Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Begin jou eie besigheid?  (Read 4423 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Begin jou eie besigheid?
« op: October 04, 2007, 12:52:27 PM »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #1 op: October 04, 2007, 12:54:13 PM »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #2 op: October 04, 2007, 12:55:31 PM »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #3 op: October 04, 2007, 12:58:36 PM »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #4 op: October 04, 2007, 01:00:27 PM »
Ja die bogenoemde klink na 'n mondvol, maar vir jou as entrepeneur om werklik suksesvol te wees, moet daar na al die tipe dinge gekyk word.

Die draad is nou oop vir bespreking en vrae.  Hier is genoeg slim manne in die departement om julle vrae te beantwoord.

Groete

Jan Beyers

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #5 op: October 04, 2007, 01:09:41 PM »
Jan,

Baie dankie, ek glo hierdie is 'n baie goeie begin punt.

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #6 op: October 07, 2007, 02:23:26 PM »
Jan.

Baie dankie vir jou skrywe.  Vir iemand soos ek wat nie 'n sakeman is nie het ek baie geleer uit jou skrywe uit.  Ek en my vrou sal graag iets aan die gang wil kry om haar te verlos van die polisie.

Groete.
Nantes.
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #7 op: October 13, 2007, 06:44:00 AM »
Burgers,
 />Om jou eie besigheid te begin is ook verset. Verset teen die rassistiese sisteem genaamd: regstellende aksie!

Waar is ons mense wat hier deur geraak word?

Hier is genoeg kundigheid in Bravoland om 'n voornemende entrepeneur by te staan.

Plaas jou naam hier as jy van voorneme is om 'n besigheid te begin en ons sal jou kontak!

(Jan, ek hoop nie jy gee om nie, maar ek het jou dienste ook nou hier aan gebied)

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #8 op: October 13, 2007, 08:13:04 AM »
Nee dit is gaaf so.  Ek sal enige Bravolander bystaan as hy sy eie onderneming wil begin. 

Vra is vry hier.  Doen dit gerus!

Volgende week meer oor 'n besigheidsplan, tesame met 'n paar idees vir 'n eie besigheid.

Groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #9 op: September 23, 2008, 08:12:47 AM »
ASP,

Jy het nie dalk nog die inligting wat hier verlore is nie?

Afwesig Boeremeisie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 6
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #10 op: December 29, 2008, 09:29:26 PM »
Hi Bravo's

Ek is besig om my eie instansie te begin. Dit gaan 'n baie langdurige storie wees maar ek gaan dit deurdruk. My eerste stap sal wees om die Patent Dokumente in te stuur, maar nou het ek 'n paar vrae, ek kry net nie die Cipro goewerment in die hande nie. Ek wil nie hierdie te lank laat le nie.

Is daar enige iemand wat weet hoeveel dit kos om die "Provisional Patent No" te kry? is dit regtig nodig om al die bestandele van jou invensie te stateer? Die "Priority Claim"???

In die geval dat niemand vir my die antwoorde op my vrae het nie, is daar dalk iemand wat vir my 'n kontak nommer en persoon het, sodat ek my missie verder vat.
Praat AFRIKAANS of hou jou BEK!!!!

Sanderis

  • Gas
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #11 op: December 29, 2008, 11:42:41 PM »
Het u al 'n patent prokureur gespreek ?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #12 op: December 30, 2008, 04:16:35 AM »
Boeremeisie

Patente en die regte daarop is uiters belangrik en moet met groot omsigtigheid hanteer word.

Ek stel voor dat jy eerder met my kontak maak per PB sodat ek die belangrikste sake aan jou uitwys - die wereld is korup

Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #13 op: February 12, 2009, 04:12:38 PM »
Jan Bank?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #14 op: February 13, 2009, 08:23:36 AM »
Ben Bravo?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #15 op: February 13, 2009, 08:54:08 AM »
Die inligting in die eerste vier poste is verlore, jy het dit nie dalk nog nie?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #16 op: February 13, 2009, 11:16:11 AM »
Nie meer nie.  Is wel nog in my kop. 

Ek het net 'n baie dringende besigheidsplan wat voor Dinsdag moet klaar wees.  Dan behoort!!? dit beter te gaan.  Ek sal sien of ek dit dan kan plaas

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Begin jou eie besigheid?
« Antwoord #17 op: February 13, 2009, 12:05:41 PM »
Dankie Jan.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal