
MMMMM doodse stillte daal oor Bravolandgoed , wonder hoekom?
Wel voorstelle.
As bravo n plaas koop wat alreeds gepant en in produktion is kan die volgende gedoen word die plaas se huidige verlies en wins opnames kan voorgele word.
Die uitvoermaatskapy wat benader word kan eerste opsie he op alle vrugte of het eerste opsie op alle vrugte die grootse probleem is vir uitvoerders wat ons ondervind is om die vrugte te bekom, as n uitvoerder weet hy het defnatief X amount of cartons dan kan hy n vaste mg prys kry van die koopers. Ek weet daar is n kans hiervoor want ek weet persoonlik van twee uitvoerders wat self hulle plase het en van daar uitvoer daar is natuurlik die keuse om self uit te voer en nie deur n uitvoerder te gaan nie maar dit vat tyd en baie man power .