident uit die geledere van die Volksraad) Die proses sal afgehandel wees teen 11 Oktober 2007.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #13 op: October 04, 2007, 11:46:40 PM »
Die Minister van Onderwys, Kuns en Kultuur, het twee afdellings hoofde aan gestel. Johann as afdelingshoof van Onderwys en Sarel as afdelingshoof van kultuur.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #14 op: October 04, 2007, 11:48:07 PM »
Minister Walter het vandag terug gekeer van 'n besoek aan Frankryk.

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #15 op: October 04, 2007, 11:50:53 PM »
Dankie Meneer SP  ;D ek teken dit so aan

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #16 op: October 04, 2007, 11:54:26 PM »
Dit is amper die 5de Oktober, dan kan ons geagte SP met 'n nuwe lysie begin, mens kan sien hy is 'n goeie boekhouer.  ;D

123 Blok My

  • Gas
Re: 365 SPORE
« Antwoord #17 op: October 05, 2007, 12:05:01 AM »
Hierdie is 'n vreeslike oulike draad!

Baie dankie. 

Dit is amper die 5de Oktober, dan kan ons geagte SP met 'n nuwe lysie begin, mens kan sien hy is 'n goeie boekhouer.  ;D

Wat kan hy vir ons se wat binne die eerste 3 minute gebeur het?
 ???

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #18 op: October 05, 2007, 12:20:15 AM »
5de Oktober 2007

Die WSP stel voor dat Bravoland se Minister van Justisie, 'n skrywe rig aan die hofbestuurder van Ermelo.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #19 op: October 05, 2007, 12:25:27 AM »
Bravoland begin die dag met 489 lede.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal