Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?  (Read 4324 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Riemlander

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 12
Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« op: October 16, 2007, 12:15:17 PM »
Onthou Vegkop. Onthou Bloedrivier. Onthou Majuba.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #1 op: October 16, 2007, 02:12:41 PM »
Sal die Minister van Buitelandse sake die saak ondersoek?

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #2 op: October 16, 2007, 02:56:22 PM »
Ek voel nou eerlik soos Wolraad Woltemade moes gevoel het. Daar is so baie mense om te help, maar die middele kom kort en die omstandighede versleg by die dag.  Ek dink dat hier 'n uitdaging vir Bravoland wag, nie net om maandeliks of kwartaalliks kos en klere te gee nie, maar om regtig te begin beplan aan iets standhoudends.

Daarom nooi ek elke Bravolander uit om hier om die tafel te kom sit en gedagtes te wissel hoe ons so 'n grootse projek kan aanpak. Dit gaan moontlik tyd vat, maar ek dink as ons eers 'n doelwit het om na te streef, kan ons hierdie mense help om hulself te help.

So, kom dat ons begin gedagtes deel asseblief. Daar is volksgenote daar buite wat wag op nog 'n kans in die lewe, 'n kans wat hulle hul menswaardigheid kan teruggee en hul kinders dalk kan red van 'n hooplose bestaan.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #3 op: October 16, 2007, 03:41:32 PM »
Kan ons nie almal n donasie (nie noodwendig geldnie)  met die eienaar praat en op eie stoom die plekkie gaan opknap nie?   net sodat die drade tenminste toe is en heel is en veilig is.  ek weet dit is niks nie maar nogsteeds ten minste ietsie.

OF ons move hulle almal na kelinfontein toe saan vir hulle daar tente op koop n stukkie grond bou n woonstel blok en sie da behusing ala boer!
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #4 op: October 16, 2007, 03:55:27 PM »
Om vir iemand vandag kos en behuising te gee is baie maklik, die moeilike doel wat ons het is langtermyn selfonderhouding.

Ek het n vorige pos gelees oor kibutse (sic) Ek en Sakkie het ook al vroer hierdie saak aangespreek. Ons moet n plaas of twee kry waar hierdie mense hulle eie kos kan groei , hulle eie huise, skole kerke kan bou en dan terug te kan staan en trots wees op wat hulle vir hulle self gedoen het.

Hiermee kan ons twee vliee met een slag doodslaan
1 Ons red ons mede blanke afrikaners uit n hopelose kring van armoede
2 Ons kry bravo van die grond af en sit met ons 50 - 100 000+ boere mense in een demografiese gebied.
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #5 op: October 16, 2007, 04:03:38 PM »
Kibboetse is goed en wel, maar ek dink om die storie van die grond af te kry, sal die Moshav sisteem 'n beter opsie wees.  Boeredok, terwyl ek my pos netnou geskryf het, het ek ook in daardie rigting gedink. Mens kan dalk begin sonder tonnels en nethuise, tot daar genoeg fondse genereer is om daardie belegging self te kan dra.

Ek het ook gedink aan die vervaardiging van lae koste doodskiste.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #6 op: October 16, 2007, 04:10:52 PM »
Okan dan dalk Jan se idees van eie besighede ook in so n area intrek, en n groeipund vir afrkaner enonomiese bemagtiging daarstel?

N dorp stig met fabrieke wat allerlei vervaardig aan die een kand en die landbou aan die ander kand, as ons koppe bymekaar sit sal so iets regtig kan werk.

Hiermee stel ek voor die stigting van operasie BYWONERSRUS.

Kan een of meer van die volksraadslede my sekondeer
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #7 op: October 16, 2007, 04:11:48 PM »
Ek sekondeer!

Bywoner klink net so 'n bietjie kras?
« Laaste verandering : October 16, 2007, 04:13:25 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #8 op: October 16, 2007, 04:13:22 PM »
Om vir iemand vandag kos en behuising te gee is baie maklik, die moeilike doel wat ons het is langtermyn selfonderhouding.

Ek het n vorige pos gelees oor kibutse (sic) Ek en Sakkie het ook al vroer hierdie saak aangespreek. Ons moet n plaas of twee kry waar hierdie mense hulle eie kos kan groei , hulle eie huise, skole kerke kan bou en dan terug te kan staan en trots wees op wat hulle vir hulle self gedoen het.

Hiermee kan ons twee vliee met een slag doodslaan
1 Ons red ons mede blanke afrikaners uit n hopelose kring van armoede
2 Ons kry bravo van die grond af en sit met ons 50 - 100 000+ boere mense in een demografiese gebied.


Boerdok

Die plan is al vele male bespreek maar so ver nog niks mee gedoen nie,   soos voorheen al gese kan as dit n vrugte plaas is kan ek help met die verkoop van die produk en ook die bemarking daarvan ook die grooi ens daarvan.

Maar die koste om so iets van die grond af tekry is hoog,  om dit winsgeewend te maak sal n plaas wat alreed opdreef is, gekoop moet word,  elke boer sal seke kan saam stem die start up cost van so n boerdery is duur,   n plek wat alreeds geld maak is net so duur, maar die winste van n plek wat alreeds gepant ens is is vinnger as n plek waar die grond nog bewin moet word en die produk nog geplant en gegrooi moet word,   kom ons vat n citrus plaas wat alreeds bome geplant is en so voorts gaan ons kos onder n paar voorbeelde.

Addo Citrus and Guest Farm(T022)
 
Citrus and guest farm for sale on the banks of the Sundays River
 

Price: R 2 150 000
The price is shown in South African rands (R).
Click here for price in your currency

Size: 15.7 ha
http://www.asrhotels.co.za/standard.php?pid=22

 Small holding : House/farm
 
Click for larger view(s)

   
   
   Ref#: 20041630
Price: R 3,260,000
   
Town: Riversdale
Suburb: Vermaaklikheid
 
Full description:
Farm: 2.5ha serounded with fencing. 5km From sea. Electricity and Windmill for water to use at the house. Wildlife. 2 Dams. House: 2 Bedroom, 1 Bathroom, Open plan living. Double garage. Braai room. Lapa. much much more and thats not all.... equipment included in price. 
 
 Small holding : Farm - Houses
 
Click for larger view(s)

   
 
   Ref#: 20041713
Price: R 2,600,000
   
Town: Stilbaai
Suburb: Blombos
 
Full description:
Situated ?30km from Riversdale N2 + Stillbay. 48 Ha Farm with accommodation at the Kleinbegin Farm comprises three traditional southern Cape farm houses carefully restored and upgraded to provide homely accommodation for families or groups. Rooms have been individually furnished and decorated with items of old Cape furniture. Hall and guest facilities on farm. 
 
http://www.stillbayhomes.co.za/property.php?mode=search&pid=102908&recnum=1

REF  RED0001 
TYPE OF FARM  Citrus 
ADVERT PRICE  R10,700 000 (Excl. VAT) 
FARM SIZE IN HA  850.00 
 
 

MAIN FARMING ACTIVITY  Citrus packing, citrus growing, game breeding, tourism (holiday resort), rooibos tea, cattle, sheep. 
PROPERTY DESCRIPTION  Beautifully situated, 6 houses, 2 labour dormitories, citrus packline, citrus cold store, 100 ha game fenced eland, bontebok breeding). 200ha Grazing sheep and cattle. 6ha Lemon orchard. 
IMPROVEMENTS/ INFRASTRUCTURE  Main farm house, 100 year old foremans house, 4 holiday cottages, 2 labour dormitories, large farm shed, citrus pack-shed, citrus coldroom, workshop shed, farm shop.
 
WATER RESOURCES  Borehole water, 4 boreholes in use about 15,000 gallons/hour in total. 
FENCING  Farm is well-fenced including 100 ha game fencing. 
TOPOGRAPHY  500ha Mountainous. 
SOIL TYPE  Sandveld - good for citrus. 
POWER SUPPLY  Escom power. 
SERVITUDES RUNNING THROUGH PROPERTY  No servitudes. 
MOVEABLE ASSETS EXCLUDED FROM SALE  Included. 
NATURE OF FARMING ACTIVITIES ON NEIGHBOURING FARMS  Potatoes, rooibos, cattle, sheep, lucerne, proteas.
 
LABOUR  No landclaims. 
ADDITIONAL INFORMATION & COMMENTS  180km from Cape Town, 55 from Piketberg. 
http://www.farmsafrica.co.za/

 REF  GEO0002 
TYPE OF FARM  Arrable land/other 
ADVERT PRICE  R 3,424,000.00 (Excl. VAT) 
FARM SIZE IN HA  25.60 
 
 

FARM DESCRIPTION  16.6km from George. 
IMPROVEMENTS/ INFRASTRUCTURE  4 Bedrooms, Lounge, dining room, 2 bathrooms (1 en-suite), laundry, bachelors flat, 2 bedroom flat, 4 garages, lots of outbuildings. 
WATER RESOURCES  Rain, rivers runs through the property. 
FENCING  Fully fenced. 
TOPOGRAPHY  80% Flat. 
POWER SUPPLY  Eskom. 
SERVITUDES RUNNING THROUGH PROPERTY  None. 
MOVEABLE ASSETS EXCLUDED FROM SALE  All implements. 
NATURE OF FARMING ACTIVITIES ON NEIGHBOURING FARMS  Agriculture, dairy, cultivation.
 
LABOUR  1 Family and 2 pensioners. 
ADDITIONAL INFORMATION & COMMENTS  Main house restored to town quality.
http://www.farmsafrica.co.za/

REF  SUT0001 
TYPE OF FARM  IRRIGATION FARM 
ADVERT PRICE  R 5,350 000 (Excl. VAT) 
FARM SIZE IN HA  2,841.00 
 
 

MAIN FARMING ACTIVITY  Sheep & lucern. 
PROPERTY DESCRIPTION  Grazing & irrigation, lots of water, good soil, big 4 bedroom house & storage, 3 labourer's houses, Eskom, high raining area, few springbucks & indigenous bucks, ideal for game farming. 
IMPROVEMENTS/ INFRASTRUCTURE  22ha Young lucern (2nd season coming up) House: 4 bedroom, tv room, large sitting room, office, kitchen, larder, outside building for washing,storage, meat, 2 stoeps around the house, 3 labourer's houses, 3 storage buildings for lucern,cap of dam 770,000cl water, 23 strong boreholes with new electric mono pumps. 
WATER RESOURCES  Dam cap 770,000cl, 3 strong boreholes. 
FENCING  30 Camps with good fencing. 
TOPOGRAPHY  50% Mountainous, 50& flat. 
POWER SUPPLY  Eskom. 
SERVITUDES RUNNING THROUGH PROPERTY  None. 
MOVEABLE ASSETS EXCLUDED FROM SALE  489 Letelle ewes, & 7 rams, lucerning equipment. 
NATURE OF FARMING ACTIVITIES ON NEIGHBOURING FARMS  Farming. 
LABOUR  None. 
ADDITIONAL INFORMATION & COMMENTS  Beautiful area. 
 
die is wat is daar buite nou.   

As ons die pad loop sal die punt wees om vir financing te gaan n goeie plek is om te gaan na plekke soos wat uitvoer, die uitvoer mark is groot en die geld goed.

So kan bravo meer land bekom en so doende kan bravo nie net n paar help nie maar meer en meer mense eie arbeid ens die mense kan geld vir hulle self maak en ons kan wins maak.!

net n voorstel!
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 

 


When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #9 op: October 16, 2007, 04:14:09 PM »
Die probleem met sulke stelsels is dat daar dissipline moet wees.  "Iets" moet hulle daar hou.  Baie van die se ingesteldheid is dat sodra hulle MOET werk, of sodra hulle 6 uur MOET opstaan, hulle die hasepad kies.

Ek se nie almal is so nie, maar met 'n klomp hier op Kleinfontein wat ons probeer ophef maak so.  Dit is tyd dat ons oor onsself regeer.  Dan maak ons dit wet.  As die hof se jy gaan soontoe, dan gaan jy. 

So mens kan so iets probeer, maar dit is 'n baie moelike stelsel.  Vra maar vir Volkshulp 2000 wat so iets hier op Kleinfontein probeer.   Dit kom glad nie van die grond af nie.  Op die ou end is dit net 'n slaapplek waar hulle kan gaan slaap, nuwe klere kry, 'n bord kos of tien, dan is hul weer fort om te gaan bedel.

Dit is so erg dat hulle in die winter by die Volkshulp tuiste slaap, maar in die somermaande gaan hulle terug kerkplein of Durban toe.

KB:  Doodskiste is 'n baie moeilike bedryf om te doen aangesien daar te veel mense is wat doodskiste ververvaardig.  Een van my kliente moes laas maand toemaak.  Twee of drie jaar terug kon hy nie voorbly nie.  Ek dink die groente verbouing is die beste.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #10 op: October 16, 2007, 04:19:53 PM »
Banksie, jy is reg aan die eenkant, maar ek dink aan die volgende:

Jou beste opsie is om grond te koop wat geen infrastruktuur het nie, want dit is die goedkoopste. Die voordeel van boerdery, veral groenteboerdery, is dat mens nie meer so hoef op te let na die grond nie. Jy plant elke plant in sakke en drupbesproeiing kos nie 'n plaas se geld om te installeer nie, veral nie as jy 'konneksies' het nie ::).

Die areas wat jy noem, is wonderlik vir groente verbouing, maar dit is vreeslik duur. Daarom dat ek eerder na Namakwaland en omgewing kyk. As die Jode in die middel van die woestyn kan groente kweek vir uitvoere, dan kan ons dit ook doen.

Ek wil vir julle dankie se vir die lewendige insette, gaan gerus voort.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #11 op: October 16, 2007, 04:23:41 PM »
Ek weet van ondervinding dat daar per container R50 000 se wins gemaak kan word n plaas van geimiddeld grote stuur ek praat onder koreksie net so onder 30 containers uit.

die kostes van hoe om die plaas aan die loop te hou sal van n boer moet afkom.  Dit is n groot project en sal baie beplanning kos,  baie geld en baie geduld.   

Maar as dit werk is bravoland aiy en away.

Uitvoerders soos

Onyx
Louis Group
Dole
capefruit ens

 is die plekke om te skakel en uit tevind hoe winsgeeweend dit is om uit te voer,  dan ook die gond wat ons koop sal so gekoop moet word dat dit nie is waar die nie blanke kan inloop en se my 1000jaar se dode ouma het hier gebly nie.   

Ek kan meer uit vind maar die besluit van watse plaas product en sal besluit moet word voor die koop van die plaas.

ek is n leek hier in en die is net my gedagtes en voorstelle

Banksie
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #12 op: October 16, 2007, 04:25:42 PM »
Banksie, jy is reg aan die eenkant, maar ek dink aan die volgende:

Jou beste opsie is om grond te koop wat geen infrastruktuur het nie, want dit is die goedkoopste. Die voordeel van boerdery, veral groenteboerdery, is dat mens nie meer so hoef op te let na die grond nie. Jy plant elke plant in sakke en drupbesproeiing kos nie 'n plaas se geld om te installeer nie, veral nie as jy 'konneksies' het nie ::).

Die areas wat jy noem, is wonderlik vir groente verbouing, maar dit is vreeslik duur. Daarom dat ek eerder na Namakwaland en omgewing kyk. As die Jode in die middel van die woestyn kan groente kweek vir uitvoere, dan kan ons dit ook doen.

Ek wil vir julle dankie se vir die lewendige insette, gaan gerus voort.

Dankie bekkie

Dis net voorstelle ons sal moet kyk na die startup cost van n plaas ens, en opweeg boere waar is julle nou???????

Groente ens kan ek nie meer help nie ook nie met uitvoer nie maar neem in ag dat kooring en mielies die hoogste uitvoer is en dat die gov die pryse bepaal!
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #13 op: October 16, 2007, 04:28:12 PM »
Ek is seker dat ons in bravo 10 manne sal kan kry om elkeen  n miljoen te bele in so n saak , en dan die plaas se direkteure kan wees?

Wat van klein nywerhede wat op kontrak goedere vir kliente in die buiteland kan vervaardig?

Ek hoor wat jy se Jan daar is n klomp sleg M@ere daarbuite , maar kom ons gestel dat een of twee in elke 10 daar bly en werk dan het ons al klaar n verskil gemaak.
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #14 op: October 16, 2007, 04:30:48 PM »
Uitvoere is 'n baie goeie idee, al nadeel daaraan is dat hulle jou afkeur as jou groenhuis se dak deur die wind weggewaai is of so iets, dan mag jy vir amper 'n maand nie uitvoer nie. So, die kriteria is baie streng, maar beslis 'n opsie.



Moed Vryheid Eer

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #15 op: October 16, 2007, 04:34:53 PM »
Bekkie ja dit is en daar is baie goed wat in ag geneem moet word maar daar is dit ook as julle bv na onyx gaan en onyx voer die goed uit vir julle dan va hulle insurance uit so jy as plaasboer is veilig jou geld kom in.

Daar is baie faktore en ek sal met ons international trader praat en hoor wat hy se en ook dan dit hier kom plaas .

Geniet julle aand!
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #16 op: October 16, 2007, 04:37:56 PM »
Dankie Lisa!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #17 op: October 16, 2007, 04:40:09 PM »
Voor ons grond koop.

Ek weet van ten minste een Bravolander wat 'n boer is. Miskien moet ons met hom gesels en die konsep daar toets voor ons grond koop.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #18 op: October 16, 2007, 04:43:44 PM »
Goeie voorstel!

Ons is hier besig met idees om ons volksgenote te help om hulself te help en dalk het ons so bietjie meegevoer geraak. Terug na die oorspronklike bespreking.
Moed Vryheid Eer

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: Wat gaan ons doen in verband met onderstaande?
« Antwoord #19 op: October 16, 2007, 04:56:18 PM »
Kan Bravoland nie 'n afspraak met solidariteit ,afriforum ens. maak en dan om 'n tafel sit en kyk vir beleggers in so 'n plaas nie? Die beleggers moet ook sodoende ware boere/afrikaners wees wat die belange van die witmens sal dra.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal