Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Majuba 2008  (Read 8123 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Majuba 2008
« op: October 19, 2007, 12:18:13 AM »
Bravolanders,

2008 voel dalk nog ver, maar dit is net om die draai. Daarom voel ek dat ons nou reeds moet begin met beplanning vir Majuba 2008. Ek hoop dat al die Bravolanders wat kan, daar sal wees.

Plaas asb u naam op die lys indien u gaan:

1. Ben
« Laaste verandering : January 12, 2008, 12:23:56 PM deur Sannie van der Walt »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Majuba 2008
« Antwoord #1 op: October 19, 2007, 12:40:17 AM »
1. Ben
2. Karina + al die Radfords (dalk die De Jagers ook)

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Majuba 2008
« Antwoord #2 op: October 19, 2007, 12:47:06 AM »
Weet iemand nie dalk verseker wanneer dit presies is nie?
Is daar volgende jaar twee verskillendes?
Enige iemand wat meer inligting het, dit sal waardeer word.

Sover my kennis strek is daar elke jaar busse vanaf Pretoria en Potchefstroom vir studente.  Wat van studente ensovoorsts vanaf ander universiteite, soos Bloemfontein ens?

Voorlopig sal ek ook daar wees...

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Majuba 2008
« Antwoord #3 op: October 19, 2007, 12:47:58 AM »
1. Ben
2. Karina + al die Radfords (dalk die De Jagers ook)
3. Aster

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Majuba 2008
« Antwoord #4 op: October 19, 2007, 08:00:43 AM »
Ek gaan ook beslis, en ek wonder ook of daar weer 2 gaan wees. Hopelik is dit net 1.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Majuba 2008
« Antwoord #5 op: October 19, 2007, 08:02:53 AM »

1. Ben
2. Karina + al die Radfords (dalk die De Jagers ook)
3. Aster
4. Sakkie
5. Walter
6.  Jan Beyers

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: Majuba 2008
« Antwoord #6 op: October 19, 2007, 08:43:16 AM »
Bravoland gaan my nog bankrot maak aan reiskostes (ek kla nie, want ek geniet dit om te reis  ;D ), dit is nog bietjie vroeg om te se, maar ek sal my bes probeer om ook daar te wees.
Moed Vryheid Eer

Van der Walt

  • Gas
Re: Majuba 2008
« Antwoord #7 op: October 19, 2007, 02:38:14 PM »
1. Ben
2. Karina + al die Radfords (dalk die De Jagers ook)
3. Aster
4. Sakkie
5. Walter
6.  Jan Beyers
7.  Kleinbekkie
8.  Sannie (hopelik saam met my familie)

jeug

  • Gas
Re: Majuba 2008
« Antwoord #8 op: October 19, 2007, 08:34:47 PM »
Datum: Saterdag, 23 Februarie 2008

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Majuba 2008
« Antwoord #9 op: October 19, 2007, 08:39:08 PM »
Baie dankie Oom, nou kan ek die familie begin opkommandeer!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Majuba 2008
« Antwoord #10 op: October 20, 2007, 06:56:59 AM »
1. Ben
2. Karina + al die Radfords (dalk die De Jagers ook)
3. Aster
4. Sakkie
5. Walter
6.  Jan Beyers
7.  Kleinbekkie
8.  Sannie (hopelik saam met my familie)
9. Jeug?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Majuba 2008
« Antwoord #11 op: October 22, 2007, 10:14:43 PM »
Lyk my ons sal 'n rugby wedstryd moet reel by Majuba, miskien sal meer mense dan gaan.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Majuba 2008
« Antwoord #12 op: October 22, 2007, 11:36:32 PM »
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

jeug

  • Gas
Re: Majuba 2008
« Antwoord #13 op: October 23, 2007, 06:20:25 AM »
Die ou jeugdige Oom sal waarskynlik nie daar kan wees nie want hy moet daardie week beplanningsvergaderings hou wat nie vir ander datums geskeduleer kon word nie.

Maar miskien gebeur iets en dan is ek daar.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Majuba 2008
« Antwoord #14 op: December 14, 2007, 08:52:17 AM »
Die voorlopige program vir Majuba 2008:

Vrydag:  Amptelike binnery van Perdekommando
Fakkelloop
 
Saterdag:
Vlaghysing, deur Gerhard Combrink se manne
Opening, deur ds. Martin Jordaan of ds. Victor D'Assonville
Verwelkoming deur prof. Schalk Botha en beknopte terugvoer oor Majuba se stand van sake
Toespraak deur mnr. Frank Vanhecke, leier van Vlaams belang
Vertoning van Republikeinse vlae: Perdekommando
Bergbestyging, ds. Boeta Erasmus
GPS bepaling van waar Colley gesneuwel het
Boeresport: Verkenners/Perdekommando
Volkspele
Vlagstryking: Perdekommando
Cantillus
Cantus: besondere 20ste Cantus
 
Sondagoggend: Erediens: Ds. Martin Jordaan/ Victor D'Assenville
 
Die klank word deurentyd voorsien deur Radio Pretoria se woonwa, en moontlik word die oggendverrigtinge lewend uitgesaai.
 
Daar is ook groot opgewondenheid oor die moontlikheid dat die groot vlag by Majuba kan wees.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Majuba 2008
« Antwoord #15 op: December 14, 2007, 09:09:58 AM »
1. Ben
2. Karina + al die Radfords (dalk die De Jagers ook)
3. Aster
4. Sakkie
5. Walter
6.  Jan Beyers
7.  Kleinbekkie
8.  Sannie (hopelik saam met my familie)
9. Jeug?
10. Anne-marie?
11. Kobus en familie afhangende van datum
12. Oranje-Doring + Al die Roetse + Gemeente se naskoolse jeug
13. Sjarko

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Majuba 2008
« Antwoord #16 op: December 14, 2007, 10:10:41 AM »
As ek so na die program kyk, lyk dit of daar in 2008 darem weer net 1 fees gaan wees en nie 2 soos hierdie jaar nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Majuba 2008
« Antwoord #17 op: December 14, 2007, 10:19:59 AM »
Walter,

Daar is voorwaar net een fees hierdie jaar, ek het bevestiging daarvan ontvang van Henk vanmore (ek vermoed hy het baie daarmee te doen), dit lyk my ons Volk KAN saamwerk.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Majuba 2008
« Antwoord #18 op: December 14, 2007, 10:23:38 AM »
Ons moet beslis 'n stalletjie daar he...ek en Henno het hierdie jaar so halwe stalletjie gehad waar ons plakkers verkoop het....

Ons teikenmark gaan daar wees so ons moet mooi planne maak.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Majuba 2008
« Antwoord #19 op: December 14, 2007, 10:31:55 AM »
Ek stem Walter!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal