Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Die Storie agter die storie  (Read 1950 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

123 Blok My

  • Gas
Die Storie agter die storie
« op: October 06, 2007, 12:04:44 PM »
Die Storie agter Sarie Marais

Sarie Marais Grave

Off the D479 on the Stanger Road from Greytown.


The song is based on the American 'My Darling Ellie Rhee' and gets its name from Sarie Marais who married at 17 and died two days after Christmas. She had her 11th child at age 35.



Gaan kyk gerus bietjie hier na mooi foto's, meer inligting  ens.

http://www.kraaipromosies.co.za/tuis/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=267&forum=1




 ;D ;D ;D


SARIE MARAIS
A traditional Afrikaans folk song, created during the Anglo-Boer war around 1900. The tune was taken from a song called "Ellie Rhee" from the American Civil War, and the words translated into Afrikaans. The translation begins "My Sarie Marais is so far from my heart, but I hope to see her again. She lived near the Mooi River before this war began..." and the chorus goes "O take me back to the old Transvaal where my Sarie lives, Down among the maize fields near the green thorn tree, there lives my Sarie Marais". The title is pronounced "May SAH-ree muh-REH"



My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.


Chorus:



O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.



Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Chorus

Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Chorus

Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.



Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #1 op: October 06, 2007, 12:08:39 PM »
The song is based on the American 'My Darling Ellie Rhee' and gets its name from Sarie Marais who married at 17 and died two days after Christmas. She had her 11th child at age 35.
\


Eina !!!!!!!

Dit is nou nasiebou !!

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #2 op: October 06, 2007, 12:19:50 PM »
Ai, sy het amper haar eie rugby spannetjie gehad...
Wel, ek neem aan hokkie en krieket was geen probleem as familie sport nie... :D

Op 'n ernstiger noot... Dankie vir die deel Rosie, dit is altyd lekker om van ons geskiedenis te leer.
« Laaste verandering : October 06, 2007, 04:28:05 PM deur Aster »

123 Blok My

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #3 op: October 06, 2007, 12:36:51 PM »
Ai, sy het amper haar eie rugby spannetjie gehad...
Wel, ek neem aan hokkie en krieket was geen probleem as familie sport nie... :D

Op 'n ernstiger noot... Dankie vir die deel Banksie, dit is altyd lekker om van ons geskiedenis te leer.

Astertjie, ek hoop nie jy bedoel nou die stukkie geskiedenis van Sarie Marais nie, want ek is nie Banksie nie.    :-\  of is ek??
RM
 ;D

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #4 op: October 06, 2007, 04:29:39 PM »
Skuus my fout..weet nie waar my gedagtes is deesdae nie...Ek het dit reg gemaak... Ek vra nederig onverskoning Rosie!!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #5 op: October 06, 2007, 04:30:57 PM »
Astertjie, klink vir my na muisneste!  ::)

123 Blok My

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #6 op: October 06, 2007, 04:55:55 PM »
 ;D Astertjie amper maak jy dat ek aan myself begin twyfel!

Astertjie, klink vir my na muisneste!  ::)

Ai Karina sy het seker maar aan iets anders gedink  ;)

Astertjie jy is vergewe hoor!   ;D

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #7 op: October 06, 2007, 06:20:16 PM »
Hy was seker nie te lank weg van die huis met 11 kinders nie of hy was te gereeld weg van die huis af. (soos met die vroeer jare se kampe - dit het verseker gehelp met die volksbou!)
 :o ;D ::) ;D
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #8 op: October 06, 2007, 06:39:10 PM »
Ek wonder of  vers twee, drie en vier  van Sarie Marais uitsluitlik  langs die kampvuur gesing word

 ???  :o
« Laaste verandering : October 06, 2007, 06:40:53 PM deur RoosMaryn »

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #9 op: October 08, 2007, 08:25:11 AM »
Nee ons sing al die verse nog gereeld by die Cantus geleenthede...........
Vir GOD en Volk en Vaderland

123 Blok My

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #10 op: October 08, 2007, 02:52:58 PM »
Nee ons sing al die verse nog gereeld by die Cantus geleenthede...........


Lekker volkspele ook.
http://www.volkspele.co.za/cms/modules.php?name=Content&pa=showpage&pid=10

 ;D Dankie Boerseun
« Laaste verandering : October 08, 2007, 04:02:03 PM deur RoosMaryn »

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #11 op: October 08, 2007, 03:59:48 PM »
RoosMaryn

Miskien klein spelfoutjie - tensy ons 'n klomp volkskoeie is met volkspene!
 ;D ;)

GB
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #12 op: October 08, 2007, 04:08:09 PM »
GB al gehoor van sms?  trieng trieng?  hallooooo???

Glad nie mooi nie man   :o  maar ek het dit klaar reggemaak dankie , en gaan edit asb jou "post"   :-[

 

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #13 op: October 08, 2007, 07:22:13 PM »
My spreek bly my spreek en ek gaan jou skenk (gedroog - roosmaryn) aan die klomp wat die marinades maak vir vleis.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Die Storie agter die storie
« Antwoord #14 op: October 08, 2007, 08:05:20 PM »
My spreek bly my spreek en ek gaan jou skenk (gedroog - roosmaryn) aan die klomp wat die marinades maak vir vleis.

 ;D  soete wraak  ;D


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal