Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: 365 SPORE  (Read 18595 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #140 op: June 17, 2009, 08:17:04 AM »
17 Junie is die 168ste dag van die jaar. Daar volg nog 197 dae in die res van die jaar.


17 Junie 1900 - Barry Hertzog word tot Generaal bevorder.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #141 op: June 23, 2009, 08:20:30 AM »
23 Junie.

1915 - D.F. Malan word verwelkom as die eerste redakteur van Die Burger.

1893 - Theophilus Shepston sterf.

1989 - FW de Klerk kry opdrag van Margaret Thatcher om Suid-Afrika aan die ANC te gee.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 365 SPORE
« Antwoord #142 op: July 01, 2009, 08:15:23 AM »
1 Julie 1953 - Die digter Totius sterf.


Daar is geen dood
Totius
 
Daar is geen dood.
Wat lewe heet, is net die op en neer
as ons klein skuitjie al maar daal en klim;
en wat ons sterwe noem, is niks meer
as ons verdwyning op die gindse kim.

Daar is geen dood.
Ons wat van lae strand dit sien, en speur
hoedat hul vaart die afstand reeds vergroot-
ons kan nie sien wat anderkant gebeur,
en daarom noem ons die verdwyning: dood.

Daar is geen dood.
Ons lae standpunt is te laag en ver,
en hul ontseil ons sfeer van ruimte en tyd,
daarom word eindelik ons blik versper
wanneer hul roerpen stuur in die ewigheid.

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Re: 365 SPORE
« Antwoord #143 op: August 19, 2009, 10:53:43 AM »
19 Augustus 1953 : A.L. Geyer lewer 'n toespraak by die Rotarierklub in Londen oor hoekom Apartheid die beste beleid vir Alle rasse in Suid Afrika is.

Ironies, presies 40 jaar later ontvang De Klerk die nobel prys vir vrede, vir die wyse waarop hy apartheid beeindig het.
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Re: 365 SPORE
« Antwoord #144 op: August 19, 2009, 02:43:01 PM »
........ en soos ou Jannie Smuts, verloor F W die respek van die Afrikanerdom.!!!!
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: 365 SPORE
« Antwoord #145 op: August 19, 2009, 02:58:16 PM »
........ en soos ou Jannie Smuts, verloor F W die respek van die Afrikanerdom.!!!!

Watter respek?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Re: 365 SPORE
« Antwoord #146 op: August 19, 2009, 03:08:17 PM »
Adri, die respek wat hy verdien het toe hy nog prokureur was...... :)
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: 365 SPORE
« Antwoord #147 op: August 19, 2009, 03:20:43 PM »
Hoewel nie alle prokureurs respek verdien nie, en ek nie juis weet of hy so 'n waffers prokuereur was nie, is dit 'n goeie antwoord!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal