Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Kersaksie 2007  (Read 6725 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Kersaksie 2007
« op: October 08, 2007, 09:31:28 PM »
Hiermee die amptelike bespreking rondom die beplande Kersaksie. Die waar is vir nou eers uitgestel, maar die vasgestelde datum is gedurende die geloftefeesnaweek.

1. Ons benodig speelgoed vir geskenke aan die kinders.
2. Ons benodig kos
3. Enige iets wat u bereid is om te skenk sal waardeer word.

Baie dankie by voorbaat vir elkeen wat hul harte vir Volksgenote open, want al gee mens nie fisies iets tasbaars nie, net die tyd wat jy aan jou medemens afstaan beteken meer as enige aardse besitting.

Ek wil hiermee ook dankie se aan elkeen wat in die verlede skenkings gegee het, hoe klein dit ook al mag gelyk het, weet net dat dit definitief 'n groot verskil gemaak het in ten minste een persoon se lewe.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #1 op: October 08, 2007, 09:40:49 PM »
Christa, kan ons weer hierdie bankbesonderhede gebruik vir kontantskenkings?

Rekeningnaam: SC Burger
Rekeningnommer: 181 198 8415
Takkode: 181 110
Tak naam: Freestate
Rekening tipe: Tjekrekening
Bank:  Nedbank

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #2 op: October 09, 2007, 08:07:11 AM »
My niggie en haar man en 2 dogters vat die hasepad Australie toe...sy het blykbaar 19 swartsakke se kinderklere by my Ma afgelaai. Haar twee dogters is so 2 en 4 jaar oud...sou dit aanvaarbaar wees as 'n skenking vir die Kersaksie?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #3 op: October 09, 2007, 06:38:43 PM »
Karina, daardie bankrekening is nog geldig, baie dankie.

Walter, dit sal so baie waardeer word as julle bereid is om dit aan Bravoland Volkshulp te skenk. Absoluut enige skenking is altyd welkom, want soos ons almal weet is die nood groot onder  ons volksgenote.

Baie dankie julle!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Kersaksie 2007
« Antwoord #4 op: November 18, 2007, 06:38:36 PM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #5 op: November 20, 2007, 04:33:37 PM »
Noudat die insamelings vir die Kersaksie in alle erns begin het, wil ek vra dat u asb. vir myself, Anneke Geldenhuys of Aster kan kontak sou u 'n skenking wil maak vir die kersaksie en ook enige ander toekomstige aksie. Ek wil dit net beklemtoon dat enige skenking wat ons volksgenote se daaglikse bestaan kan verbeter, opreg waardeer sal word.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #6 op: November 26, 2007, 08:19:34 AM »
Soos ek verneem is die groot benodigheid vir hierdie Kersaksie, kos.
Baie dankie aan diegene wat alreeds skenkings gedoen het.
Moed Vryheid Eer

Op kantoor Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • Aikona
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #7 op: November 26, 2007, 06:14:17 PM »
Kleinbekkie
Ek wil graag 'n finansiele bydrae per kredietkaart, maak wanneer ons in SA is, na die 13e Desember, spesifiek vir liefdadigheid. (Hoop dis nog die regte woord!?)
Ek is nie seker waar om in te betaal nie, laat my weet asb. (Dit is seker hier iewers op die forum, maar ek het nog nie gaan soek nie...)
Desia

Op kantoor Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • Aikona
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #8 op: November 26, 2007, 06:17:02 PM »
Ek het nou net die inligting vir die Volkseiehulp inbetaling gesien, is dit nog reg?
Desia

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #9 op: November 26, 2007, 08:15:34 PM »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #10 op: November 26, 2007, 08:19:21 PM »
KB,

Ek het vandag met die Prokereurs gepraat. Hulle aksie is vervroeg na hierdie Saterdag toe, aangesien hulle borgskappe ontvang het van besighede in die dorp en aangesien die besighede gaan toemaak in Desember moes hulle vervroeg.

Dit is seker beter, dan is ons aksie 'n opvolg en dan gebeur alles nie op een slag nie.

Ek het ook verneem daar is 49 huis-gesinne.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #11 op: November 26, 2007, 08:23:23 PM »
Baie dankie SP vir die moeite. 
Moed Vryheid Eer

Op kantoor Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • Aikona
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #12 op: November 26, 2007, 11:42:02 PM »
KB
Ek sal hoor wat Manlief daarvan dink, ons sal op pad wees Wes-Transvaal toe teen daardie naweek, dus kan ons dalk by Paardekraal aangaan!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #13 op: November 27, 2007, 12:02:56 AM »
Desia,

Dit sal baie lekker wees om julle te ontmoet. Ek hoop regtig dat ons julle daar sal sien.

Groete
Karina

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #14 op: November 27, 2007, 09:00:32 PM »
Enige iemand wat dalk boubenodighede vir 'n badkamer of twee kan skenk, sal baie waardeer word. Daar word badkamers gebou vir die inwoners van Villa Gloria en hulle benodig krane, wasbakkie, baddens, teels, ens.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #15 op: November 27, 2007, 10:13:24 PM »
Vir die kersaksie...
Wat van as mense kersbokse opmaak, dit kan vir gesinne opgemaak word... met onder andere nie bederfbare kos, klere, toiletware ens. (Of net vir sekere kinders van 'n kinderhuis...)
Daar kan dis 'n lys van families, bv, man, vrou en twee seuns van 5 en 7. Opgesit word. 'n Burger kan kies ek wil vir daai familie 'n boks opmaak. Daar kan dan verder bespreek word, deur middel van pm's.

Rede vir my versoek is, ek weet baie mense hou nie daarvan om geld te gee nie, as jy so boks opmaak is dit persoonlik. Mense wat sulke goed nodig het, waardeer die gedagte verskriklik baie, veral as hulle agter kom dat daar is mense wat aan hulle dink en daar is hoop.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #16 op: December 04, 2007, 08:53:42 PM »
Naand al die Bravolanders,

Bravolanders ons tyd raak min vir ons Kersaksie die 17 Desember 2007 te Villa Gloria.Sonder julle kan ons dit nie 'n sukses maak nie.Help ons om die dag vir al die mense 'n onvergeetlike dag te maak.Kontant bydrae,kos enige iets is welkom.

Baie dankie

Groete
Anneke

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #17 op: December 06, 2007, 08:08:43 AM »
Met 'n bietjie meer as 'n week om te gaan, wil ek graag u uitnooi om asseblief saam met ons die Kersaksie by te woon. Ons vra ook om asb. te help met insamelings van skenkings. Hierdie skenkings wat aan hierdie en ander Volksgenote gemaak word, is baie keer die verskil tussen 'n ietsie in die maag of 'n honger nagrus.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #18 op: December 06, 2007, 09:44:29 AM »
Anneke,

Enige spesifieke tyd en plek waar ons bymekaar kom voor ons na Villa Gloria gaan?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Kersaksie 2007
« Antwoord #19 op: December 06, 2007, 01:35:29 PM »
KB,

Net 'n voorstel as almal by ons huis wil bymekaar kom so om en by 10 uur die 17 Desember 2007.Enige ander voorstelle?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal