Skrywer Onderwerp: HNP se 38ste Verjaardagviering  (Read 2008 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
HNP se 38ste Verjaardagviering
« op: October 18, 2007, 09:30:44 PM »

jeug

  • Gas
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #1 op: October 18, 2007, 09:38:21 PM »
Dankie vir die berig - ek sou sowaar die datum nie onthou het nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #2 op: October 18, 2007, 09:42:12 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #3 op: October 18, 2007, 09:44:44 PM »
Die Agbare Minister van Buitelandse sake moet asb 'n skrywe rig aan hierdie organisasie en hulle geluk wens met hulle verjaarsdag en hulle ook sterkte toe wens met die fees.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #4 op: October 19, 2007, 08:35:55 AM »
Dit is reg so geagte meneer die SP.

Karina, kan ek van jou taalkundige dienste gebruik maak?
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #5 op: October 19, 2007, 11:10:18 AM »
Skuus Christa, ek sien nou eers hierdie pos, jou brief is doodreg, ek het vir jou 'n e-pos teruggestuur.  :)

Dankie vir die moeite!

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #6 op: October 19, 2007, 09:46:38 PM »
N voorestel , kan ons, ons samewerking met volksake aanbied in dieselfede skrywe?
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #7 op: October 20, 2007, 06:52:11 AM »
Dok,

Daardie aanbod is gemaak in die skrywe.

Afwesig Leon Schoeman

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
  • Vir Vryheid, Volk en Vaderland!
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #8 op: October 20, 2007, 07:06:51 AM »
Baie dankie vir al die vriendelike woorde Burgers. Die Handhawerjeug (Jeugorganisasie van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans) reel die Boere-vlugbalkompetisie wat by die feesvieringe plaasvind. Sover ek weet sou 'n uitnodoging aan Bravoland gestuur word om ook 'n span van 6 tot 8 lede in te skryf.

Kan iemand dalk vir my laat weet of daardie uitnodiging ontvang is, en of die Bravo-burgers sou belangstel om hul staal te kom wys?

Groete,
Leon
Mag die Vierkleur aanstons weer wapper!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #9 op: October 20, 2007, 07:09:27 AM »
Leon,

Ek dra geen kennis van so 'n uitnodiging nie.

Afwesig Leon Schoeman

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
  • Vir Vryheid, Volk en Vaderland!
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #10 op: October 20, 2007, 04:23:24 PM »
SP, ek PM sommer so 'n brief aan u. Die brief is eintlik aan 'n CVO gerig.

Ek dink dit kan ook vir Bravoland 'n lekker bemarkingsgeleentheid wees - almal dra Bravo-klere, die vlag wapper, en daar kan selfs 'n Bravoland-stalletjie wees.

Groete,
Leon
Mag die Vierkleur aanstons weer wapper!

Afwesig Leon Schoeman

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
  • Vir Vryheid, Volk en Vaderland!
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #11 op: October 28, 2007, 02:01:26 PM »
Die verjaarsdag-feesvieringe was 'n klinkende sukses! Ons kan getuig van die Heer se seen op hierdie dag se verrigtinge wat, ten spyte van die gure weer hier in Pretoria, deur honderde Afrikaners bygewoon is.

Dit was aangenaam om Ankoren daar raak te loop (te ontmoet), maar ek het ongelukkig nie die voorreg gehad om Nantes te ontmoet nie.

Hartlike groete,
Leon
Mag die Vierkleur aanstons weer wapper!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #12 op: October 23, 2009, 12:45:17 PM »
En more is die HNP 40 jaar oud.

Baie geluk HNP!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: HNP se 38ste Verjaardagviering
« Antwoord #13 op: October 24, 2009, 04:35:50 AM »
Geluk aan die HNP met hulle 40 ste verjaarsdag - deur al die jare het die HNP beginselvas gebly. Almal wat hulle wou dood swyg is intussen almal begrawe.

Die koerant, die Afrikaner, het deur moeilike tye sy boodskap bly dra.

Sterkte op die pad wat voor is.
Kennis is mag


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal